Page 1 of 4

Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)

Posted: Sat Mar 13, 2010 8:02 pm
by Paul Grobler
Hi almal

Ons hier in die Tzaneen omgewing het die mooiste plekke waar ons kan gaan kamp en ek nooi almal op die forum uit om saam ons hier te kom kuier en mekaar te leer ken die kamp langs die KNP is gratis en dis baie rof as ek dit so kan stel want daar is nie geriewe nie maar dis n belewenis die kamp op die Wolkberg is ook baie mooi maar kan net in die winter gebruik word want dis die hoogste punt die naaste aan Tzaneen en die donderweer pla bietjie as dit wil reen !!! as julle wil kom kuier kontak my asb op 072 690 1481

Ons ry maar ons water saam maar daar is nou baie water in die rivier ook en die poele is mooi skoon gespoel na die reens die naaste dorp is so 50 km en dis Giyani ons ry so 35km in die rivier op en af so daar is baie lekker speel plek sonder om bakkie te breek sal gou bietjie fotos soek en post

Naweek: 23 - 27 April 2010

Lys van ouens so ver:
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) ???11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Gert vrou en kinders
19) Dirk en gesin
20) Rulf en Vrou

Kerels, die KNP kamp gaan limited wees tot x20 voertuie! Ons sal nie meer kan akomadeer nie!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 9:51 pm
by Paul Grobler
Hier is een van ons kamp sessies

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 9:56 pm
by Paul Grobler
Ou grote
Doop Nicci 358_1.jpg

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:06 pm
by Nitram
Lyk of dit lekker kan wees :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:27 pm
by Paul Grobler
Hier is nog n paar Pics

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:32 pm
by Paul Grobler
Lekker

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:34 pm
by Niel
Nice, very nice :clap: - jaloers raak ek nou :oops:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 11:12 am
by Paul Grobler
Kom ons probeer weer

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 4:34 pm
by Quintin
Hi dit is nou n gawe idee. Ek sal graag ook wil saamkom dit is nou te se as my bakkie klaar is.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 6:50 pm
by Paul Grobler
Hi Wikus

Hoe lyk dit gaan jy ook saam ons was lanklaas daar

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 7:05 pm
by Vla-Wa
Ja ons moet gaan die vla-wa soek water

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 8:26 pm
by Quintin
Baie dankie ek druk hom so hart ek kan maar dit is soos julle weet altyd meer werk as wat n mens gedink het om nie eers te praat van die geld nie. Wil graag saam gaan so dit is dan 7 dae n week van nou af.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 8:39 pm
by Paul Grobler
:clap: Ouintin

Dis die mooite werk

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 8:43 pm
by Paul Grobler
:roll: :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 9:01 pm
by Paul Grobler
:clap:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sun Mar 14, 2010 9:34 pm
by Traveler
Ek en Nadine sal ook plan maak om daar te wees.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 12:14 pm
by Paul Grobler
Hi Reynhart

Dit was Pieter Small sin gewees van U Glass in Burgersford maar het hom aan Doemie Albertyn verkoop hier in Tzaneen. Ons het beplan om die naweek van die die 23/24/25 April te doen

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 1:15 pm
by Castos
Paul Grobler wrote:Ons ry maar ons water saam maar daar is nou baie water in die rivier ook en die poele is mooi skoon gespoel na die reens die naaste dorp is so 50 km en dis Giyani ons ry so 35km in die rivier op en af so daar is baie lekker speel plek sonder om bakkie te breek sal gou bietjie fotos soek en post
Paul, ry julle in die Klein Letaba of Molototse rivier? Ons gaan daar elke jaar Julie vir 4 dae. Is 'n JOL!!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 2:18 pm
by GrootLeeu
Hi Paul, sal ek my Off-raod treiler by die kamp plek kan uitkry?

