Page 1 of 1

Middelburg agricultural EXPO

Posted: Thu Sep 02, 2010 8:30 am
by Okkie Van Wyk
Hi all you Hilux enthusiasts
Green fields in Middelburg are hosting an agricultural EXPO over the first weekend in October. Part of this event will be taken by LA Sport in the form of a family fun 4X4 event a track/obstacle course on the 2nd October. The owner of LA Sport Middelburg approached me and asked if it would be possible for me to get together a few good men and or women to help with marshalling for the day, now this is where you come in. LA Sport will sponsor all the marshals with a LA Sport shirt a cap and a lunch and some cold drinks.

All interested persons please contact me as soon as possible for more info

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Tue Sep 14, 2010 10:49 pm
by HennieJ2
Okkie, het LAS nie ontrek nie?

HJ

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Wed Sep 15, 2010 7:04 am
by Traveler
Ek is beskikbaar om te help.

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Wed Sep 15, 2010 7:13 am
by Spartan
Okkie Van Wyk wrote:a few good men
Klink soos n cowboy movie :lol: :lol:

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Wed Sep 15, 2010 10:54 am
by HiluxJunkie
HennieJ2 wrote:Okkie, het LAS nie ontrek nie?

HJ
Ook so gehoor. Blykbaar nou 4x4Megaworld Witbank wat betrokke is.

Die groot name krap seker weer in mekaar se slaai..... :think:

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Wed Sep 15, 2010 2:53 pm
by Traveler
Anyway, Okkie sal jy my laat weet as jy hulp nodig het. Jy het my e-pos adres.

Re: Middelburg agricultural EXPO

Posted: Thu Sep 16, 2010 6:23 pm
by Okkie Van Wyk
Hi mense sorry dat ek nou eers reply het n bug op die PC gekry en moes toe noodgedwonge herbou


"Okkie, het LAS nie ontrek nie?"

Ja en nee LA Sport het ontrek en gaan nie meer die 4X4 kompetiesie behartig nie as gevolg van reels en regulasies (SA Motor sport ) Bla Bla Bla baie red tape maar hulle gaan steeds uitstal by die EXPO. 4X4MegaWorld het wel aangedui dat hulle die 4X4 baan gaan gebruik maar ek is nie daarby betrokke nie

Dalk reel ons n event later die jaar of vroeg volgende jaar saam met LA Sport maar ons moet eers die red tape met SA Motor port uitklaar sodat ons die ding reg en polities korek kan aanpak