Page 2 of 2

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Thu Jun 11, 2009 9:53 am
by Castos
Manne dis geen probleem nie. Ek is was juis besig om 'n SAN instelassie te jaag om dit klaar te kry. Adam ek sal by die manne hier hoor. Almal wil nog gaan ry.

Bennie ons kan die naweek skuif na later in die jaar, dis nie 'n probleem nie.

Groete

Reynard

PS: Was gistrand by die myn wat ek werk, -4C

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Thu Jun 11, 2009 12:40 pm
by Big D
Helloo daaar

Jammer ek was so stil die laaste paar weeke. Ek was uit die land uit. My bakkie is by die workshop, besig om my vooras reg te maak. So sal dit ook nie kon maak nie. Ons moet dt nie kanseleer nie maar uitstel tot die sommer, en weer n lang naweek.

P.S hier in brits is dit &*%$ koud :silent:

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Thu Jun 11, 2009 1:17 pm
by GrootLeeu
Hi Reynard, ek neem aan die kamp is af maar die ryery is aan? Ek is reg vir enige van die dae, laat weet maar net vroegtydig. Jy het mos my nommer?

Groete

Adam

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Thu Jun 11, 2009 7:31 pm
by Castos
Adam, ja ek het die kamp plekke geKanseleer. Ek sal self nie in die weer wil kamp nie. Ek is nogal lus om dalk die rivier te tackle die naweek. Sal jou more laat weet. net so paar oproepe maak.

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Thu Jun 11, 2009 8:51 pm
by GrootLeeu
Mooi, ek is in!

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Fri Jun 12, 2009 8:45 am
by macjohnw
Castos wrote:Adam, ja ek het die kamp plekke geKanseleer. Ek sal self nie in die weer wil kamp nie. Ek is nogal lus om dalk die rivier te tackle die naweek. Sal jou more laat weet. net so paar oproepe maak.
Menere, die son is uit hier in die Laeveld en die kwik klim mooi. Geen reen vir die naweek volgens gisteraand se voorpelling nie.

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Fri Jun 12, 2009 9:00 am
by GrootLeeu
Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Fri Jun 12, 2009 9:26 am
by macjohnw
GrootLeeu wrote:Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...
Adam, ek neem aan julle gaan nog steeds by River Wild ry? Enige idee wanneer asook watter ander roetes julle gaan doen?

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Fri Jun 12, 2009 10:05 am
by GrootLeeu
Hi John, ons beplan eintlik om van die ander roetes te gaan ry. Stuur my jou kontak besonderhede, dan laat weet ek jou sodra ons uitsluitsel gekry het. Hierdie beplanning het my erg lus gemaak om te gaan ry.!

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Mon Jun 15, 2009 6:56 am
by macjohnw
Menere,

Julle het n' baie lekker naweek by River Wild mis geloop - die kamp was dolleeg, die weer goed en die braai hout baie! Jammer julle kon dit nie maak nie.

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Mon Jun 15, 2009 12:47 pm
by Castos
Was toe nou maar net so goed ons het dit uitgestel. Ek het die hele naweek by die werk gesit. :evil: :cry:

Ek is nou baie lus om more iewers te gaan ry. :roll:

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Posted: Mon Jul 27, 2009 8:58 pm
by Okkie Van Wyk
Bump