Page 2 of 4

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:41 pm
by OOOOMS
Oooooops her comes trouble MD.........WAITING........

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:47 pm
by Mud Dog
Vat net jou GPS en cell saam dat ek jou kan bel vir die co-ords! :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:49 pm
by OOOOMS
Ek kan vir jou nou die co-ords al stuur....

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 12:02 am
by Mud Dog
OOOOMS wrote:Ek kan vir jou nou die co-ords al stuur....
En as ek eers op die 24de daar opdaag en julle het klaar iewers kamp op geslaan? ... hoe kry ek julle dan as jy nou al vir my co-ords stuur? :o:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 12:21 am
by Paul Grobler
Then you go the Walk and see more route till you get us

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 12:38 am
by Mud Dog
Paul Grobler wrote:Then you go the Walk and see more route till you get us
Or wait till night and then listen where all the 'geraas' is coming from ..... :D:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 6:32 am
by Paul Grobler
Ok that can also work :thumbup: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 7:46 am
by OOOOMS
Well then why not leave EL on the 22nd!

Will be great to have you there :lol: :lol: :lol:

Now just to convince FD to do the same....... :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 8:21 am
by Mud Dog
He's got less than a third of the distance that I have. :D:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 9:02 am
by OOOOMS
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Gert vrou en kinders
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Booking Closed!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 30, 2010 3:19 pm
by Family_Dog
Mud Dog wrote:He's got less than a third of the distance that I have. :D:
But I'm twice your age, and apparently have six times as much work! :twisted: :twisted:


You guys must have a lekker time... I'm not sure where the loan radios are, with Riaan? You're welcome to make use of them for the trip but I need to program the new ORRA frequency into them.


-F_D

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Mar 31, 2010 6:04 am
by Mud Dog
Eric wrote:But I'm twice your age ...
:o: Then Bennie was actually being very complimentary on your last birthday when he reported your age as 101! :D: :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Mar 31, 2010 7:30 am
by Family_Dog
Indubitably so! :twisted:


-F_D

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Mar 31, 2010 8:36 am
by Mud Dog
"indubitable" - adj. that which cannot be doubted. (Latin dubito - doubt)

(Andy swallows Eric's dictionary.) :D: :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Thu Apr 01, 2010 6:20 pm
by Paul Grobler
:thumbup:
Andy ek hou vir jou die hout huis oop van Woensdag af kom en join ons :wave:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Fri Apr 02, 2010 9:17 am
by OOOOMS
Andy, maak maar so lank jou trokkie vol :!:

Dit gaan vet pret wees :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Fri Apr 02, 2010 11:26 am
by Mud Dog
Whoa julle! This is going to be almost a 'spur of the moment' decision when the time comes. There are a few uncertain factors. :D: :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sun Apr 04, 2010 10:57 pm
by OOOOMS
There are a few uncertain factors
You can c in 2 da future..... :lol: :lol: :lol: Me 2, I c we are going, for sure :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 6:56 am
by Mud Dog
Mark, I did'nt want to mention at the time when you phoned 'cos everything was still up in the air ... it still is, but not looking so good. Wish I could see into the future like you .... Swamb's favourite aunt met with an accident about 11 days ago ... she's no 'spring chicken' and it took a few days before they could stabilise her sufficiently to put her through surgery. First op was done on Tuesday last week .... needs two more ops, but cannot be done yet as she is now hanging on by a thread. Could go either way .... if she pulls through, it's going to be a long process .... if not, it's doubtful whether we will be going anywhere for a while. :(

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 8:23 am
by OOOOMS
Shucks Andy, sorry to hear :!:

Hope she pulls through quickly, she will be in our prayers :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 9:38 am
by Paul Grobler
Hi Andy

Julle is in al ons gebede en hoop als gaan goed en dat sy gou gesond word

Strongs Paul En Veralynn :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 11:58 am
by Paul Grobler
Hi Ouens :wave:

