Page 1 of 1

Sekoma Botswana

Posted: Tue Mar 15, 2011 9:04 pm
by maniebrandweer
Weet enige iemand of daar al petrol in Sekoma Botswana beskikbaar is. Ek is oppad Mabua toe en wil weet waar is die laaste volmaak plek. Daar was 'n jaar terug net diesel beskikbaar. Dalk is iemand in tussen daar verby. Ek weet hulle was besig met op gradering.

Re: Sekoma Botswana

Posted: Tue Mar 15, 2011 10:00 pm
by OOOOMS
maniebrandweer wrote:Weet enige iemand of daar al petrol in Sekoma Botswana beskikbaar is. Ek is oppad Mabua toe en wil weet waar is die laaste volmaak plek. Daar was 'n jaar terug net diesel beskikbaar. Dalk is iemand in tussen daar verby. Ek weet hulle was besig met op gradering.
Manie, ek's nie nou met jou nie, verskoon ma bedoel jy nie Mabuo nie[gmap]
Untitled.gdb
(23.44 KiB) Downloaded 183 times
[/gmap]

Re: Sekoma Botswana

Posted: Wed Mar 16, 2011 7:16 am
by maniebrandweer
OOOOMS ek is oppad Mabua toe via Sekoma af na Kokothua met die kaplyn na Mabua, en ek wil graag by Sekoma volmaak as daar petrol is, anders moet ek by Jwaneng volmaak wat 90km voor Sekoma is. Hoop dit is bietjie duideliker.