Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Kagiso »

Uit Seronga: Botswana Okavango Delta, skryf WILLIE:
Oompie, dalk kan iemand raad gee of help. Die Disco 2 se ratkas gee probleme, spring uit 5de rat, is stram om in trurat of neutraal te gaan en soms is daar net 3de en 4de.
Agsiestog se "nuwe" uitlaatpyp het binne in die "silincer" af gebreek. Ek is moedeloos met karre. Spandeer meer tyd om die goed op die pad te hou as om mense te evangeliseer.

Daar's hy manne: Wie van julle ken 'n Landy mekki wat WEET van?


Seronga: Botswana Okavango Delta, WILLIE writes:
Uncle, maybe someone can advise or help. Disco 2's gearbox problems, jumping out of 5th gear, is tough to go into reverse or neutral and sometimes there are just 3rd and 4th.
Agsiestog's "new" exhaust broke inside the "silincer". I am disheartened with cars. Spend more time to keep well on the way to evangelize people.

That's it guys: Which of you know a Landy mechi that KNOWS?
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Thabogrobler »

Boodskap op oom se FB gestuur
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Kagiso »

(English below - translation courtesy of Master Google :-) )
Groete in JESUS!
More, uit 'n lekker nat Seronga!

Ons het so 'n minnie krisis op hande. Albei ons voertuie staan.
Die Land Rover het 'n probleem met die ratkas en ook 'n "power
steering pump" pypie wat vervang moet word. Die pypie is bestel,
betaal en opgemaak, maar die ouens in Maun wat dit gemaak het kry dit
net nie reg om dit op 'n vliegtuig te sit Seronga toe nie, ons wag al
reeds 2 weke. Die ratkas se probleem is by die hefboom, ons moet 'n
"kit" kry vir al die parte van bo waar dit in die ratkas ingaan tot
onder waar die bal aan die onderkant los gekom het.

Wat die Isuzu aanbetref, die het Donderdag oppad terug van Shakawe
gaan vassteek soos 'n steeks donkie. Op een of ander manier het een
van sy "timing" ratte los gekom en dit het veroorsaak dat die tydrat
op die "cam shaft" se tande weggevreet is en al die "push rods" van
die "valves" het gebuig. Gelukkig het die valves self nie gebuig nie.
Ons sal ook 'n nuwe "cylinder head gasket" moet kry.

Dis die normale ou storie van sendelinge en voertuie.
Hoop iemand kan help.
Seen!

Greetings in Jesus!
More from a wet-wet Seronga!

We have a minnie crisis at hand. Both our vehicles.

The Land Rover had a problem with the gearbox and also a "power
steering pump "pipe to be replaced. tube has been ordered,
and paid up, but the guys in Maun who made it just don't get it right to put it on a plane to Seronga, we have been waiting already 2 weeks. The gearbox problem at the lever: we need a "kit" for all parts above where they go into the gearbox to
under which the ball at the bottom came loose.

The Isuzu concerned, on the way back from Shakawe Thursday stuck like a stubborn donkey. Somehow his "timing" gear came loose and caused the timing gear "cam shaft"'s teeth are eroded and all the "push rods" the "valves" bent. Fortunately, did not bend the valves themselves.
We will also have a new "cylinder head gasket".

It's the usual old story of missionaries and vehicles.

Hope someone can help.

Ladies, Landies, Gentlemen and all who read:
I am ready and willing to drive up to Seronga [1600Km x 2] and take the required spares to him - AND a mechanic / knowledgeable person or 3 [we can go 5 up in the Prado]
We urgently request for i) Funds for the fuel ii) funds for the spares iii) Adventurous handy "manne" who can do a bush repair on a Landy G/box AND Aisiestog engine -
So - Gents, PLEASE take my hand on this one and help out?
I am pledging R500 plus overnight
We have received R500 and R800 on the Landie's plight so far.
Budget: Fuel R3000, I will carry the accomodation of th egroup and each person provides for his / her own food & snax
What you will need for the trip: Clothes [no naked men allowed :-)] stretcher & sleeping bag & toiletries bag [dont forget tootbrush]
Oh - and we will take you on a mokorro ride to Elephants Island [sponsored]

OutreachAfrica
086-110-NPO
In support of Missionaries all over Africa
Helping God’s servants
doing God’s work
PO Box 16275 | Atlasville | 1465

Banking Details
Bank: Standard Bank
Branch: Castle Walk
Branch Code: 014645
Account number: 415214742

