Page 1 of 1

Wildevy 2010 (Burgersfort)

Posted: Tue Jun 01, 2010 3:47 pm
by DionWheal
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Wildevy gesinsdag op Burgersfort. Maak seker dat julle dit nie misloop nie. Hierdie jaar word dit op die 31 ste Julie 2010 gehou. Meer inligting kan op die webtuiste verkry word.

http://burbande.co.za/html/wildevy_4x4_dag.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wildevy 2010 (Burgersfort)

Posted: Tue Jun 01, 2010 8:45 pm
by Vlak vark
Hi Deon.

Ons beoog om dit by te woon sal op die webwef gaan en kyk .

groete anderkand die berg :wave: