Page 4 of 4

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Thu Apr 22, 2010 9:13 pm
by 0000DS
Ons gebruik weer Polysan. Dit is 'n homeopatiese druppels. Dit het geen nagevolge nie. 10 druppels een keer per dag. Maar onthou ook om nog steeds die tabard of pecefull sleep aan te spuit. :thumbup:

Nog 'n voordeel is dat jy kan vir Malaria toets terwyl jy weg is met die druppels!

Jy hoef nie doktor toe te gaan nie! :thumbup: :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Fri Apr 23, 2010 11:46 am
by TumTum
Paul ek het jou epos gestuur, kan jy asb my jou selnommer sms..just in case...ek vat nie my PCL saam nie so sal nie eposse of op forum kan gaan nie

Thx ons is oppad sien julle nou nou !!!!!!!!!!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 8:39 am
by Paul Grobler
Hi Almal

Ons is trug in die beskawing die naweek was n reuse sukses hoop om volgende keer meer forum ouens daar te he lekker dag

Paul

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 9:10 am
by Hi-Hilux
Is baie bly as julle dit geniet het, maar is nog meer bly dat julle veilig terug is. Nou dat julle terug is sal daar seker n paar fotokies wees??

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 10:32 am
by TumTum
Three cheers to Paul & Vera!!! :clap: :clap: :clap:

Baie baie dankie julle 2kies, julle het uit jul nate gebars van gasvryheid :thumbup: om nie te vergeet van die lekker skaap oppie spit en daai lekkerrrr aartappelslaai, pap en sous nie.... :wink:

Al die ander forum maaikies wat daar was - :thumbup: almal het lekkerrrr gekuier :angel: en goed gemingle - it was awesome!!! :P

Aan julle ouens wat dit nie kon maak nie :mrgreen: :twisted: :( julle het 'n bakgat event gemis...next time.... :wink:

Nogmaals dankie!
Gary & Catherine

p.s. sal probeer om phodies te laai deur die dag! As iemand Don se kontaknommer vir my het asb - hy het awesome video geneem

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 3:22 pm
by Vlak vark
Baie lekker naweek gehad Paul.
Jy kan maar weer n spit bou.
"net jammer vir die beroemde VETKOEKE wat ontbreek het" :crazy:
Ons moet weer so maak. :wave: :thumbup:
Sal nog foto's oplaai. :mrgreen:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 4:58 pm
by TumTum
I will have to try and minimize the photos....cannot upload, size too big.... :problem: :eh: :(

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 5:05 pm
by Vla-Wa
:thumbup: Hi julle jammer ek het nie sondag opgedaag nie, oppad soentoe toe staan my wipers en die rook kom voor uit toe besluit ek eerder om maar terug te draai. Sal next time saam, bly julle het dit geniet.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 7:18 pm
by Paul Grobler
Hi Julle

Dit was my en Vera se plesier om julle hier te gehad het het dit gate uit geniet hoop julle is almal trug by die huis en veilig :clap: :thumbup: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 7:38 pm
by OOOOMS
Dit was 'n awsome naweek :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Paul en Vera baie dankie vir al die reëlings en die spickerish spit braai in die rivier, dit wil nou gedoen word :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Vir al die ouens wat gehelp het Paul recover.....dankie, ek dink hy het seker x15 keer vasgesit :lol: :lol: :lol: :lol:

FD, thanks for the use of the radio's! Worked well especially with the recoveries and convoy!

Vir die pryse, dankie aan Hilux4x4 Club!

Vir die ouens en vrouens wat dit nie kon maak nie.....sorry...flippen sorry....julle het uitgemis!!!! Bigtime :!:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 7:45 pm
by Windgat
Welkom terug by die huis....... Ek is lekker jaloers.... :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick: :sick:
Ek hoop om baie fotoe te sien....
Hoe was die weer? Hier in pta het dit die heel naweek gereen en reen nogsteeds.
Het darem baie gedoen gekry op my bakkie....
Volgende keer gaan ek saam....

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 8:00 pm
by OOOOMS
FOTO'S????? My camera het saam met my van verdrink.......

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 8:07 pm
by Paul Grobler
Ag nee Mark is jou kamera gebogger ?????

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Tue Apr 27, 2010 8:08 pm
by OOOOMS
Ietwat....

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Wed Apr 28, 2010 5:46 am
by Suidwes1
Paul en Vera

Baie baie dankie vir die naweek. Die spit, die verblyf, die rivier, die ry en alles daarmee. Dit was puik. Die ander wat nie gegaan het nie, julle het gemis, groot gemis. Die klomp ouens en girls wat daar was, julle is `n klomp puik hiluxers.

