Rebel 4x4 Rock crawl

Post Reply
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Rebel 4x4 Rock crawl

Post by blom »

:shock:
Soos meeste van julle weet is Ek en Boesman (my betroubare "steed") beide lede van die REBEL bende :mrgreen:
Ek en Lucas Holtzhausen (hy is en was vir die laaste paar jaar SA1 in 4x4 challenge reeks) het gistermiddag die klippe by Moegatle 4x4 trails gaan beloer en die baan uitgele vir ons Rock crawl 6 September. Kerels dit gaan GROOT pret wees.
Daar gaan drie bane uitgele word , produksie ,produksie modifieds en natuurlik die supertrucks.
Ek wil op hierdie stadium egter nie oor die kompiteerders gesels nie want daar is nie baie plekke oor nie(as jy belangstel om te ry pm my dan kan ons dalk 'n plan maak)
Wat ek egter onder die forum lede se aandag wil bring is :
1 ONS gaan rock crawl
2 Kom kyk as jy kan. Dit gaan enorme pret wees klomp 4x4 op die klip, die waterfal "tribe" se hoofman het my gister gese hulle sal tot donkiekarre daar he vir die kinders om mee te ry.
3 klomp 4x4 verwante produkte gaan daar uitgestal word. As jy self iets het wat jy wil kom uitstal ,dis gratis, mahala, verniet gesels met my en ek reel dit vir jou. Lois jy kan vir jou 'n megaworld uitstalling kom maak GRATIS gesels met my.
4 Die eienaar van Moegatle 4x4 trails wat saam met die Waterval stam die baan dedryf is tans besig om vir ons kampplek op sy wildsplaas te maak soos ek hier sit is hulle besig om die ablusieblokke te finaliseer . Pragtige kamp in die bosveld? wat meer wil jy he ?Bespreek somme vir die hele naweek , kom Vrydag slaan kamp op kyk saterdag die manewalis op die klip, Saterdag aand maak Alex vir ons een MA se potjie (een of ander bok wat ons die Donderdag nog moet vastrek) en dis net lekker kamp en 4x4, die hele naweek lank!
5 Die Waterfal tribe gaan die koeldranke ( en biertjies) op die klip verkoop en die geldjies wat hulle insamel gaan vir een of ander projek waarmee hulle besig is (ek kon nie verstaan nie), Die hoofman het my ook verseker "Sekuriteit " sal nie 'n probleem wees nie.
So lekke mafia style ?(lekke gelag toe ek vir witkop vertel)

So merk jou dagboek 6 SEPTEMBER
vir kamp bespreking en pryse (ek't gedink Alex maak 'n grap toe hy my die pryse gee he he) http://www.rebel4x4.co.za
kyk onder die events dis alles daar. (cassie as jy die link kan regkry asb ek kom nou nie reg nie)

As jy dink jyt die guts om te kom ry ? pm my ek kan help of inskrywings forms http://www.rebel4x4.co.za
dis jou kans om almal te wys jys nie net 'n WEB WHEELER nie

Groetnis BLOM
ps ek hoor 'n rumour Ewald se kameraman soek ook slaapplek daar erens vir die naweek, so as iemand kan help ?
En natuurlik een van ons GROEN MANNE gaan self DIE naweek daar in aksie te siene wees (ek laat dit maar vir hulle self om te vertel) en natuurlik ook 'n kerel wat sy tanne slyp in doesman se screaming seat
:mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by ToyX4 »

My tande is al vlymskerp geslyp :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by CasKru »

Let wel... ek is net groen omdat ek 'n mod is... :) ek is nie groen van jaloesie nie... Al wat ek miskien op jaloers kan wees is op die hart van Boesman..... daai V8... er ...uhm... (hoes)... (hoes)... (maak keel skoon).... LEXUS motor! Daai outjie gesels darem maar mooi! :twisted: :twisted:

Sien erg uit na die rock crawl. Dit sal my eerste amptelikke kompetisie wees waar ek self 'n deelnemer gaan wees :mrgreen: :mrgreen: Dan sal ek kan sien of ek meer bek of meer binnegoed is :)

Blommie.... kan ek maar met my bakkie daar op julle baan ook ry? :twisted: :twisted: Ek meen julle gaan seker 'n recovery vehicle nodig hê?! :twisted: :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by Family_Dog »

Bulldog en ek het Andre van Safari4x4 se TV programmatjie gewatch hoe hy met 'n Cruiser 76 SW op "the rock" gery het. Ons het altwee weggehardloop. No-way gaan ons dit probeer :shock: :shock:


Bulldog het groot geskrik toe hy sien hoe val daai wit Toyota op die rooie. Moes vir hom bietjie additive moet gooi in sy olie om hom te kalmeer en sy headlights bietjie afvee...


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by CasKru »

Family_BullDog wrote:Bulldog en ek het Andre van Safari4x4 se TV programmatjie gewatch hoe hy met 'n Cruiser 76 SW op "the rock" gery het. Ons het altwee weggehardloop. No-way gaan ons dit probeer :shock: :shock:


Bulldog het groot geskrik toe hy sien hoe val daai wit Toyota op die rooie. Moes vir hom bietjie additive moet gooi in sy olie om hom te kalmeer en sy headlights bietjie afvee...
-F_D
It is for this reason the 4x4 training is a must. In that video instead of stepping on the gas the guy applied the brakes thus shifting the centre of gravity. If he floored it as it started to topple, he could have saved it as well... and he wasn't wearing a seatbelt... so after the roll over he was sitting on the windscreen on the ground :shock: :shock:
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by Family_Dog »

Cassie, what you say about accelerating is perfectly understandable and makes good sense when I think about it. But if I was in that situation, I doubt I would have had the nerve to step on the gas :shock: But that would surely then have saved his vehicle, flat out in 1stL can't be very fast even down a 43° slope... or can it?

I hear what you say about training, and see it as a necessity for this sort of thing.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Rebel 4x4 Rock crawl

Post by blom »

:shock:
Dudels julle tweetjies moet asb vanaand drie geel pilletjies elk drink hoor
Ek wonder nogal of dit sou gehelp het om die gas te trap?
sal self nie kan se nie weet net dis effe styl daar af , en dis een van daai hindernisse waar man dinge MOET bymekaar hou anders gaan jy seerkry ! net die gedagte die makker het nie sy belde aan nie moet al klaar genoeg se ?
Ek sal nie daar af sonder belde nie !
Grensvegter van LANDROVIA
Post Reply

Return to “North West Province”