Page 1 of 2

4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 02, 2010 8:09 pm
by blom
Ermelo Extreme Events 4x4 Challenge 27 February 2010.

You are invited to join the EXE team at the Ermelo 4x4 challenge.

Entry fee: R150-00 per Truck + R50.00 gate fee (unless your truck can jump the fence)


Gate fees: R50-00 per “soft roader” filled with spectators (excluding Putco busses and Quantum’s)

Rebel rules and classes will apply, visit http://www.rebel4x4.co.za for all the info you require.

All paid entries before 15th of February will receive a goodie bag. :mrgreen:
Entry forms available on the Rebel 4x4 website under the community calendar.
GPS: S 26 35 495 E 29 58 377
Beerverages will be handled by a” SPUR tent” Ermelo style
For the “soft-core” dudes, come checkout the motocross and model aeroplanes fly-inns.
Enquiries: Jan (084 983 4049) or Johan (082 559 6573)

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 02, 2010 9:08 pm
by Scorpion
Hoesit, Blom! :wave:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 7:37 am
by Pype
Sien julle daar Claas gaan klaar en fighting fit wees :twisted: :twisted: :twisted: :D :D :thumbup:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 7:44 am
by DOELLOOS
:wth: :wth: :wth:
Maar is daar dan nie 'n GTG vir die Hilux manne dan nie?

:shock: :shock: :shock:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 9:08 am
by BenHur
Ek sal maar liewer nie julle kom laat inferior voel met my nuwe X5 nie

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 9:31 am
by Pype
BenHur wrote:Ek sal maar liewer nie julle kom laat inferior voel met my nuwe X5 nie
:lol: :lol: Praat beteken niks kom doen bietjie :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 10:36 am
by blom
Heta Scorps !!!!

Ja ons get together in ermelo :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 03, 2010 7:00 pm
by Mammabeer
Sien julle daar!

Ons geldjies is betaal.....verblyf is gereel.... oorpluisies gekoop(Blom is ons buurman vir die naweek) :mrgreen:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 09, 2010 4:58 pm
by nicoza
Waar betaal 'n mens? Of betaal mens sommer as ons daar aan kom?

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 09, 2010 5:48 pm
by Spartan
BenHur wrote:Ek sal maar liewer nie julle kom laat inferior voel met my nuwe X5 nie
Het jy al gekoop :?: :?: ons sal jou maar moet ban :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 09, 2010 8:19 pm
by Groblehh
Ek (Groblehh), Bullet en Hilux Man gaan die event bywoon. Ons gaan saam met Secunda 4x4 klub maar sal graag julle ouens wil ontmoet.

Daar is n klas vir die standaard voertuie wat teen mekaar deel neem, en as jy voel sekere "opsticals" is te erg dan "skip" jy hom. :wave:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 10, 2010 6:39 am
by Bloues
Kerels kerels jul maak dit moeilik.........blom al gesien ry - puik, mamabeer hulle al sien ry - puik, maar wel al saam pype in CLAAS GERY - AWESOME.....DINK DIE DAG SAL EK MY KARIGE GELDTJIES OP KLAAS VERTROU.......MAAR EK HOU DIE UITSLAE DOP :thumbup: :clap: :clap: :clap:

Onthou - Die Bul ook nog daar.......!!!!!


Andre, moet nie teleurstel.......

Julle moet dit geniet !!!!!!

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 10, 2010 7:27 am
by Pype
Solly ons sal wes kyk dan proebeer ons, ons bes :thumbup:

Ons kyk nooit noord nie :lol: :wink:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 7:47 am
by Mammabeer
:oops: :oops:

Dankie Solly....

Claas is op sy eie......

ons en Blom is Supertrucks......dit is nou die manne met ...........groot karre....

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 9:07 am
by Pype
Mammabeer wrote::oops: :oops:

Dankie Solly....

Claas is op sy eie......

ons en Blom is Supertrucks......dit is nou die manne met ...........groot karre....
:think: :think: En wie se Claas is nie groot nie :think: :think: :idea: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 9:09 am
by DOELLOOS
Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 11:53 am
by Pype
DOELLOOS wrote:Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:
:lol: :lol: So ons sien jou dan die 27ste hoop nie jy is 'n web wheeler nie :P

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 6:57 pm
by blom
DOELLOOS wrote:Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:
:silent:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Tue Feb 16, 2010 7:19 pm
by Spartan
Blom dit lyk of jy boos is oor daai een :lol: :lol: :lol:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 17, 2010 9:42 am
by Mammabeer
DOELLOOS wrote:Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:
Is jou inskrywing al betaal?
:twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 17, 2010 9:43 am
by Mammabeer
Pype wrote:
Mammabeer wrote::oops: :oops:

Dankie Solly....

Claas is op sy eie......

ons en Blom is Supertrucks......dit is nou die manne met ...........groot karre....
:think: :think: En wie se Claas is nie groot nie :think: :think: :idea: :twisted: :twisted:
:D: :D:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 17, 2010 3:45 pm
by blom
Dude ek raak nie boos nie
ek kan 4x4 en ek cash graag die tjeks wat ek uitskryf
:twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 7:28 am
by Mammabeer
Bump vir grootbek...aka...doelloos...aka Ewald...
Re: 4x4 challenge 27 feb 2010
DOELLOOS wrote:Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:
Is jou inskrywing al betaal?
:twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:17 am
by Pype
Mammabeer wrote:Bump vir grootbek...aka...doelloos...aka Ewald...
Re: 4x4 challenge 27 feb 2010
DOELLOOS wrote:Gaan daar regte 4x4s wees, of gaan ons net praat oor 4x4 ry?!?

:twisted: :twisted: :twisted:
Is jou inskrywing al betaal?
:twisted:
Nee wat ou DOELLOOS is 'n web wheeler, blaf net daar is geen byt nie :roll: :roll:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:40 am
by Mammabeer
Het nogals so gedink.... :lol: :lol: :lol: :roll:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:44 am
by DOELLOOS
Ag, julle almal se groot vet bande!!!!!

Kyk net, hier off-road ek...

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:46 am
by Mammabeer
DOELLOOS wrote:Ag, julle almal se groot vet bande!!!!!

Kyk net, hier off-road ek...

:twisted: :twisted: :twisted:
Ja en my ouma is n smurfie....

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:49 am
by DOELLOOS
en hier...

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:55 am
by Pype
Wow :shock: :shock: DOELLOOS daai is xsteam papa ek het my vrou se Honda Jazz ook nou die dag daar gery jy moet weet wat jy doen om daar the ry :P :P

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 9:58 am
by DOELLOOS
Daai was die ergste obstacle wat ek al ooit ervaar het, serious adrenalien rush...

Of was dit nou 'n adrenalien stol????

:think: :think: :think:

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 10:00 am
by Pype
DOELLOOS wrote:Daai was die ergste obstacle wat ek al ooit ervaar het, serious adrenalien rush...

Of was dit nou 'n adrenalien stol????

:think: :think: :think:

:twisted: :twisted: :twisted:
Jy doen goed so oor 100 jaar sal jy by 'n grad 2 obstacle kan op ry hou aan oefen :thumbup: :P

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 10:26 am
by DOELLOOS
:twisted: :twisted: :twisted:

Hier het ek en Chuckie bietjie die pyp karre aangevat... Daai pyp kar kon nie daar op nie...

Die laaste heuwel se naam is "O F*K", en niemand behalwe Chuck kon daar op nie. Check daai voorwiele...

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 10:37 am
by Mammabeer
DAn moet julle maar vir ons kom wys hoe volgende naweek????? :roll: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 10:37 am
by Pype
Mooi man DOELLOOS daai lyk nou beeter :thumbup:

Maar hou nou op die thread te try hijack en antwoord die vraag sien ons jou die 27ste :?: Is jy all ingeskryf en in watter klas :?: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 11:04 am
by DOELLOOS
Nee, ek sal nie inskryf nie, maar ons wil kom kyk...

Ek is bietjie bang dat Blom kwaad word as die X5 ry waar hy nie kan nie...

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 11:34 am
by Spartan
DOELLOOS wrote: Hier het ek en Chuckie bietjie die pyp karre aangevat... Daai pyp kar kon nie daar op nie...

Die laaste heuwel se naam is "O F*K", en niemand behalwe Chuck kon daar op nie. Check daai voorwiele...
Ons sien net n voertuig nie vir jou nie :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 11:38 am
by Pype
DOELLOOS wrote:Nee, ek sal nie inskryf nie, maar ons wil kom kyk...
Ek wonder hoekom nie :? :twisted: :twisted: Maar julle moet kom kyk.
DOELLOOS wrote:Ek is bietjie bang dat Blom kwaad word as die X5 ry waar hy nie kan nie...

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
:lol: :lol: Ek dink hierdie moes in die Humor section gewees het as die grap vir die dag :lol: :lol:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 12:04 pm
by DOELLOOS
Ja, ag shame, dit sal nogal snaaks wees as die X5 vir Blom soos 'n beginner laat lyk...

Ek stem, baie snaaks...

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 12:08 pm
by Spartan
Daai X5 is net op n stofpad hy ry nie off-Road nie

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 12:15 pm
by DOELLOOS
Miskien moet ons jou naam ook groen maak...

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 12:19 pm
by Spartan
:lol: :lol: :lol: For why :?: :!:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 12:38 pm
by Pype
DOELLOOS wrote:Ja, ag shame, dit sal nogal snaaks wees as die X5 vir Blom soos 'n beginner laat lyk... :twisted: :twisted: :twisted:
Praat praat praat :roll: :roll: Kom wys bietjie :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Talk is cheap money buys the whisky!!!

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 1:39 pm
by Mammabeer
Pype wrote:
DOELLOOS wrote:Ja, ag shame, dit sal nogal snaaks wees as die X5 vir Blom soos 'n beginner laat lyk... :twisted: :twisted: :twisted:
Praat praat praat :roll: :roll: Kom wys bietjie :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Talk is cheap money buys the whisky!!!

Ja nee...hy is lyk my ook een van daai outjies wat langs 'n obstacle staan en luidrugtig verkondig HOE HY die obstacle sou gevat het..... en dan na die event (met 'n paar kappe agter die blad) sy tjommies dan wys hoe dit gedoen moet word....en dan kwaad raak as ons hom jaag.......of vir hom lag as sy kar breek.......
:twisted: :twisted: :twisted:

We have seen them all.....

Grappie ne?

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 18, 2010 8:37 pm
by blom
heta maargat!!!! ek hoor my naam word somme so eidelik hier rond gegooi
ek bangie jou x5 nie
kom kuier dan gee ek jou 'n spin inne LANDIE
:twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 5:27 am
by Spartan
Ewald ek dink jy het n lat vir jouself geplug ou maat, en jy sal maar jou staal moet gaan wys en verdedig :lol: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 8:27 am
by DOELLOOS
Ja, smaak my so, ek wil net eers die X5 se suspension laat drop...

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 9:30 am
by CasKru
DOELLOOS wrote:Ja, smaak my so, ek wil net eers die X5 se suspension laat drop...

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
:lol: :lol: :lol: :lol:
Weejy?! Drink volgende keer die blou pilletjie hoor :lol: :lol: :lol:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:32 am
by Scorpion
DOELLOOS wrote:Ja, smaak my so, ek wil net eers die X5 se suspension laat drop...

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
En moenie vergeet van die 30" chrome rims en low profile bande nie! :thumbup:

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:43 am
by DOELLOOS
Ek dink die rims en profiel is klaar reg, ek sal dalk net 'n tyre met 'n meer pad gerigte loopvlak probeer kry...

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:44 am
by Scorpion
Nee, dis heeltemal te klein EN dis nie gechrome nie... :shock:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:47 am
by DOELLOOS
Ja oukei, maar dink net hoe gaan arme blom voel as 'n ding met chrome wiele hom soos 'n hotdog stand laat lyk?!?

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:51 am
by Scorpion
Nou as jy daaroor worry, hoekom gaan jy dan nie eerder met die R8 nie - hy's mos ook 4x4? :shock:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Fri Feb 19, 2010 10:52 am
by DOELLOOS
Ja, maar ek dink die doelwit is om oor die obstacles te ry, nie onderdeur nie?!?

:D:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Wed Feb 24, 2010 10:37 am
by Pype
BUMP net 3 slaapies om te gaan dan speel ons en boellie mekaar :D :twisted: :twisted: :thumbup:

PS: Ek hoop DOELLOOS kry 'n doel en bring daai X5 :P :lol: :lol:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 25, 2010 7:03 am
by Bloues
Sterkte kerels - het noudie dag gesien hoe julle oefen.....en al het ek gese Klaas gaan "roer" weet ek nie na ek blom se oefen taktiek gesienhet.......so ons wag vir die uitslag.... :clap: :lol: :clap:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 25, 2010 8:05 am
by Pype
BUMP 2 slaapies om te gaan :D :twisted: :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Thu Feb 25, 2010 9:28 am
by Pype
Pak maar die Mud's in :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 8:57 am
by Pype
Die baan was roff Saterdag baie roff maar wie is bang hie is so paar pix. Dankie aan almal wat dit gereel het dit was lekker :thumbup: :D[*]

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 9:00 am
by Pype
8 )

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 9:13 am
by Henry
I can tell you that this challenge was very tough. I did only 5 of the 10 obstacles as they were nearly impossible and you had a 100 % chance of breaking your vehicle ( and a few did break )