Moot spruite opruimings operasie

Post Reply
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Moot spruite opruimings operasie

Post by Rianc »

Hi almal in en om Pretoria area. Die stadsraad se wyk 54 is besig met 'n opruimings proses en ek wil graag Hilux 4x4 Forum se hulp aanbied.

Ek nooi ieder en elkeen uit om hiermee te help en 'n paar uur van jou naweek beskikbaar te maak. Kom ons kyk na of 13 Mei of 20 Mei.

Wie sal help? Laat weet asb so gou moontlik want die munisipale rolspelers moet ook inkennis gestel word.
Dankie
Rian Coetzee 083 679 2330
crian@telkomsa.net
Post Reply

Return to “Gauteng”