Page 1 of 1

Dagboek

Posted: Thu Jan 20, 2011 9:39 am
by Gerrie
Hello ouens

Ons hier by WegRy is van plan om, noudat ons maandeliks op die rakke is, 'n gemeenskaps-dagboek in die tydskrif te publiseer. :beta:
So nou vra ons julle om julle klubs en groepe sy GTG's en vergadering se details vir my te e-pos dat ons dit in die boek kan sit. :beg: So sal ons die ouens wat dalk die boodskap mis op die forums kan betrek en dalk kan julle ook nuwe lede werf. :yahoo:

Stuur alle inligting van sulke vergaderings en byeenkomste aan gerrie@wegry.co.za
Belangrik! Onthou om datums en kontakbesonderhede by te sit.

Thanks

Gerrie

Re: Dagboek

Posted: Thu Jan 20, 2011 7:54 pm
by Hilux01
Gerrie

As ek die ding so luister gaan julle n paar ekstra bladsye in elke uitgawe moet sit vir al die dagboeke van die verskillende klubs.

Dis n great idee, sterkte :thumbup:

Re: Dagboek

Posted: Mon Jan 24, 2011 10:13 am
by Gerrie
Ek hoop ons kry so baie, maar op die oomblik is dit nog stil. Komaan manne, laat weet ons wat doen julle!

Gerrie