Page 1 of 1

Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!

Posted: Wed Aug 31, 2011 12:48 pm
by Black Sam
Die 1ste Oktober 2011 is die Reenboog fees aan in Piet Retief.

Onder andere is daar 'n 4x4 kompitiesie wat hul ook aanbied.
Die vorige kere wat ons dit bygewoon het was dit 'n reuse sukses en 'n baie lekker dag in geheel.

Die inskrywing beloop R 200 per voertuig.

Ons is tot dusver 10 voertuie van Vryheid wat ingeskryf en beplan om nog meer in te skryf.

Kom ons ondersteun die manne by Piet Retief 4x4 klub, as daar belangstellendes is kan hul kontak maak met: Paul Mouton en hy kan gekontak word op 08twee sewe8vyf 1nul9vier.

Hoe meer 4x4's hoe meer vreugde

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:00 pm
by OOOOMS
Waar in ZA is Vryheid..... :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:02 pm
by Black Sam
As jy Suid-Afrika in kom eerste robot regs :yahoo:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:06 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote:As jy Suid-Afrika in kom eerste robot regs :yahoo:
Blacksam :!: Dis maklik om te kry :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:11 pm
by Black Sam
Hoe lyk dit sien ons jou daar????

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:14 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote:Die 1ste Oktober 2011 is die Reenboog fees aan in Piet Retief.

Onder andere is daar 'n 4x4 kompitiesie wat hul ook aanbied.
Die vorige kere wat ons dit bygewoon het was dit 'n reuse sukses en 'n baie lekker dag in geheel.

Die inskrywing beloop R 200 per voertuig.

Ons is tot dusver 10 voertuie van Vryheid wat ingeskryf en beplan om nog meer in te skryf.

Kom ons ondersteun die manne by Piet Retief 4x4 klub, as daar belangstellendes is kan hul kontak maak met: Paul Mouton en hy kan gekontak word op 08twee sewe8vyf 1nul9vier.

Hoe meer 4x4's hoe meer vreugde
Man, jy weet mos ek sal daar wees as ek kon, maar in is van die 29ste - in Whange......... :evil: :evil: :evil:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:20 pm
by Black Sam
:evil: :evil: :evil: :evil:

There's a next time :thumbup:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief

Posted: Wed Aug 31, 2011 1:25 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote::evil: :evil: :evil: :evil:

There's a next time :thumbup:
Dis vir seker, sal julle manne baie graag wil join en ontmoet en saam kuier :thumbup:

But next time definately :!: :!: :!:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!

Posted: Thu Sep 01, 2011 4:40 pm
by Black Sam
Manne as daar van julle is wat naby genoeg is en jul weg kan oopsien, kom maak 'n draai en neem deel, die manne van Piet Retief kan nie self deel neem nie want hulle is die marshalls, kom ons ondersteun hulle om die instelling permanent en blywend te maak, hulle doen moeite so kom en help ons om 'n sukses van die dag te maak, skryf julle local klub in en neem deel as 'n klub.

Don't make this a :deadhorse: Lets do it in :alarmclock: I need your :sos:

Re: Reënboog Fees - Piet Retief- ASSEBLIEF!!!

Posted: Tue Sep 06, 2011 10:19 pm
by OOOOMS
Black Sam wrote:Manne as daar van julle is wat naby genoeg is en jul weg kan oopsien, kom maak 'n draai en neem deel, die manne van Piet Retief kan nie self deel neem nie want hulle is die marshalls, kom ons ondersteun hulle om die instelling permanent en blywend te maak, hulle doen moeite so kom en help ons om 'n sukses van die dag te maak, skryf julle local klub in en neem deel as 'n klub.

Don't make this a :deadhorse: Lets do it in :alarmclock: I need your :sos:
Waas die KZN manne???