Page 1 of 1

Urban Camp - Windhoek

Posted: Tue Jun 24, 2014 3:28 pm
by oliviert
Hi Everyone
Het iemand al hier gekamp? Blykbaar is die plek naby Joe's Beerhouse. Enige inligting sal waardeer word.......
Txs

Re: Urban Camp - Windhoek

Posted: Tue Jun 24, 2014 3:56 pm
by george
Ek het nog nie,maar sal beslis probeer as ek weer daarkom.
Dink net.Lekker kuier by Joe's en dan stap jy terug :thumbup:

Die laaste keer het ons hier gebly http://www.arebbusch.com/accommodation/camping/

Re: Urban Camp - Windhoek

Posted: Tue Jun 24, 2014 4:57 pm
by WESKUSKLONG
Ek het al twee keer daar gekamp, baie lekker en vriendelike mense.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Urban Camp - Windhoek

Posted: Wed Jun 25, 2014 8:58 am
by oliviert
txs guys