Page 1 of 1

Heidelberg 4x4

Posted: Sun Jun 13, 2010 2:07 pm
by Ou vale1
Nie 'n lang trail nie, maar 'n paar lekker demanding obsticles, ek sal dit rate tussen 3 en 5, veral as dit nat is. Hulle doen ook 4x4 opleiding. Dis ideaal vir 'n lekker dag outing, moddergat, kliprante, en 'n baie netjiese braaiplek met toilet geriewe. Dis so 7Km buite Heidelberg op die Vaaldam pad, bespreek vooruit, hulle detail is in meeste 4x4 tydskrifte. Moet net nie vergeet om my te nooi nie!

Re: Heidelberg 4x4

Posted: Sun Jun 13, 2010 5:15 pm
by Traveler
Koos ek het al gesien, ek is baie lus om hom te gaan doen sodra die engine weer werk.

Re: Heidelberg 4x4

Posted: Wed Jun 23, 2010 7:03 pm
by Ou vale1
Kan ons 'n practice run hier gaan doen voor ons die challange aanvat, maak ons dalk net champions?

Re: Heidelberg 4x4

Posted: Thu Jun 24, 2010 7:52 am
by Bosfebok
Nou sit vir ons 'n paar foto'tjies op laat ons kan sien hoe lyk die plek man :thumbup: