Page 1 of 1

Familie 4x4 fun day

Posted: Sun Apr 18, 2010 1:19 pm
by franco
Hi almal

Hendrina bied elke jaar n pret dag aan vir die hele gesin,hierdie jaar is dit op 1Mei begin 8:00 en is 1km uit hendrina op ermelo pad.
Kom geniet dit saam met ons dit is regtig groot pret en al die opsticals is natuurlik.

Re: Familie 4x4 fun day

Posted: Mon Apr 19, 2010 7:56 am
by Traveler
Kostes vir die dag se bywoon en deelneem?

Re: Familie 4x4 fun day

Posted: Mon Apr 19, 2010 8:26 am
by Bloues
1 Mei, ek het gereel dat dit spesiaal vakansiedag is....glo jul dag dan suksesvol gaan wees !!! :thumbup: :clap:
Sorry moet dit mis, suikerpot verjaar daai dag......eish en 4x4 is uit soos koekies...... :thumbdown:

Re: Familie 4x4 fun day

Posted: Mon Apr 19, 2010 7:23 pm
by franco
Dit is R150 per persoon en sluit in n braai pakkie.
En begin om 8:00