Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by Kagiso »

Goeie dag almlal [weer]
Soos k inni anner draad gemeld het, van die 4 Uitreike wat nog vir die jaar oor is, is twee darem kort een of twee dag geleenthede en is dit op kiddies gerig.

Ons wil weer graag vanjaar 'n KERSBOOM aanbied vir die vigs wesies van Rietfontein [dis nou die gehuggie doerrrr tussen Vaalwater en Groblersbrug]

Die datum is vasgestel vir Saterdag 28 NOVEMEBER
Ons sal die Vrydag namiddag soontoe vertrek. Koedoes Rand Gemeente voorsien vir ons die slaapplek, Saterdag oggend vroeg vroeg verpak ons al 120 geskenk pakkies .. en dan, vanaf 11:00 is dit daai 120 weggooi kindertjies se beurt vir n tydjie "lekkerte" .. en geskenkies ontvang..

Wat is nodig??

120 Kersgeskenke [Ouderdomme is 6 tot 15 jaar]
120 "pen en potlood stelle"
120 Skool tassies [100 Laer skool, 20 Hoër skool]
en, les bes as ons dit kan bybring, 120 t-hempies .. bloues asb..[so amper Bulle blou ]

Koeldrank vir hulle deur die dag
Lekkergoed
Chips
Wat kan jy nog aan dink ??

Op die foto kan jy sien wat ons laasjaar vir hulle kon aanbied: n NUWE sport sak, Nuwe sport broeke [PT Shorts] nuwe T hempie, elkeen eie speelding, elkeen n eie Bybel.
En natuurlik, ons het helpers nodig om di edag n sukses te maak.
Ken jy iemand by Coke? Simba? Willards? Kan jy skenkings reel / kry ? Of, as jy self n bydrae wil maak .. "in-boks" my of jaag n muil na Outreach2Africa at g mail [dot] com.
[sorri.. kannie n fotot hier opkry nie .. het verklein na 221 Kb, dan se die tool vir my my die maks is 500 Kb ... ][foto is op my FaceBook :-) :blink:
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by Kagiso »

Bless an Orphan this Christmas

The year is nearing it’s end at a rapid pace. Everyone is looking forward to Christmas, to be with family and friends, catching a rest at the end of a hectic year.
The mad mad rush to get the Christmas shopping done [before the real rush starts ]

The children are most excited .. What will be under the X-mas tree this year? What is father Krismis going to bring them?

But at Rietfontein village, between Ellisras [Lephalale] and Groblers Brug / Martins drift border post, there are 120 Orphans. With no family to take care of them, Department of Welfare placed them with strangers, albeit starngers willing to take in orphans, at Rietfontein.

In 2014 we managed to treat them with X Mas Tree “party”. With gifts and treats and an own Bible.

Now we have a dream to do it again. A dream to make Christmas 2015, special for the Rietfontein Orphans. We cannot do it without your help and assitance.

We now have set aside a date with them, 28 November.

What do we need to make this a success?
For starters, we need a team to help.
‘Making’ a Tree;
Wrapping gifts;
Transporting gifts from here tot here
Find sponsors and donors for the presents and treats [sweets, cold drinks, chips, and a BIG lunch]
Who wants to be the “father krismis” ? 
We are asking [begging] for 4 teenagers / univarsity students to present the “Puppet” show of the Cristmas story [I have the puppets .. we need the actors  ]

What do we have in mind for the presents?
A pen set for school. [each according to their grade]
A NEW school bag for each kid
.. and a T-shirt or Golf shirt for each [we have their names and clothing sizes ..
and won’t it be neat if Father X mas arrives on a big red truck ?
and won’t it be extra special if each can receive a soft toy as well ?

If you have ideas / suggestions, please let us know?
If you can help in any way, also please let us know.

Outreach2Africa@Gmail.com
082 699 3055.

A few picts from 2014 Rietfontein Orphans X-Mas Tree: ]sorry, still dont come right with posting a pict here :-(

The seniors group of the Orphans .. receiving us with a dance “ènsamble”

Packing the presents in NEW Sports bags. new T-shirt; new shorts; new toy; Sweets; Soda; and new NIV Bible

‘Making” a Bosveld tree an X mas tree ... and then ‘father krismas’ arrives !!!

And the joy and amazement on those little faces .. Costs you ask ?? PRICELESS ..

Need to know:
It is close on 400 Km from Paretoria.
Koedoes Rand congregation arranges accommodation for the helpers. [Friaday and Saturday night]
We need to depart Pretoria on Friday 27 Nov [approx 14:00 Pm]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by Kagiso »

Alternatively, if you wish, you may make a contribution directly to the Outreach Leader towards the Non-Profit Organisation, Outreach2Africa, with Registration number 086-110-NPO. The stand alone banking details for OutreachAfrica is:

Account name: OutreachAfrica; Bank: Standard Bank; Branch: Castle Walk; Branch Code: 01464500
Account Number: 415214742
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by Kagiso »

Wat 'n DAG .. Ons was geseënd "uit ons skoene" en het my op meer as een geleentheid "knop in die keel" en 'nat0oog' gehad.
Almal wat daar was het n belewenis gehad.
Die "Wolwekloof" baan va "TROMPIE Off Road Training Academy" is al sedert 2001 my gunsteling baan en Anthonie en Neels het n nuwe stuk roete bygevoeg vir n "sgater" 4x4 .. en by een punt moes ek met Prado maar die "ompaadjie" vat ..
Een van die TIQWA Skool se dogters het [op versoek] vir ons kom wys dat Leergestremdheid nie ander talente onderdruk nie.
DANKIE Leon
Dankie Toit
Dankie Drikus & Sally
en ieder en elk wat wat betrokke was op welke wyse ookal. Elke Rand bydrae, elke gebed en woord van aanspoor en bemoedinging
"LANDY" .. jy moet Oompie vergewe, ek het nie een ordentlike foto van jou "Puma in Black" kon kry .. die tou was te lank en ek was 2e van agter.

Palisa wat sing: https://www.youtube.com/watch?v=GlaO...ature=youtu.be

Die roete was soms "Patrol alleenlik" Die vreugde op die Kindergesiggies; Tot "Trompie" die Papegaai was saam; en toe kon elkeen self kies wat op hul Hamburger kom .. en daar was 'n paar indrukwekkendes

[ek wil SO graag foto's bysit maar ek kry nie eens die "knoppie" om te kliek vir foto bysit, nie ?? Pieter .. Beduie bietjie hoe moet 'k maak ? ]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by Kagiso »

en so was die 2015 Wesies Kersboom eintlik 'n baie groter sukses as die vorige jaar .. WANT al was daar minder geskenke en al was die geskenkies maar karig, die atmosfeer en die geleentheid om Christus Kersboodskap met die kiddies te deel is in n ander dimensie.

Eintlik snaaks .. snaaks met humor [as jy het] .. nie weird snaax nie .. Toe ons die J e s u s Film wil wys is dit hopeloos te lig en die son sit toe juisverkjeerder plek [ik sukkel al jarrrrrrrrrrrrre metti Tronswollers om hulle son in lyn te kry metti Kaapse son ... gmfff, hoor is min.]

Ewn't wel. dis te lig ons kan NIE die film wys nie.
Ds Wimpie is n "wake-up' oukie.. Hy I/D die groente stoor ... en werk uit as 120++ kjennertjies mooi stil staan vir die uur sal die film mooi verloop en hulle kry die boodskap van die VERLOSSING wat daar is vir elkeen van ons, deur J e s u s. Ek val in en gou gou is die vertrekkie stampvol. Hoeeeeee, vandag haal jy starrag asem Macci ... praat ik met self.
My span vir die dag? Hulle het skielik BAIE te doen daar op die vlak. Dis ek en 120 kleintjies in 'n 2,4 x 4 saaltjie [groentestoor]. Van ZINK gebou. Deur en venster TOE om die lig uit te hou. [sommer die LUG ook].En die buite temperatuur was so hap-hap aan 38 grade C.
Toe daardie deur toegaan en 120 swart gesiggies my verwagtend aanstaar ... eers trek 'n groot wolk oor die kolletjie waar ons is. 'n Paar druppels sak neer. En skielik is on "Movie Oond" die koelste plek in die wereld. Cool, nê?
Ek bly di evol uur saam met die Kidz en kyk saam die film in hul eie Taal, nl Setswana. Aan die einde van die film is daar 'n vrywillige gebed wat mens kan saambid. Al die kinders behalwe die heel kleintjiesvan so 3 - 6 jaar oud, bid luid saam.
My hoogtepunt??? Daai uur saam daai kindesr in daai groenteskuur van sink wat in 'n oogwink 'n koel skuiling EN 'n reuse Auditorium geword het. Vir een uur op n Saterdag oggend in November van 2015. Daar op Rietfontein. Dankie H e r e dat ek dit kon ervaar.
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Kersfeesboom vir Weeskinders: 28 NOVEMBER

Post by ChrisF »

Mac dankie
Post Reply

Return to “Community Responsibility”