Groete

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Wed Apr 28, 2010 7:10 am
by 0000DS
Aan almal wat saam was, baie dankie. Die SWEM was baie lekker gewees. :thumbup: Sal kyk of ons die kamera vandag so bietjie kan dokter :silent:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Apr 29, 2010 1:14 am
by Mud Dog
Glad you guys enjoyed! :thumbup: Pity about the camera, Mark .... hope that it can be repaired and the pics salvaged. :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Apr 29, 2010 7:18 am
by Castos
Ja nee, lyk my hulle wil niks deel nie. Shame ons wat nie daar was nie, mag nou ook niks sien nie.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Apr 29, 2010 7:19 am
by OOOOMS
:thumbup: :thumbup: :thumbup: Never fear, when I am here.... :lol: :lol: :lol:

Satuday morning meeting point at Tzaneen rugby Club :thumbup:
DSC08617 (Small).JPG
Awsome Sfa....
DSC08615 (Small).JPG
Pit stop on route to the Olifants.
DSC08618 (Small).JPG
Another pit stop....
DSC08623 (Small).JPG
Riverbed campsite!
DSC08624 (Small).JPG
DSC08625 (Small).JPG
DSC08627 (Small).JPG
Lamb on the spit, Paul wonderfully arranged for
us :thumbup: :thumbup: :thumbup:
DSC08630 (Small).JPG
Lekker kuier om die vuur :thumbup:
DSC08634 (Small).JPG
Kyk....die locals het seker gemaak daar is genoeg hout :lol: :lol: :lol:
DSC08635 (Small).JPG
Eerste recovery vir die dag......nee tweede Pola het die eerste dag vasgeval....dit was toe nie die laaste nie :o:
DSC08637 (Small).JPG
DSC08638 (Small).JPG
DSC08640 (Small).JPG
DSC08643 (Small).JPG
DSC08646 (Small).JPG
DSC08648 (Small).JPG
DSC08653 (Small).JPG
DSC08655 (Small).JPG
DSC08657 (Small).JPG
DSC08659 (Small).JPG
DSC08661 (Small).JPG
DSC08663 (Small).JPG
DSC08665 (Small).JPG
DSC08667 (Small).JPG
DSC08671 (Small).JPG
DSC08672 (Small).JPG
DSC08674 (Small).JPG
DSC08679 (Small).JPG
DSC08680 (Small).JPG
DSC08682 (Small).JPG
DSC08688 (Small) (2).JPG
DSC08689 (Small).JPG
More later!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Apr 29, 2010 8:31 am
by Tjokkie
Agnee, dis nie fair nie!!!!

Ek versoek asb dat geen verdere foto's van die trip gelaai word nie ten einde ons ouens (wat nie daar was nie) te spaar van ekstreme en permanente psigologiese skade.

Onthou, iets wat ek eers GESIEN het, kan ek nie ONT-sien (see v. unsee) nie. EN dit wat ek hier sien, maak my hart baie seer.

Lyk asof hirdie 'n 'must do annually' trip moet word!!!! Wie sekondeer die voorstel?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Posted: Thu Apr 29, 2010 8:42 am
by TheMan
TumTum wrote:Three cheers to Paul & Vera!!! :clap: :clap: :clap:

Baie baie dankie julle 2kies, julle het uit jul nate gebars van gasvryheid :thumbup: om nie te vergeet van die lekker skaap oppie spit en daai lekkerrrr aartappelslaai, pap en sous nie.... :wink:

Al die ander forum maaikies wat daar was - :thumbup: almal het lekkerrrr gekuier :angel: en goed gemingle - it was awesome!!! :P

Aan julle ouens wat dit nie kon maak nie :mrgreen: :twisted: :( julle het 'n bakgat event gemis...next time.... :wink:

Nogmaals dankie!
Gary & Catherine

p.s. sal probeer om phodies te laai deur die dag! As iemand Don se kontaknommer vir my het asb - hy het awesome video geneem
Hi Guys (and Girls)

Not a Toyota driver but I do enjoy your forum. Don is a good friend of mine and he has approved me giving his no. on the net, he says he got some pretty good pic's and vid's. His no. o82 five 8 five 7 five 4 o.

Regards

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 10:41 am
by OOOOMS
DSC08690 (Small).JPG
DSC08692 (Small).JPG
DSC08693 (Small).JPG
DSC08695 (Small).JPG
DSC08696 (Small).JPG
DSC08698 (Small).JPG
DSC08700 (Small).JPG
DSC08699 (Small).JPG
DSC08702 (Small).JPG
DSC08703 (Small).JPG
DSC08708 (Small).JPG
DSC08709 (Small).JPG
DSC08711 (Small).JPG

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 11:37 am
by 2.8 d/cab SFA
very nice so jealous

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 11:40 am
by Castos
Sorry maar ek soek nog foties. Dit lyk flippen lekker!!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 11:47 am
by CasKru
Om so in 'n rivierloop te speel is een van die lekkerste speel sessies. Ek is jammer ek het dit gemis :(

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 12:57 pm
by Hi-Hilux
nog fotokies??

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu Apr 29, 2010 1:11 pm
by Bloues
Lyk awesome !!!! Puik - en ja Hilux rule !!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Fri Apr 30, 2010 2:56 pm
by Quintin
Hallo aan almal die lyk en klink of dit n wonderlike lekker naweek was ek is groen maar volgendekeer.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Sun May 02, 2010 2:13 pm
by Paul Grobler
Hiers n paar fotos :thumbup: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Sun May 02, 2010 5:39 pm
by OOOOMS
Paul Grobler wrote:Hiers n paar fotos :thumbup: :lol:
Paul, 'n paar is meer as EEN :lol: :lol: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Sun May 02, 2010 7:24 pm
by Paul Grobler
:thumbup:
Sorry

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Sun May 02, 2010 7:34 pm
by Paul Grobler
Nog :clap: :thumbup: :lol: :roll:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Mon May 03, 2010 4:19 pm
by TumTum
The Hub - Georges Valley - 1e aand bymekaarkomplek - Vrydagaand 23 April.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Tue May 04, 2010 8:40 pm
by Toerboer
Hi julle,

Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.

Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie :lol: :lol: :lol:

Sien by die volgende een.

4x4 Groete

Marius.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Wed May 05, 2010 8:42 am
by OOOOMS
Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie
Marius, not even in your wildest dreams, boet :roll: :roll: :roll: :roll:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Wed May 05, 2010 12:58 pm
by Hi-Hilux
Marius Smit wrote:Hi julle,

Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.

Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie :lol: :lol: :lol:

Sien by die volgende een.

4x4 Groete

Marius.
Marius, n land rover sal nie nodig wees nie, kyk op die fotos, daai man trek sommer self die hilux uit tot bo op die klip!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Wed May 05, 2010 1:04 pm
by CasKru
hi-hilux wrote:

Hey...wat meen jy. Hy probeer die Hilux terug druk in die water in :wth: :wth: :wth:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Wed May 05, 2010 1:56 pm
by TumTum
Soos Paul se -  nie vir pissies nie.jpg
Mark You Biskit!!!!
Nou virre staanplek.jpg
Next!.jpg

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Wed May 05, 2010 2:16 pm
by TumTum
Paula sit al weer he he he.jpg

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 1:12 am
by OOOOMS
Hey Tina , tx for loading some pics! Appreciated :thumbup:

This one (if Paul allows us back again???) we must do again :!: :!: :!:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 7:42 am
by Gunta
This has got to be done again. Sorry I missed this one. You guys looked like you had an awesome time. Count me in for the next trip.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 9:15 am
by TumTum
OOOOMS wrote:Hey Tina , tx for loading some pics! Appreciated :thumbup:

This one (if Paul allows us back again???) we must do again :!: :!: :!:
Howdy Mark, agree...twaz great!!! Pity we had to leave the sunday - I posted a phodie "No problem" when we entered, but........he he he we got stuck badly as we tried to leave :mrgreen: :twisted: :lol: :lol:

Unfortunately no phodies of that incident, was too bizi digging - took us 50 min to finally get to the 'exit' - meter by meter :wink:

Couple 'o guys here wants to go as well - perhaps we should arrange another outing b4 the summer rains come - we normally have an extra long weekend each month end from thurs noon to tues 7am with the exception of June. That might not suit everyone....wat se jy Paul?

"Watch this space" :shifty: 8 )

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 9:16 am
by Hi-Hilux
CasKru wrote:
hi-hilux wrote:
Marius Smit wrote:Hi julle,

Dit lyk na nog n wonderlike naweek wat julle gehad het,jammer ons het uitgemis.

Die tiepe naweke moet as n jaarlikse instelling word.Jammer die Landy kon nie daar wees om julle te recover nie :lol: :lol: :lol:

Sien by die volgende een.

4x4 Groete

Marius.
Marius, n land rover sal nie nodig wees nie, kyk op die fotos, daai man trek sommer self die hilux uit tot bo op die klip!
Hey...wat meen jy. Hy probeer die Hilux terug druk in die water in :wth: :wth: :wth:
Cas, hierdie ding het my heelnag wakker gehou....,sien as ons se die man trek hom uit beteken dit die Lux het vas gesit. As jy se hy druk hom terug in die water beteken dit die Lux is bang vir die water! So die regte antwoord is, die Lux trek die man in die water want die man is bang!! 8 )

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 9:29 am
by Mud Dog
:lol: :lol: :lol: Yep, that must be it! :wink:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 11:10 am
by CasKru
:clap: :clap: :clap: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Thu May 06, 2010 11:57 am
by Paul Grobler
Eks altyd game om rivier toe te gaan ??????

Se net wanneer en ek sorg dat ek daar is !!!!!

Julle is altyd welkom hier by ons