Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post Reply
User avatar
Nitram
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Jun 11, 2009 5:38 pm
Town: Strubensvalley
Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.7 4X4 D/c 1997 TOYOTA LAND CRUISER 80 VX 4.2 TD
Real Name: Martin

Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by Nitram »

Lyk of hierdie n lekker naweek kan wees. http://www.baltimore4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by OOOOMS »

Lyk of dit 'n lekker naweek kan wees! :thumbup: :thumbup:

Is daar iemand van die Forum wat al die event in die verlede bygewoon het?
Zandyl
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 316
Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
Town: Mokopane
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Jaco

Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by Zandyl »

Is daar iemand van die Forum wat al die event in die verlede bygewoon het?
Nie self nie, maar het eers vanaand gesien dat my kleinseun laasjaar die wenner was van die 2 wiel motorfietse.

Oorweeg dit ernstig om te gaan, maar sal 2 dae verlof moet insit
User avatar
DionWheal
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Mon Nov 03, 2008 12:46 pm
Town: Bronkhorstbaai
Vehicle: Hilux D/Cab 1989 Slegs klein modifikasies
Real Name: Dion
Club VHF Licence: X72
Location: Bronkhorstbaai

Re: Baltimore 4X4 Gesinsnaweek

Post by DionWheal »

Ja, dit sal my derde jaar wees wat ek dit bywoon. Altyd uitstekend en sorg dat ek dit nooit mis nie. As jy kan bywoon sal jy nie spyt wees nie.
DionWheal

Image
Post Reply

Return to “Limpopo”