Page 1 of 1

Bosrumoer 2011

Posted: Tue Aug 23, 2011 3:35 pm
by Barrie
Kyk gerus en kom kuier saam by http://www.bosrumoer.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
dis op die perseel van http://www.doornrivier.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Bosrumoer 2011

Posted: Tue Aug 23, 2011 10:36 pm
by ToyX4
Barrie, as my geliefde vrou die sien, is ek daar. Sal haar seker moet wys! Kan net lekker wees!!

Re: Bosrumoer 2011

Posted: Wed Aug 24, 2011 7:16 am
by Barrie
Moenie terughou nie, dis die regte ding om te doen :clap: :clap: :clap: :yahoo:

Re: Bosrumoer 2011

Posted: Wed Aug 24, 2011 9:32 am
by OOOOMS
Lyk my dit gaan 'n lekker saamrtek wees :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Bosrumoer 2011

Posted: Wed Aug 24, 2011 11:41 am
by Barrie
Uit die boeke Mark.
Niks soos adrenalien in die bosveld nie. Kom kuier saam! :yahoo: :beach:
Julle ken mos die plek.
Skryf 'n span in vir Survivor.
Dan kan ons sien wie is Man of muis is

Re: Bosrumoer 2011

Posted: Wed Sep 14, 2011 6:38 pm
by Barrie
Almal wat lus is vir 'n naweek wegbreek aan die begin van die skoolvakansie, moenie van hierdie ene vergeet nie. Dit gaan beslis die moeite werd wees. Kyk bietjie op die webwerf. daar gaan ook 'n groot diamantstormloop wees. die grootste diamant is ter waarde van R14 000. daar is 20 diamante om te ontdek.


Toe! Kyk of julle nou vir SWAMBO hier gaan weghou!