Page 1 of 1

Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 6:59 pm
by Jaans
IMG_3373small.jpg
IMG_3373small.jpg (78.63 KiB) Viewed 9075 times
Hi Ek het die kennisgewing gekry omdat ek dit laasjaar gery het. Dit is regtig n lekker speeldag. Ek hoop van julle wil dit ook kmo saam ry. Dit is vir n fondsinsameling vir die skool so dit is duur en ver vir ons van Gauteng maar lekker. Soos julle kan sien uit die fotos dit is nie n dag wat jy op jou eie wil doen nie.

(Jacques Jansen van Vuuren – Organiseerder en Sekretaris VHS Beheerliggaam)

villiers-4x4-adventure-2013

◦ 5 TRAILS ◦ OBSTACLE COURSE ◦ STALLS AND EXHIBITIONS ◦ FUN FAMILY ACTIVITIES ◦ GREAT FOOD & DRINK ◦

Only 47 days to the 4x4 event of the year!!

Contact us on this dedicated all-hours number:

083 337 4868 or e-mail us at info@villiersadventures.co.za

Check out our website http://www.villiersadventure.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

You can also follow us on Facebook and Twitter facebook-logotwitter-logo-1

Hier is n paar fotos van laasjaar.
IMG_3373small.jpg
IMG_3373small.jpg (78.63 KiB) Viewed 9075 times
IMG_3267small2.jpg
IMG_3267small2.jpg (137.5 KiB) Viewed 9075 times
IMG_3637small.jpg
IMG_3637small.jpg (80.4 KiB) Viewed 9075 times
IMG_3958small.jpg
IMG_3958small.jpg (148.79 KiB) Viewed 9075 times

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 7:24 pm
by Thunder02
Sounds like a trip to the Free state is in the pipe line :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Jaans are you going to be camping :?:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 7:58 pm
by VANS
souds lke fun, am very interested.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 8:07 pm
by Thunder02
VANS wrote:souds lke fun, am very interested.
Cool,Marc is going to join in,camp friday and saturday :?:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 8:59 pm
by VANS
Friday and sat sounds like a plan

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 9:01 pm
by Thunder02
VANS wrote:Friday and sat sounds like a plan
Done deal :thumbup:
Jaans you in :?:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 9:24 pm
by Jaans
Hi Neil

Ek gaan die Saterdag daar wees maar besluit nog of ons gaan kamp. Die kampplek se badkamers het beter dae gesien. So die kamp plek het my nie laasjaar beindruk nie. Gaan nog kyk watse plekke in in die omgewing.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 9:27 pm
by Thunder02
Jaans wrote:Hi Neil

Ek gaan die Saterdag daar wees maar besluit nog of ons gaan kamp. Die kampplek se badkamers het beter dae gesien. So die kamp plek het my nie laasjaar beindruk nie. Gaan nog kyk watse plekke in in die omgewing.
Laat weet :thumbup: Dankie

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 9:41 pm
by Baasvark
Jaans wrote:Hi Neil

Ek gaan die Saterdag daar wees maar besluit nog of ons gaan kamp. