Page 1 of 1

Ribbokkloof 25-26Feb 2012

Posted: Wed Feb 01, 2012 7:23 am
by Traveler
Die Gautengers val Mpumalanga binne vir 'n GTG noord van Middelburg by Ribbokkloof.

viewtopic.php?f=51&t=23473" onclick="window.open(this.href);return false;

Gelee op die R555 oppad na Stoffberg.

Hoop daar is van julle wat sal wil bywoon; kom sit julle name op die lys. :thumbup: