Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
-
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
- Real Name: Liaan
- Club VHF Licence: AC1
Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Dag Mense!!
Ek nooi al die 4x4 manne/dames uit om ons dag by te woon.
Daar sal pryse soos slagskape, halwe slagskape en kleiner items wees!
Daar sal 10 Hindernisse wees waarvan 5 moeilik en 5 makliker gaan wees!
Bel my by Nul 8 2 323 4878
Groete
Liaan

Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Jy weet julle sal dit ook net hou as ek nie daar is nie, sies vir julle wes-transvalers. Maar baie dankie vir die uitnodiging Waar gaan julle dit hou, want ek weet nie waar julle baan is nie, kom nie meer so baie daar nie.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Liaan, ek reken ek sal daar wees.
Die wat belangstel om dalk te gaan, Lichtenburg het n gawe vakansieoord waar julle kan tent opslaan. So kom join ons.
Die wat belangstel om dalk te gaan, Lichtenburg het n gawe vakansieoord waar julle kan tent opslaan. So kom join ons.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Ek dink ek moet gaan binnekort moet kwaad raak... julle hou al hierdie goed juis nou wanneer Swambo op haar laaste is.... hoe de duiwel moet ek julle join?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Maak soos ek - los haar by haar maCasKru wrote:Ek dink ek moet gaan binnekort moet kwaad raak... julle hou al hierdie goed juis nou wanneer Swambo op haar laaste is.... hoe de duiwel moet ek julle join?
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Cassie moet nie alleen voel nie. Myne is ook op haar laaste met haar laaste 6Weke dan is die als verby. Geen versugtig ry om al wat 'n duikie in die pad is nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Nog net 34 slaapies hier :)Gertc wrote:Cassie moet nie alleen voel nie. Myne is ook op haar laaste met haar laaste 6Weke dan is die als verby. Geen versugtig ry om al wat 'n duikie in die pad is nie.
En dan los sy my, by haar ma :evil:ToyX4 wrote:Maak soos ek - los haar by haar maCasKru wrote:Ek dink ek moet gaan binnekort moet kwaad raak... julle hou al hierdie goed juis nou wanneer Swambo op haar laaste is.... hoe de duiwel moet ek julle join?
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
- Real Name: Liaan
- Club VHF Licence: AC1
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Soos Riaan gese het, die vakansieoord is 'n puik plek om te bly, met 'n supertube en swembaddens en glybaan, chalets is baie bekostigbaar. As daar genoeg mense daar bly kan ons dalk bietjie afslag kry. Die opsigter se dogter was saam met my op skool.
Jammer vir die ouens met brode in die oonde, myne kom 24 Julie!
Cassie, Klerksdorp of Potch het puik hospitale, +- 1 uur se ry vanaf die baan.(met 'n kar nie 'n SFA nie)
Laai vir Swambo by my Swambo af. Dan gaan speel ons!
Inskrywingsgeld sal +- R100 beloop per voertuig.
10 van Lichtenburg se klublede sal elkeen 'n hindernis bou/uitsit. Die lid wat die hindernis gebou/uitsit marshall die al deelnemers en ry dan laaste die hindernis en word dan deur die deelnemers gemarshall. Net om alles regverdig te hou.
Die baan se ligging is :
Net voor jy in Lichtenburg inkom op regterkant draai af met die Manana pad, hou reguit vir +- 6km, pad word grondpad vir +- 4km, sodra jy wildheining op regterkant sien kyk regs, die bord is half weggesteek, gaan dan daar in.
Die baan bestaan hoofsaaklik uit delwershope met los maar gladde klippies(nie skerp klippe wat jou bande vreet nie).
Baie uitdagend in droee toestande.
Haal maar jou Excaliburs af as jy lief is vir hulle!!
Die baan sal so uitgesit word dat standaard voertuie goed sal vaar.
Daar gaan dalk ook 'n timetrail tipe event wees.
Jammer vir die ouens met brode in die oonde, myne kom 24 Julie!
Cassie, Klerksdorp of Potch het puik hospitale, +- 1 uur se ry vanaf die baan.(met 'n kar nie 'n SFA nie)
Laai vir Swambo by my Swambo af. Dan gaan speel ons!
Inskrywingsgeld sal +- R100 beloop per voertuig.
10 van Lichtenburg se klublede sal elkeen 'n hindernis bou/uitsit. Die lid wat die hindernis gebou/uitsit marshall die al deelnemers en ry dan laaste die hindernis en word dan deur die deelnemers gemarshall. Net om alles regverdig te hou.
Die baan se ligging is :
Net voor jy in Lichtenburg inkom op regterkant draai af met die Manana pad, hou reguit vir +- 6km, pad word grondpad vir +- 4km, sodra jy wildheining op regterkant sien kyk regs, die bord is half weggesteek, gaan dan daar in.
Die baan bestaan hoofsaaklik uit delwershope met los maar gladde klippies(nie skerp klippe wat jou bande vreet nie).
Baie uitdagend in droee toestande.
Haal maar jou Excaliburs af as jy lief is vir hulle!!
Die baan sal so uitgesit word dat standaard voertuie goed sal vaar.
Daar gaan dalk ook 'n timetrail tipe event wees.
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Mmmm... Is sy oulik?Liaan wrote:Soos Riaan gese het, die vakansieoord is 'n puik plek om te bly, met 'n supertube en swembaddens en glybaan, chalets is baie bekostigbaar. As daar genoeg mense daar bly kan ons dalk bietjie afslag kry. Die opsigter se dogter was saam met my op skool.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
- Real Name: Liaan
- Club VHF Licence: AC1
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Ai Thabo, ek weet nie, baie lanklaas gesien!
Hoe lyk dit? Enige forum mense wat gaan deurkom?
Hoe lyk dit? Enige forum mense wat gaan deurkom?
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...
Gebore in die BLOU BUL hoofstad
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Liaan, ek glo ek sal daar wees. Herinner net die week voor die tyd asb, anders gaan ek vergeet
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Lichtenburg 4x4 Klub Kompetisie - 16 Mei 2009
Liaan, is ek blind, of het jy uitgelaat om te se hoelaat begin die storie?
Ek neem aan so 9uur 10 uur se kant. Hoeveel karre gaan daar wees?
Ek neem aan so 9uur 10 uur se kant. Hoeveel karre gaan daar wees?