Page 1 of 1

Berakah 6 Julie

Posted: Wed Jun 26, 2019 7:09 am
by rigardt
Ons dink om Berakah toe te gaan Sat 6 Julie.
enige iemand lus om saam te kom ?

Re: Berakah 6 Julie

Posted: Wed Jun 26, 2019 6:26 pm
by Baasvark
rigardt wrote:Ons dink om Berakah toe te gaan Sat 6 Julie.
enige iemand lus om saam te kom ?
Eish, ek is vas.

Hoekom val julle nie 3 Aug in saam ons nie?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk


Re: Berakah 6 Julie

Posted: Wed Jun 26, 2019 7:24 pm
by rigardt
Baasvark wrote: Wed Jun 26, 2019 6:26 pm
rigardt wrote:Ons dink om Berakah toe te gaan Sat 6 Julie.
enige iemand lus om saam te kom ?
Eish, ek is vas.

Hoekom val julle nie 3 Aug in saam ons nie?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
ek moet daai naweek parys toe gaan so gedink om sommer Berakah te doen terwyl ek daar is. mag jou dalk join in Aug ook. sal sien.

Re: Berakah 6 Julie

Posted: Thu Jun 27, 2019 7:28 pm
by Dowe Koos
Rigardt. Ons kom daai dag van ons Mosambiek, Malawi, Zambië en Botswana trip. Aug sal ons beter pas. Wou nog altyd die Berakah gedoen het. Laat weet ons.

Re: Berakah 6 Julie

Posted: Thu Jun 27, 2019 8:58 pm
by JohanM
Dowe Koos wrote: Thu Jun 27, 2019 7:28 pm Rigardt. Ons kom daai dag van ons Mosambiek, Malawi, Zambië en Botswana trip. Aug sal ons beter pas. Wou nog altyd die Berakah gedoen het. Laat weet ons.
Hennie daar is n event vir Aug by Berakah. 03 Aug

Re: Berakah 6 Julie

Posted: Sun Jun 30, 2019 7:26 pm
by Dowe Koos
Hallo Johan. Ons is geboek vir die 3de Aug. Sal lekker wees en sien julle dan daar.