Vrouedag 3 Nov 2018 - gekanseleer

Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Vrouedag 3 Nov 2018 - gekanseleer

Post by Dowe Koos »

Naandsê mense.
Sover is dit vier mans wat gereageer het vir hierdie event waarvan net een man se vrou gaan kom.
Hierdie vrouedag was veronderstel om spesiale dag te wees vir die vrouens.
Kom ons hou dan eerder 'n jaar eindfunksie later in die maand, sê die naweek na die eksamen verby is. 24/25 November.
Hoef nie ' 4x4 outing te wees nie, kan net 'n bring en braai wees.
Op daardie dag kan die Gautengers vir so 'n uur bietjie gesels wat wil hulle graag doen volgende jaar.
Praat saam, laat ons hoor of daar ander idiees is.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Post Reply

Return to “Gauteng”