Groete

Adam

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 5:36 pm
by OOOOMS
Adam, jysal kan soos ek van Paul, Hy sleep sy karavaan soentoe :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 6:21 pm
by Paul Grobler
Hi Reynard en Adam jy sal jou trailer met gemak kan sleep tot daar en Reynard dis die Klein Letaba en dan ry ons na die Shingwedzi rivier toe

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 6:45 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders

Kom ouens kom ons maak n TRIP 1000 en gaan baljaar in die sand

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 7:15 pm
by Quintin
Hi Paul jy moet maar vir my en Estelle ook op die lys sit hoop en bid net ek is klaar en die lorrie loop mooi. Sal nog nie die nuwe bande he nie maar die goodyears sal dit seker maak. as ek dink ek gaan dit nie maak nie sal ek laat weet maar dit klink baie lekker.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 7:18 pm
by Quintin
Sal die karretjie dit maak, as die manne karavane kan vat is dit seker nie so sleg nie, en hy is darm ook blou

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 15, 2010 8:14 pm
by Paul Grobler
Quintin as jou bakkie nie klaar is nie sal jy verseker met jou kar kan kom en dan kan jy saam ons maar rond ry geen probleer ek dink dit gaan oor die gees en saamesein en nie altyd oor 4x4 nie

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Tue Mar 16, 2010 9:52 pm
by Tjokkie
oraait. My groep sal wees Rikus,Dalene en Adam

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Wed Mar 17, 2010 5:21 am
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel

:thumbup: :thumbup: :clap:
Lyk my die trip raak al hoe lekkerder kan nie wag !!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Wed Mar 17, 2010 4:37 pm
by Paul Grobler
Hi OUENS EN VROUENS :shock:

Hoop almal het n bevoeterde Woensdag gehad !!!! :crazy:

Ons gaan Saterdag bietjie rivier toe en sal dan vir julle bietjie meer fotos neem en dit post om julle net meer lus te maak

Geniet julle aand verder ons is opad na die Georges Valley 4x4 vergadering toe vanaand sal julle laat weet wat gebeur daar

Julle Uwe

VET EN VRIENDELIK

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 19, 2010 7:12 am
by Suidwes1
Mark sit vir my en Irene ook op. Sal jou laat weet oor my seun en Anton.
Groete

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 19, 2010 7:20 am
by OOOOMS
Kerels, die KNP kamp gaan limited wees to x20 voertuie! Ons sal nie meer kan akomadeer nie!

Nico jou naam is oppi lys!

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie :lol:
13) Anton / Magda (tentatief)
14) Nico Jnr / metgesel (tentatief)

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Wed Mar 24, 2010 7:29 am
by Suidwes1
Paul / Mark
Ek en Anton met metgeselle gaan, maar Nico Jnr moet die winkel oop maak Saterdag.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Wed Mar 24, 2010 9:41 am
by Paul Grobler
Hi Nico

Sal Nico Jnr se naam dan maar afhaal :think: Kan nie wag nie dink dit gaan n jol wees

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda (tentatief)
14) Nico Jnr / metgesel (tentatief)
15) Jimmy / Metgesel
Hi Ouens die naweek was bietjie rof het nie in die rivier uitgekom nie maar beplan om paas naweek te gaan SORRY !!!!!!

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda (tentatief)
14) ? :silent:
15) Jimmy / Metgesel

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Mar 25, 2010 10:33 am
by GrootLeeu
Ok ouens, ons is in - Adam , Elsabè en Ruan (3 mnde).
Dit is die naweek van die 24/25 April?

Adam

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Mar 25, 2010 12:50 pm
by OOOOMS
Dit is die naweek van die 24/25 April? Dis korrek Adam, sal nice wees om julle weer te sien :thumbup: :thumbup: :thumbup:

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Mar 25, 2010 1:19 pm
by Paul Grobler
:thumbup:
Hi Adam

Dit raak al hoe meer die moeite werk kan nie meer wag nie :crazy: :shock: :D

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Thu Mar 25, 2010 6:40 pm
by Paul Grobler
Hi Julle

As daar van julle is wat al die Vrydag 23 April wil afkom is julle meer as welkom om hier by ons op die plaas te kom uitkamp langs die Letaba Rivier hier is geriewe waar die vrouen hulle laaste keer lekker warm kan bad voor ons die bos invaar

Ek sal sorg dat daar genoeg brand hout is vir die aand en sal pap en sous maak dan braai ons en kuier lekker

As daar van julle is wat belangstel laat weet my ASB

Lekker aand :thumbup: :think:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 12:07 am
by OOOOMS
Yo Paul, julle gasvryheid is awsome :wink:

Ons sal Vrydag al deurkom......weereens dankie :thumbup:

Hoe laat vertrek ons dan Saterdag oggend rivier toe(van die plaas) en min of meer hoe lank vat dit om daar te kom?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 5:02 pm
by Paul Grobler
:thumbup: Hi Mark

Ag dis ons plesier om julle hier te gaan he :D

Ek dink as ons op die laatste so 10H00 kan ry dan sal ons veilig wees want dis so 2H00 se ry tot in die rivier as ons Giyani om ry wat mooi pad is dan kan ons nog bietjie gaan speel ook :P

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 5:52 pm
by OOOOMS
100% dankie! Danelle hou van laat slaap so ek is seker dit sal haar pas :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 5:57 pm
by Vlak vark
Hi Paul.

