4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by Kagiso »

Ek voel al skoon soos n vreemdeling hier oppi plaas deesdae.
Die "ou" hande raak al stiller, daar is meer nuwe name as wat daar lede was toe ik nog aktief was

Manne -- hoekom Oompie julle nader roep: Twee van ons Uitreike is aan kinders.
(1) 4xd4 4 KIDS -- Dis vind plaas Saterdag 21 November te WOLWEKLOOF, tussen Pretoria en Rayton,
Ons be-oog om die gestremde kinders van TIQWA School op n 4x4 uitstap te neem en vir hulle n lekker piekniek te reel, en teen sononder weer by hulle skool aflaai, in Silver Lakes.

Ek nodig jou en jou 4x4 vir die dag om die ritte deur die akademiese baan met die kinders te doen.
Ek nodig n paar mens wat kan help m,et die patties braai [die droom is om elke kiddie sy/haar EIE EIE 'Hamburger" te laat bou, na eie smaak.
Enige bydraes sal vreeslik waardeer word want ons wil ook n Springkasteel vir hulle kry. En natuurlik koeldrank en swiets soveel soo shulle wil / kan verorber [en tjips ]
Reels?? Ja daar is 2 .. GEEN drank gedurende die dag terwyl die kinders daar is, nie. en slegs voertuie met sitplek gordels kan gebruik word.
Kan jy kom uithelp ??? Asseblief??
e-pos vir oompi by Outreach2Africa@ gmail . com [jy kan hierdie copy .. haal net die spasies uit.]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by Kagiso »

[I give UP .. Wher do I find the button for adding pictures??? ]

Manne -- hoekom Oompie julle nader roep: Twee van ons Uitreike hier in November is aan kinders.
(1) 4xd4 4 KIDS -- Dit vind plaas Saterdag 21 November te WOLWEKLOOF, tussen Pretoria en Rayton,
Ons be-oog om die gestremde kinders van TIQWA School op n 4x4 uitstappie te neem en vir hulle n lekker piekniek te reel, en teen sononder weer by hulle skool, in Silver Lakes, aflaai

Ons nodig jou en jou 4x4 vir die dag om die ritte deur die akademiese baan met die kinders te doen.

Ek nodig n paar mens wat kan help m,et die patties braai [die droom is om elke kiddie sy/haar EIE EIE 'Hamburger" te laat bou, na eie smaak.
Enige bydraes sal vreeslik waardeer word want ons wil ook n Springkasteel vir hulle kry. En natuurlik koeldrank en swiets soveel soo shulle wil / kan verorber [en tjips ]

Reels?? Ja daar is 2 .. GEEN drank gedurende die dag terwyl die kinders daar is, nie. en slegs voertuie met sitplek gordels kan gebruik word.
Kan jy kom uithelp ??? Asseblief??
e-pos vir oompi by Outreach2Africa@gmail.com
OF Stuur sms na 082 699 3055
En dan is daar die “Christmas tree 4 Orphans” op 28 November doerrrrr op Rietfontein, tussen Ellisras en GroblersBrug [Martinsdrift]
Daar is 120 wesies wat deur die staat daar geplaas is, by vreemdes, in pleegsorg [hulle het geen ander familie nie]
Ons wil graag vir hulle die Kersbopodskap van Jesus bring en ook n lekker bederfdag met geskenke vir elkeen.
Vir albei benodig ons fondse EN veral jongmense om te help [Poppekas; Balspele .. en wat nog]


OutreachAfrica
086-110-NPO
In support of Missionaries all over Africa
Helping God’s servants doing God’s work
PO Box 16275 | Atlasville | 1465
Mac Mc Menamin 082 699 3055
Banking Details
Bank: Standard Bank; Branch: Castle Walk; Branch Code: 014645; Account number: 415214742
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by ChrisF »

Mac dit klink na n LEKKER sessie !!!

alle voorspoed vir julle.

Seker die manne in jou omgewing sal help !!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by Kagiso »

Dankie ChrisF ... Jy weet natuurlik daar in die Kaap is die manne ook met so n Program besig ?? [Be a Blessing 4x4 .. Hulle het n webblad, Google maar net]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by Kagiso »

JAANS JAANS .. kom in vir Oompie ???
kom manne, steek bikki hand op .. oompie stress alweer en die kjenners sien SOOOO uit na die dag.
21 NOVEMBER 2015 : 4x4 4 Kidz te Wolwekloof.

Jy kan natuurlik ook betrokke raak by die "Christmas Tree 4 Orphans" doer bo in Limpopo naby GroblersBrug op 28 November.
Gratis bos-verblyf vir die naweek. Bring jou eie kos vir Saterdag en Sondag ontbyte .. Die res is op die huis [of oppi stoep of inni Lapa]

120 Weeskinders op Rietfontein. Ons wil elkeen n geskenkie gee en 'n potlood / pennestel blikkie en DALK n skooltassie vir elkeen ..
Alleen gaan ik dit nie regkry nie .. ek kyk julle maar in die oog
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by Kagiso »

Directions to Trompie Off-Road Training & Adventures Wolwekloof 4x4 Trail:

From Pretoria: Take the N4 towards Bronkhorstspruit / Nelspruit and exit at the Rayton/Cullinun/Bapsfontein/Bapsfontein/Kempton Park off ramp and drive through the Cullinan Ramp Plaza. At the end of the off ramp turn left onto the R115 toward Rayton/Cullinun and turn left at the 4 way stop onto the R104 towards Silverton. Drive for approx. 3km and turn right onto a Big dirt road(Wildesering rd.) at the Big 4 X 4 Trail sign board. (See Picture below)(GPS Co-ordinates: S25 46 33.1 E028 29 04.3 Follow the road till you get to the Trompie Off-Road Training & Adventure signs boards and follow the arrows for +- 2km’s. PLEASE NOTE: DO NOT USE THE FOLLOWING GPS CO-ORDINATES UNLESS YOUR GPS IS SET ON OFF-ROAD AS THE ROADS DO NOT EXIST ON GPS. GPS co-ordinates Security gate: S25 45 31.2 E028 28 36.5
When you have gone through the security gate follow the road till you get to the next Trompie Off-road Training & Adventures sign and follow the arrow and the road to the lapa. GPS co-ordinates Lapa: S25 44 55.9 E028 28 29.9
From Johannesburg and Johannesburg International Airport: From Joburg take the R21 Kempton Park / Pretoria and exit at the Bapsfontein/Bronkhorstspruit (R25) off ramp. At the end of the off ramp turn left towards Bapsfontein and drive for 12km. At the Stop (T junction) turn right towards Delmas (R25) and drive for 1,6km. At the 4-way stop turn left towards Bronkhorstspruit (R25) and drive for 15km. Turn left onto the R115 towards Rayton/Cullinan and drive for +- 12km till you drive over the N4 Freeway. At the 4 way stop turn left onto the R104 towards Silverton. Drive for approx. 3km and turn right onto a Big dirt road( Wildesering rd.) at the Big 4 X 4 Trail sign board. (See Picture below) (GPS Co-ordinates: S25 46 33.1 E028 29 04.3 Follow the road till you get to the Trompie Off-Road Training & Adventure signs boards and follow the arrows for +- 2km’s. PLEASE NOTE: DO NOT USE THE FOLLOWING GPS CO-ORDINATES UNLESS YOUR GPS IS SET ON OFF-ROAD AS THE ROADS DO NOT EXIST ON GPS. GPS co-ordinates Security gate: S25 45 31.2 E028 28 36.5
When you have gone through the security gate follow the road till you get to the next Trompie Off-road Training & Adventures sign and follow the arrow and the road to the lapa. GPS co-ordinates Lapa: S25 44 55.9 E028 28 29.9 From Lowveld (Kruger Park): From Middelburg take the N4 towards Pretoria and drive through the Diamond Hill Toll Plaza and exit at the Rayton/Cullinun/Kempton Park off ramp. At the end of the off ramp turn right onto the R115 towards Rayton/Cullinan over the N4 Freeway and turn left at the 4 way stop onto the R104 towards Silverton. Drive for approx. 3km and turn right onto a Big dirt road(Wildesering rd.) at the Big 4 X 4 Trail sign board(See Picture below). (GPS Co-ordinates: S25 46 33.1 E028 29 04.3 Follow the road till you get to the Trompie Off-Road Training & Adventure signs boards and follow the arrows for +- 2km’s. PLEASE NOTE: DO NOT USE THE FOLLOWING GPS CO-ORDINATES UNLESS YOUR GPS IS SET ON OFF-ROAD AS THE ROADS DO NOT EXIST ON GPS. GPS co-ordinates Security gate: S25 45 31.2 E028 28 36.5
When you have gone through the security gate follow the road till you get to the next Trompie Off-road Training & Adventures sign and follow the arrow and the road to the lapa. GPS co-ordinates Lapa: S25 44 55.9 E028 28 29.9
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 4x4 4 Kidz: Kom help met jou 4x4

Post by ChrisF »

Kagiso wrote:Dankie ChrisF ... Jy weet natuurlik daar in die Kaap is die manne ook met so n Program besig ?? [Be a Blessing 4x4 .. Hulle het n webblad, Google maar net]
Mac, JA daar is nogal n hele paar maniere om hier betrokke te raak by die tipe uitreik programme.


As n ou biker was ek al by BAIE toyruns .... but this is a "sterile" way of doing it. You feel good about yourself without actually SEEING the kids you help.


Our local bike club then got involved with a helping a specific group .... "tear jerking" does NOT describe the hard reality !!!!! Granted these kids had physical challenges ....


We then joined a ride to the Robertson orphanage ..... The ride was in summer, yet we got drenched by summer rain. One could be forgiven for feeling sorry for yourself as you drained water out of your boots, shivering to the core ..... Then you see these healthy kids with NOTHING, but the the biggest smiles and true appreciation. This was a good few years back, still the images of that day are burnt into my minds eye !!



Ons kla oor die prys van petrol, en van n nuwe stel bande .... dan sien jy mense wat REGTIG niks het nie.



NEE, ek kan geen eer vat vir die funksies waar ons was nie. Maar slegs n beskeie bydrae kon lewer op die geleenthede.

Enigste rede vir die post - net weer ons vriende herinner HOE bevoorreg ons is, en net hoeveel mense daar is was regtig ons hulp benodig.


En mag ek dit dan maar reguit sê - daar is BAIE "van ons eie mense" (wat dit ookal vir die leser mag beteken) wat hulp benodig. So maklik om kommentaar te lewer oor die keuses wat groot mense gemaak het, maar die kinders het geen bydrae gehad tot hul huidige situasie nie. Kom ons wys vir die kinders daar IS hoop !
Post Reply

Return to “Community Responsibility”