Page 1 of 1

Brandstof vir my SFA

Posted: Wed May 02, 2012 9:26 am
by PJH
More manne,

Ek sukkel meer en meer om "Lead replacement" petrol vir my 1997 2.4 22R te kry.

Kan iemand vir my se of ek gewone unleaded kan gebruik, of hoe anders?

Dankie

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed May 02, 2012 9:42 am
by Mud Dog
Hy is heel reg om unleaded te gebruik. :thumbup:

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed May 02, 2012 10:05 am
by Danman
Ek gebruik Unleaded in my '91 4y

100% reg

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed May 02, 2012 11:02 am
by PJH
Dankie ek gaan dit probeer.

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 7:39 pm
by offroad nut
Hi
Can you run a 4y on unleaded with no long term problem or must you ad an additive

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 7:43 pm
by CasKru
I've been running mine on ULP for a few years now

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 7:59 pm
by DassieHassie
Lyk of daar verskilende opienies is oor die petrol.

Het iewers gelees op die forum dat jy 'n aditif by ULP moet gooi vir die 22R om te help met valve smeering :?: :?:

Ek gooi maar LRP in as ek kry, maar dit voel of my trokkie (22R) beter loop met ULP, weet nie regtig nie.

Daai motor is so sterk gebou, hy gaan my tien teen een oorleef voor die valves iets oorkom van loot-armmoede :tongue:

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 8:07 pm
by CasKru
Ek gebruik wel ook Delo 400 engine olie wat bleikbaar ook 'n verskil maak

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 8:10 pm
by DassieHassie
CasKru wrote:Ek gebruik wel ook Delo 400 engine olie wat bleikbaar ook 'n verskil maak
Jammer vir my dom vraag Cassie, watse olie is daai?

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 8:13 pm
by CasKru
Jy kan bietjie meer van hom hier gaan lees http://www.caltex.com.au/productsandser ... px?ID=1639" onclick="window.open(this.href);return false;
Image

Re: Brandstof vir my SFA

Posted: Wed Aug 29, 2012 8:16 pm
by DassieHassie
Baie dankie, gaan so maak