Page 1 of 1

Skurwekop - Robertson

Posted: Sun Oct 31, 2010 8:09 pm
by Bester
Ons was die eerste keer by Skurwekop gewees hierdie naweek en kan dit beslis aanbeveel vir iemand wat 'n plek soek naby aan die Kaap (om sommer Vrydag na werk al te ry en nog voor donker kamp op te slaan). Die geriewe is baie netjies en skoon en al die staanplekke het lekker gras en kragpunte. Hulle is ongelukkig redelik vol bespreek vir die res van die so ek kon nie dadelik al my volgende besoek boek vir Desember nie.
http://www.skurwekop.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;