REFERENCE: 'DCM Help and e-mail proof to Outreach2Africa@gmail.com

The success of this outreach is really now up to you guys.
Thank you & Baie Dankie
Edit/Delete Message
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Wegbreek
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Apr 09, 2008 12:49 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2001 Hilux KZTE
Real Name: Wayne and Nicky

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Wegbreek »

Mac, het so 'n bietjie in die bank rekening ingesit. Ek glo en bid dat die Here sal voorsien dat al die omkostes gedek sal word.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Jaans »

Serkte daar ek glo en bid julle kom gou reg.

groete
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Kagiso »

Baie DAnkie Nicky -- Dankie Jaans

Staan nou so : Steven was hier in SA [maar my nie laat weet nie] en hy het die onderdele vir die Aisistog gaan bestel
Willie het my laat weet daarvan en GL:ORY dankie Vader - daar is genoeg om die "Gearset en die 'pushrods te betaal uit wat julle ouens bygedra het
Die *** LandRover parte was die verkeerdes en Willie moet nou probeer dit terugstuur - om omgeruil te word vir die regte goed.

NOU om geleentheid te kry vir daai onderdele SERONGA toe ..

iemand wat weet van iemand met 'n vliemasjien ? :-)
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Post by Kagiso »

TERUGVOER na maande: Ons het deur OutreachAfrica, en van julle manne hier op HILUX forum op 4x4Community Forum so byna R7000 ingesamel gekry vir Willie se voertuig krisisse - En ons het die parte soos bestel vir hom betaal en die balans na hulle bankrekening oorgeplaas.
Alles bly verkeerd loop vir die arme Willie en gister e-pos hy:

Groete Oompie,

Dit gaan goed ten spyte van al die voertuig probleme. Ons was Dinsdag
by die Dr in Ghantsi en my hart loop nog mooi. Arista moet egter gaan
vir ekg toetse, was nie krag in Ghantsi om dit te doen nie, dr Riaan
het 'n onreelmatige hartritme opgetel en alhoewel hy nie bekommerd is
nie, wil hy net doodseker maak dat sy ok is.

Ek wil net almal bedank wat bygedra het om ons te help om die voertuie
op die pad te kry, ons waardeer dit baie, want sonder vervoer is ons
gestrand en kan ons nie die HERE se werk doen nie, moet hoeka al 'n
draai in Gudigwa gemaak het met die Evangelisasiespan, maar moes dit
vir eers uitstel. Weereens baie dankie. Ons hoop om spoedig al die
nodige parte te bekom. Ek kon darem vir Steve 'n bydrae gee vir sy
werk, ongelukkig het hy verhuis.

Mag almal geseen word!

Shalom!


en dan volg hy dit op met die probleem soos dit nou nog is :

Goeie naand almal!

Die duiwel wil ons maar net nie uitlos nie en dis veral ons voertuie
wat 'n probleem bly.

Soos julle weet is dit nou al amper 3 maande wat ons sukkel om die
probleme met die Land Rover en die Isuzu op te los. Eers het ons parte
vir die Land Rover se ratkas probleme bestel wat toe volgens Steve die
werktuigkundige nie dit was wat hy bestel het nie en moes ons dit
terugstuur, nou sukkel ons om die parte in die hande te kry. Met die
Isuzu gaan dit nie veel beter nie, het die tydratte en die "Cylinder
head gasket" gekry, net om uit te vind dat die "valves" gebuig is en
daar van die "valve guides" vervang moet word. Ongelukkig kan ons nie
"valves en valve guides" in die hande kry hier in Botswana of naby
gelee dorpe in Namibie nie. In tussen het Francois Malan ons gehelp
met 'n 4x4, 2.2 Toyota Hilux bakkie, waaroor ons baie dankbaar is,
maar het agter gekom dat dit baie olie lek en nou moet ons eers die
agterste "crank shaft" olie seel moet vervang, wat nogal 'n groot werk
is, want ons moet die ratkas en die "flywheel" uithaal om by die seel
uit te kom en met ons beperkte kennis wil ons nie 'n kans waag om dit
hier in die bos te doen nie. Ons gebruik nog die Toyota, moet net
gereeld olie ingooi, 2L op 800KM. Steve het in die tussen tyd verhuis
na Katima Mulilo in Namibie toe.

Ons vra dat julle saam met ons oor al die probleme sal bid vir
ingryping van BO, sodat ons hierdie probleme ook sal oorkom. Ons besef
dis 'n toets wat ons moet deurgaan, maar kan net met behulp van almal
se gebede deurdruk.

Shalom!
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “Community Responsibility”