Ons was die naweek weer in die rivier DIT WAS N JOL :lol: :lol:

Vir die ouens wat saam kom die einde van die maand julle moet maar julle voorbery vir n lekker sand party daar is lekker water poele wat ons in kan afkoel het Vrydag aand lekker reen gehad en die veld lyk groener as groen en daar is volop wild lanks die KNP heining af sal later vir julle bietjie fotos post

Julle moet julle laaste dag van die paas naweek geniet sien julle die 23ste

:thumbup: :D :lol: 8 )

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 12:05 pm
by OOOOMS
Lyk my die plekkie is lekker gewild, onder julle :thumbup: Kan nie wag vir die foto's nie
Julle moet julle laaste dag van die paas naweek geniet sien julle die 23ste

Ons sal beslis, sop nat en reënerig hier in Gauteng vandag :thumbdown:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 12:33 pm
by Paul Grobler
Jy dink dis nat daar by julle Mark dit sous hier by ons ek het nou al 100mm uitgegooi vanoggend vroeg en ek glo ons gaan nog kry

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 3:25 pm
by Paul Grobler
Hi Ouens

Hiers n paar fotos van die naweek :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 3:30 pm
by Paul Grobler
Nog :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 3:35 pm
by Paul Grobler
Nog Bietjie :clap: :thumbup: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 4:25 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 8:01 pm
by OOOOMS
Danie Paul, ek dink ons reën wat nou val kom seker daai kant toe :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Mon Apr 05, 2010 8:09 pm
by Paul Grobler
:thumbup:

Hoop so Mark dit maak ons winter net soveel beter en groener en die speel plek lekkerder :lol: :lol: :thumbup:

die rivier het lekker water nog in en ons gaan lekker speel KAN NIE WAG :crazy: :roll: :lol: :D :D

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 6:55 am
by Traveler
Haal asb my naam van die lys af.

Ongelukkig (gelukkig) weet nie hoe om dit te stel nie het ons 'n jaguitnodiging in die Karoo, en ek neem vir Nadine vir haar heel eerste springbokjag. Ons het nogal lank gesels voordat ons gekies het.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 6:59 am
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) ?
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Dis jammer Heinrich dat julle nie kan gaan nie maar daar sal weer n kans wees

Ouens wie wil Heinrich se plek vul ?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 7:12 am
by OOOOMS
Dis nou jammer Heinrich.....jammer om te hoor julle gaan jag :thumbup:

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 10:40 am
by GeorgeJvR
Ouens wie wil Heinrich se plek vul ?[/quote]

Paul
As ek sondag wil kom oë wys hoe ver is die van LTT af, en hoe moet ek ry, Levubu - Giani?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 10:51 am
by Paul Grobler
Hi George

Van LTT af gaan jy Giyani toe ry en dan van Giyani af met die nuwe pad Phalaborwa toe Dis van jou af seker so 160 Km :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 11:11 am
by GeorgeJvR
MMMMMMMMM Ek sal ma se arem moet draai dis hoog tyd dat daai hilux die pad vat, die troue is nou die 30ste april. Sal weer gesels nader aan die tyd

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 1:40 pm
by OOOOMS
Daai is 'n kanselasie? Wie vat hom?
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) ???
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 1:53 pm
by Paul Grobler
Kom Ouens hier is nou vir nog een van julle die geleentheid om die mooiste plek te sien :lol: :thumbup: :shock:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:13 pm
by Paul Grobler
Kyk Hoe Lekker :thumbup: :lol: :D

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 4:20 pm
by Paul Grobler
:thumbup: :D :lol: :roll:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Wed Apr 07, 2010 9:12 pm
by Castos
Jis Paul, ek sien die rivier verander nie baie nie. die laaste 3 fotos, ek het presies dieselfdes van verlede jaar daar. Daai eerste foto was diewater net dieper, het oor my bonet gekom. En die laaste was waar ons 'n isuzu moes snatch, hy het oor 'n modder wal gehang. Die enigste verskil is jou fotos is alles mooi groen.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Thu Apr 08, 2010 6:21 am
by Paul Grobler
Hi Reynard

Ek was die naweeek weer in die rivier en moet se die rivier het baie verander van laas jaar af en het baie meer water in die poele. Die rivier het kan mens sien die jaar goed afgekom en als is nou weer mooi skoon gespoel :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Thu Apr 08, 2010 12:01 pm
by Castos
Paul, kan jy dalk 'n ou foto of 2 post van die naweek?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Thu Apr 08, 2010 2:23 pm
by Paul Grobler
Reynard jy kan my "gat" skop my kamera se battery het nie gehou nie het net van die kamp fotos wat ek kla gepost het

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Fri Apr 09, 2010 3:56 pm
by TumTum
Ai ek was nou weer vas aan die wakker...jammer ons is te laat vir hierdie 'outing'.

Ons is nuwe intrekkers (nou so 2 maande) in Pietersburg (Polokwane) vanaf Swaziland en probeer nog ons weg in en om die dorp te vind, (ek verdwaal nog amper op 'n daaglikse basis!). :crazy:

Ons sal graag met die volgende keer wil bespreek om te gaan, hou ons asb in gedagte.

Geniet die naweek, dit klink na 'n opwindende sametrek! :thumbup:
Groete
TT

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Fri Apr 09, 2010 7:22 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) ???
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) ???
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Ralf en vrou

Daar is nou 2 plekke oop ouens wat nou !!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 7:00 am
by Paul Grobler
Hi Julle :thumbup: :think:

Julle gaan uitmis op n lekker trip hier kom vat die laaste 2 plekke :shock: :lol: :roll:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 7:19 am
by Paul Grobler
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) ???
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Roelf en vrou

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 12:55 pm
by TumTum
Dagse Paul

As die 2 plekke nog nie geneem is nie kan jy ons asb 'In book"!!!.... :clap:
Gary & Catherine Joubert

Kan ons met 'n Conqueror Commander daarby uitkom?

Groete

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 1:05 pm
by Paul Grobler
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Roelf en vrou

Ok nou is ons weer vol Sorry julle Die Jouberts het die laaste plekkie gevat

Catherine julle sal maklik daar kan kom met die conqueror ek sleep ny Sprite karavaan tot daar

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 1:30 pm
by TumTum
Bakg*t Paul, baie dankie ons is uiters opgewonde, Gary gaan vanmiddag al die karavaan begin regkry!

Ons het 'n ekstra lang naweek - begin 12 uur vrydag 23e en eindig woensdag die 28e...van wanneer tot wanneer kamp almal?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 1:41 pm
by OOOOMS
Hier is die datums:
Naweek: 23 - 27 April 2010

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 3:37 pm
by TumTum
Great!!! We're in!!!

Wat is die do's 'n dont's asook die co-ord's?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 3:47 pm
by OOOOMS
Belangrike Informasie
Agenda vir die naweek:
Vrydag: 23/04
Kamp by Paul Grobler se plaas naby Tzaneen.
Braai en kuier tot laat.(pap en sous sal voorsien word deur Paul)
Plaas:
S 23º56’08.9
E030º02’02.4

Saterdag: 24/04Koffie en eie ontbyt.
Vertrek 10h00 van die plaas en ry in konvooi tot by rivier bed, waar ons gaan kamp opslaan!
Rivier kamp:
S 23º30’30.5
E031º01’56.5
Die wat dit nie Vrydag aand tot by die plaas kan maak nie kan dan Saterdag oggend hier bymekaar kom.
+- 12h00, ry bietjie in die rivier bed tot so 15h00.

Spit braai (lekker skaap / boude!!!!!)R100 per voertuig ongeag van hoeveel persone!
Wat voorsien sal word?

Spitbraai en spit, pap en sous, aartappel slaai…..yummy!

Betalings moet asb gedoen word aan voor Dinsdag 20/04/2010 :
Paul Grobler Tjek rek
Bank: FNB Tzaneen
Rek Nr: 62251724285
Verwysing: Forum Naam

Sondag 25/04Eie koffie en ontbyt
Vertek 10h00 rivier bed ry

Middag / aand:
Eie braai goed

Maandag 26/04Eie koffie en beskuit
Vertrek 10h00 rivier bed ry en brunch onder bome so 11h30!

Middag / aand:
Eie braai

Dinsdag 27/04Eie ontbyt en vertrek huistoe!



ALGEMEEN:• Alkahol – Geen alkahol sal toegelaat word gedurende die rivier bed ry nie!
• Geriewe: Daar is geen geriewe in die rivier bed nie, dis boskamp!

• WATER – bring eie drinkwater vir die naweek(so 40l per voertuig). ‘n 300 lt water tenk sal beskibaar wees, vir ‘n vinnige mini shower!
• HOUT – Daar is hout wat rondlè in die rivier bed, wat ons so deur die loop van die dag sal versamel. Bring x2 sakke charcoal saam per voertuig, net ingeval.
• YS – Bring eie ys, die naaste winkel is 60 Km en dis Giyani……………………… .
• VULLIS – Elke voertuis se lede is verantwoordelik vir hulle eie rommel!
• BRAAI – Bring eie braai rooster saam, braai stand, braai tang, eetgery, tafel en stoele.
• GAZEBO – Ons kamp in die rivier bed so bring indien moontlik eie Gazebo saam
• Vir die koue aande, pak passende kleredrag, asook vir reèn weer.
• Hoed en sonroom
• Gemaklike boots of toe skoene
• Bring jou kamera, video camera, verkyker, spaar battery.
• Bring ‘n lekker sin vir humor, vir die wat gaan vas sit!
• Geen troeteldiere nie, asb!

VOERTUIE

• All voertuie moet in goeie meganiese toestand wees
• Bring jou spaar sleutels saam.
• NB: Alle voertuie moet voldoende voor en agter herwinnings punte hè!!!.
• Eie Kinetiese tou verkieslik.
• Lug pomp vir voertuig bande op en afblaas.
• Brand blusser in voertuig in geval van nood.
• Mediese kit vir jou familie.

BRANDSTOF

Elke drywer moet seker maak hy / sy het voldoende brandstof, Die naaste brandstof pomp is 40km van die rivier bed. Oppad rivier bed toe sal ons in Giyani vir die laaste keer volmaak!

AKOMIDASIE

Eie tent of dak tent. Slaap in die rivier bed

ABLUSIEBring eie graaf en toilet papier
.

BRAAI
Braai, braai, braai, behalwe Saterdag aand (spit braai sien: 24/04)



RADIO's

VHF – Hilux 4x4 frekwensie.

KOSTE

Gratis! Behalwe die R100.00 per voertuig vir die spit braai!

Kom geniet die naweek saam met ons, ons gaan lekker kuier en mekaar beter leer ken!!!

SWEM KLERE !!!!!!!!!
Daar is lekker poele in die rivier waar ons lekker kan swem

Bring asb julle cricket bats of rugby balle of enige tipe speeletjies waarvan die kinders hou daar is myle en myle se sand om te jol !!!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 4:04 pm
by Paul Grobler
Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 4:51 pm
by TumTum
Paul Grobler wrote:Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary & Catherine kom vrydag al -ry eers so na 12 middag vanuit Pietersburg.

Ek het R100 klaar betaal, waarnatoe kan ek die bewys epos?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 5:03 pm
by OOOOMS

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 5:24 pm
by TumTum
Die epos is oppad!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 5:25 pm
by Paul Grobler
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine
Paul/Vera


Sal sorg vir genoeg vuurhout dan kan ons n lekker bom vuur bou en duk rustig raak :thumbup: :lol: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Posted: Sat Apr 10, 2010 5:34 pm
by Paul Grobler
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid

Dankie Catherine het jou betaling gekry