GTG 29 Jan 2012 Gauteng

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
Wit lig wrote:Is daar nog plek vir 2 trokkies?
Sodra jou betaling bevestig is is jou spot secure :thumbup:
Sover ek weet is daar nog net 3 plekker oor
To God be the glory
User avatar
Wit lig
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Sun Jul 12, 2009 9:46 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: 95' Toyota Hilux
Real Name: John Raymond Engelgrecht

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Wit lig »

Met wie kan ek kontak. Ek het n probleem met die oorbetaling.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Watse probleem ervaar jy met die oor betaling?
To God be the glory
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Hangover »

OOOOMS wrote:
Hangover wrote:DIe tyd is min!!! is almal se karre reg!?
Dis mos Toyota's..... :?:

:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Dis n feit... lat ek myself regstel... Is die toyota bestuurders se gemoeds toestande op standaard vir n pretige jolerige dag?

Oja lyk of ons baie modder gan he op die dag... Dit reen onophoudelik hier naby heidelberg en dit lyk so op heidelberg ook
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Hangover wrote:

Die manne hou mos van modder.... :lol: :lol: :lol:
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Popmar »

Mark,

Gaan jy die roete ry of gaan jy net iewers sit en kyk?
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ali3n »

Popmar wrote:Mark,

Gaan jy die roete ry of gaan jy net iewers sit en kyk?
Soos wat ek dit verstaan gaan Mark nie die baan ry nie en ons ook nie. Ons gaan maar net sit en die dag geniet. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

So raak julle nou genuine webwheelers?
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Ali3n wrote:
Popmar wrote:Mark,

Gaan jy die roete ry of gaan jy net iewers sit en kyk?
Soos wat ek dit verstaan gaan Mark nie die baan ry nie en ons ook nie. Ons gaan maar net sit en die dag geniet. :thumbup:
Soof Frikkie seg, my maag kom eerste :thumbup: Breakkie :dance1: :dance1: :dance1:

Cassie ek sal met plesier die baan ry met jou trokkie :wink2:

Hoekom? Dal jou diesel dit nie maak nie?
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:

:lol: :lol: :lol: Ek bring sommer die Tuna en skop al die SFA's se gaaie.....maklik :mocking: :mocking: :mocking: As Ma dit lees slaap ek buite tot volgende week..... :lol: :lol: :lol:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Ali3n, gaan jy name-tags reel? Dit was mos jou voorstel gewees :thumbup:
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ali3n »

CasKru wrote:So raak julle nou genuine webwheelers?
Kyk nou ou mater... Soos ek nou al gesien het is daar nie genoeg fotos van die event nie so ek het besluit om maar te kom en so paar mense aan te moedig om fotos te neem. :tease:

Sal maar sien hoe ek voel op die dag. :blackeye: Dalk join ek julle op die baan maar dan gaan ek julle almal sleg laat lyk met my ou Terios'ie'tjie... :think: Julle sal dit mos nie wil he nie
:D:
OOOOMS wrote:Ali3n, gaan jy name-tags reel? Dit was mos jou voorstel gewees :thumbup:
Ja, dalk moet ek so iets doen ja want julle wil mos nie dit doen nie. :twisted: Ek het net nie n kleur printer by die werk nie. :think: Moet n plan maak...
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Swart sal ook doen :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Ek spot sommer oor die webwheelers... julle gaan maar net uitmis op die fun
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:Ek spot sommer oor die webwheelers... julle gaan maar net uitmis op die fun
Ej jy op 'n heerlike fresh breakkie..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
CasKru wrote:Ek spot sommer oor die webwheelers... julle gaan maar net uitmis op die fun
Ej jy op 'n heerlike fresh breakkie..... :lol: :lol: :lol:
Ek kan by die huis bly en ook eet maar my 4x4 kan nie sy bene strek by die huis nie... 4x4ing is not a matter of life or death... it's more important than that
To God be the glory
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ali3n »

CasKru wrote:
OOOOMS wrote:
CasKru wrote:Ek spot sommer oor die webwheelers... julle gaan maar net uitmis op die fun
Ej jy op 'n heerlike fresh breakkie..... :lol: :lol: :lol:
Ek kan by die huis bly en ook eet maar my 4x4 kan nie sy bene strek by die huis nie... 4x4ing is not a matter of life or death... it's more important than that
Dit is nou ware woorde!!! :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Stef »

Smaak my daai nuwe recovery punte is om die sambreel regop te hou... :twisted:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Stef wrote:Smaak my daai nuwe recovery punte is om die sambreel regop te hou... :twisted:
:lol: :lol: :lol:
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Tjokkie »

Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

:thumbup: Cassie Like :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
:thumbup: Cassie Like :thumbup:
Cassie like :D: :D: :D:
To God be the glory
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Thabogrobler »

CasKru wrote:
OOOOMS wrote:
Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
:thumbup: Cassie Like :thumbup:
LIKE!!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

legend35 wrote:Here is the list of attendees.Your place is only reserved by POP

1. Mark (Ooooms) Pd R150
2. Theo (Theodorus)
3. Mark + 3 (Throttle-boy) Pd R600
4. Johan (Legend 35) Pd R150
5. Neil (Thunder 02) Pd R150
6. Heinrich (Traveler) Pd R150
7. Marius (Marius Smit) Pd R150
8. Cassie (Caskru) Pd R150
9. Martin (Popmar) Pd R150
10. Stef + 1 (Hangover) Pd R300
11. Hans (Witmamba) Pd R150
12. Johan (JohanM)
13. Kenneth (IISarge)
14. Rikus + 1 (Tjokkie) Pd R300.00
15. Wayne Schalk (Wayneschalk) Pd R150
16. Tau (Sebata) Pd R150
17. Johan (Johan Havenga)
18. Francisco (Allien1147) Pd R150
19. Mark (Gunta)
20. Werner (WBisschoff) Pd R150
21. Rodney (Scott)
22. Johannes (Jaans) Pd R150
23. Stefan (Stef)
24. Reuben Du Preez (Creed) Pd R150
25. Dawie (Lollie) Pd R150
26. LATIE (Anton Lategan) Pd R150
27. Derik (Vellies) Pd R150
28. Marius (Petoors) + 1 Pd R300
29. John (Wit Lig) + 1 Pd R300
29 Places paid for and reserved. 1 place remaining.
To God be the glory
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by The Legend »

As al die plekke bespreek is en daar is nog iemand wat wil gaan ry,sal ek terug staan.Ek kom nietemin verseker vir die lekker kuier.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Lollie wrote:As al die plekke bespreek is en daar is nog iemand wat wil gaan ry,sal ek terug staan.Ek kom nietemin verseker vir die lekker kuier.
Dawie ek is seker daarvan ons kan dalk die eienaar se arm draai om miskien nog so ekstra voertuig of 3 in te vat sou dit nodig wees. Dankie vir die aanbod.
To God be the glory
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Hangover »

Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
Ons vat hom maar soos hy kom of hoe... blaas maar die tyres af laat hulle soos balonne lyk...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Hangover wrote:
Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
Ons vat hom maar soos hy kom of hoe... blaas maar die tyres af laat hulle soos balonne lyk...
Daar kom nou juis die kruks in... met modder wil jy harde dun bande hê en soek jy nie floatation nie... :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ou vale1 »

Op daai baan is dit nie soseer die modder ry nie maar die modder in jou bande om teen die walle uit die moddergat te kom. As jy daar ingaan moet jy weer uitkom. Dis waarvan Tjokkie praat dat hulle 'n bakkie in die gat moes los.................maar dit kan gedoen word.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by 4x4Maniac »

Ou vale1 wrote:Op daai baan is dit nie soseer die modder ry nie maar die modder in jou bande om teen die walle uit die moddergat te kom. As jy daar ingaan moet jy weer uitkom. Dis waarvan Tjokkie praat dat hulle 'n bakkie in die gat moes los.................maar dit kan gedoen word.
Nee wat, "leave no man or lux behind", glo ons het genoeg recovery equipment en manne met breë tekkies en high clearance...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

wbisschoff wrote:
Ou vale1 wrote:Op daai baan is dit nie soseer die modder ry nie maar die modder in jou bande om teen die walle uit die moddergat te kom. As jy daar ingaan moet jy weer uitkom. Dis waarvan Tjokkie praat dat hulle 'n bakkie in die gat moes los.................maar dit kan gedoen word.
Nee wat, "leave no man or lux behind", glo ons het genoeg recovery equipment en manne met breë tekkies en high clearance...
Ja nee kyk... ideale geleentheid om ouens te wys hoe recover mens iemand op die veilige manier
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Weet iemand of daar 'n lapa is wat gebruik kan word indien dit reen?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Weet iemand of daar 'n lapa is wat gebruik kan word indien dit reen?
Daar is natuurlik lapas... daar is een by jou huis byvoobeeld.. maar of daar een by Heidelberg is by die 4x4 roete... dit sal ek nou nie weet nie :twisted:
To God be the glory
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Spartan »

Nou hoekom op die Sondag :?:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Spartan wrote:Nou hoekom op die Sondag :?:
Want die Saterdag was klaar gevat :D: :D:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:
OOOOMS wrote:Weet iemand of daar 'n lapa is wat gebruik kan word indien dit reen?
Daar is natuurlik lapas... daar is een by jou huis byvoobeeld.. maar of daar een by Heidelberg is by die 4x4 roete... dit sal ek nou nie weet nie :twisted:
Ja, ma hy het 'n jacuzzi in en kan nie almal akomideer nie...... :oops:
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ou vale1 »

Daar is 'n lapa wat so 10 mense kan drooghou. Hulle het ook 'n groot gebou waar hulle klasse gee, mens kan seker met die eienaar praat om dit te gebruik as dit moet.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote:Daar is 'n lapa wat so 10 mense kan drooghou. Hulle het ook 'n groot gebou waar hulle klasse gee, mens kan seker met die eienaar praat om dit te gebruik as dit moet.
Dankie Koos :thumbup:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Hangover »

CasKru wrote:
Hangover wrote:
Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
Ons vat hom maar soos hy kom of hoe... blaas maar die tyres af laat hulle soos balonne lyk...
Daar kom nou juis die kruks in... met modder wil jy harde dun bande hê en soek jy nie floatation nie... :thumbup: :thumbup:
Dit hang af hoe pap die modder is... n dun band help net as jy n kors het wat pap is en deur hom kan trap of hoe?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Hangover wrote:
CasKru wrote:
Hangover wrote:
Tjokkie wrote:Die baan is snot glad vandag!!!

'n Groot gedeelte van die baan was reeds onder water gewees laas week, en na laasnag se stortreen nog meer...

Kritieke benodigdhede vir almal wat die naweek Heidelberg toe kom:
Skoon klere
Al jou recovery gear
Modder bande gaan beslis 'n groot voordeel wees
Klei lat lote...om te speel terwyl ons vassit en gly
'n 4x4 backhoe of tracked excavator sal :shock: :problem: :crazy: ook handig wees (laas jaar moes ons a trokkie daar los vir 'n week voordat die excavator kon inkom!!)
Ons vat hom maar soos hy kom of hoe... blaas maar die tyres af laat hulle soos balonne lyk...
Daar kom nou juis die kruks in... met modder wil jy harde dun bande hê en soek jy nie floatation nie... :thumbup: :thumbup:
Dit hang af hoe pap die modder is... n dun band help net as jy n kors het wat pap is en deur hom kan trap of hoe?
Iets in daai lyn ja :thumbup:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

Jy moet net oppi regte lyn bly :thumbup:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Hangover »

Of met baie speed gan en die petrol diep trap en da hou... momentum is n goeie ding in modder maar dit kry jou gewoonlik in n groter gemors in...
Hier om die vaaldam is lelike turf of altans speel plek... dit vat net gewoonlik n dag om jou kar te was!
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

legend35 wrote:Here is the list of attendees.Your place is only reserved by POP

1. Mark (Ooooms) Pd R150
2. Theo (Theodorus)
3. Mark + 3 (Throttle-boy) Pd R600
4. Johan (Legend 35) Pd R150
5. Neil (Thunder 02) Pd R150
6. Heinrich (Traveler) Pd R150
7. Marius (Marius Smit) Pd R150
8. Cassie (Caskru) Pd R150
9. Martin (Popmar) Pd R150
10. Stef + 1 (Hangover) Pd R300
11. Hans (Witmamba) Pd R150
12. Johan (JohanM)
13. Kenneth (IISarge)
14. Rikus + 1 (Tjokkie) Pd R300.00
15. Wayne Schalk (Wayneschalk) Pd R150
16. Tau (Sebata) Pd R150
17. Johan (Johan Havenga)
18. Francisco (Allien1147) Pd R150
19. Mark (Gunta)
20. Werner (WBisschoff) Pd R150
21. Rodney (Scott)
22. Johannes (Jaans) Pd R150
23. Stefan (Stef) Pd R150
24. Reuben Du Preez (Creed) Pd R150
25. Dawie (Lollie) Pd R150
26. LATIE (Anton Lategan) Pd R150
27. Derik (Vellies) Pd R150
28. Marius (Petoors) + 1 Pd R300
29. John (Wit Lig) + 1 Pd R300
30. Jaco (Suidwes) Pd R150
30 Places paid for and reserved.
To God be the glory
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Ali3n »

CasKru wrote: 30 Places paid for and reserved.
Who is the 30th??
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Ali3n wrote:
CasKru wrote: 30 Places paid for and reserved.
Who is the 30th??
It's a secret

Eish :wth: :eh:

LOL... He was on the list already... :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Stef »

..een van daai armg@tte wat altyd laat betaal... :twisted: :mocking:
User avatar
Johan Havenga
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 371
Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
Town: Heidelberg Gauteng
Vehicle: Toyota Prado 120 V6
Real Name: Johan

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Johan Havenga »

Jammer om dit nou aan julle te doen.

Ek is verplig om my seun se eerstejaarsete by die koshuis by te woon.

Haal asb my naam van lys af om vir iemand anders kans te gee.

:cry:
User avatar
Johan Havenga
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 371
Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
Town: Heidelberg Gauteng
Vehicle: Toyota Prado 120 V6
Real Name: Johan

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Johan Havenga »

Aan wie maak ek die betaling?

My penalty dat ek kop uittrek!

Ons het Maandagnag 70mm reen gehad! Die wat nie M/T het nie.............. Sterkte!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Johan Havenga wrote:Aan wie maak ek die betaling?

My penalty dat ek kop uittrek!

Ons het Maandagnag 70mm reen gehad! Die wat nie M/T het nie.............. Sterkte!
Moenie worry nie Johan. Ons sal jou mis maar jy skuld ons gin geld nie
To God be the glory
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by witmamba »

My boss asked if it would be fine if he could come through so he could meet a couple of you guys. He'll be coming with a Jeep but won't be driving - only spectating. Fine with you?
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

witmamba wrote:My boss asked if it would be fine if he could come through so he could meet a couple of you guys. He'll be coming with a Jeep but won't be driving - only spectating. Fine with you?
No problem at all :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by OOOOMS »

CasKru wrote:
witmamba wrote:My boss asked if it would be fine if he could come through so he could meet a couple of you guys. He'll be coming with a Jeep but won't be driving - only spectating. Fine with you?
No problem at all :thumbup: :thumbup:
Hans, that would be great :thumbup:
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by witmamba »

Cool bananas :thumbup:
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
THROTTLE-BOY
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 231
Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
Town: vereeniging
Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
Real Name: MARK

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by THROTTLE-BOY »

witmamba wrote:My boss asked if it would be fine if he could come through so he could meet a couple of you guys. He'll be coming with a Jeep but won't be driving - only spectating. Fine with you?
:thumbup: Your Boss and my Friend.....exellent. Spectate??? :wth: ..... that will be a first .....I'll put money on it that after watching the first Hilux sukkel in the mud there will be some serious "Horses-power" being delivered by "That" Jeep !!! :laugh2:
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Popmar »

Dit klink my dit gaan `n nat modderige storie wees.
Watse skoene moet ek aantrek, my paddavoete, bootse of sommer crocs?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by CasKru »

Popmar wrote:Dit klink my dit gaan `n nat modderige storie wees.
Watse skoene moet ek aantrek, my paddavoete, bootse of sommer crocs?
Image
Image
To God be the glory
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Post by Mammabeer »

Ons het vanoggend monsters gaan trek van die grond daar naby.....vat maar paddavoete saam.....dit is NAT!
Post Reply

Return to “Gauteng”