Ons is ook in. Nico, Kristy en die 2 kinders, Caitlin en Nicola van Phalaborwa. :mrgreen:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 6:04 pm
by OOOOMS
Vlak vark wrote:Hi Paul.

Ons is ook in. Nico, Kristy en die 2 kinders, Caitlin en Nicola van Phalaborwa. :mrgreen:
Hi Nico, welkom op die Forum :thumbup:

1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
by Paul Grobler
OK Nico dis reg sien Mark het julle opgesit Kan nie meer wag nie

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 7:23 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie/Vrou en 2 kinders

Kom ouens nog net 3 plekke oor :think:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 8:37 pm
by Quintin
Mensig maar die lys groei darm nou lekker en op hierdie stadium lyk dit my ek gaan dit maak sal so lekker wees om saam met al die manne te gaan speel.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 8:42 pm
by ToyX4
Wanneer is die storie?

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 8:45 pm
by Quintin
Einde van April die 24ste

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 8:48 pm
by Quintin
23 tot 27 April om meer presies te wees

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 9:28 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Wanneer is die storie?
Riaan, sien jy dit nou eers boet? Ek dink daai voorskrif brille werk nie vir jou nie :lol: :lol: :lol:

Kom sit jou naam op! Yolandi kan lekker langs die rivier sit en boek leës en laat slaap :thumbup:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 9:33 pm
by ToyX4
Nee, ek sal die een moet uitsit. Gaan paasnaweek weg, so ek kan nie nog n naweek weggaan nie. Hier moet gewerk word ook.

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Fri Mar 26, 2010 9:47 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Nee, ek sal die een moet uitsit. Gaan paasnaweek weg, so ek kan nie nog n naweek weggaan nie. Hier moet gewerk word ook.
You only live once, daai hoenners kan nou alleen vreet,
jy hoef hulle nie elke minuut op te pas nie :lol: :lol: :lol:

Ek sit jou naam so lank op. Baklei maar met Yolandi....

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Sat Mar 27, 2010 4:34 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Gert vrou en kinders
19)???
20)???

Oooooooooooo die plek raak Min ouens !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 10:47 pm
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Traveler - Heinrich en Nadine
6) Peter en Caron Drake
7) Kas en Ananda + kinders
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Rickus / Adam - is dit roomsservice (eng) of roomservice (afr)?
11) Jaco/metgesel
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Gert vrou en kinders
19) Dirk en gesin
20)???

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 10:49 pm
by Paul Grobler
Kom ouens daar is nog net een plek wie vat hom ????

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 10:53 pm
by OOOOMS
Julle ouens gaan tjank as julle hoor watse surprise Paul gereël het :roll: :roll: :roll:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 10:57 pm
by Mud Dog
I'd love to, but cannot commit right now! :(

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:16 pm
by OOOOMS
Andy......

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:20 pm
by Mud Dog
Don't forget that I would need an extra 2 days for travelling there and back. :problem:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:23 pm
by OOOOMS
Yerre, yerre, yerre or is that warra, warra, warra :lol: :lol: :lol:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:29 pm
by Paul Grobler
Mud dog ek dink jy sal bly wees as jy die besluit gemaak het om te kom kuier saam die ouens of hoe :thumbup: Het n paar nice dinge beplan vir die naweek 8 ) :think: :shh:

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Posted: Mon Mar 29, 2010 11:40 pm
by Mud Dog
Ja wat, daarvan is ek seker, en ek jeuk al lankal om weer weg te kom vir 'n bietjie van 'n 'break', maar dit gaan te veel van 'n 'rush job' wees dink ek. Jis, as ek net meer tyd gehad het om mee te speel.

Miskien verras ek julle en pitch net! :wink: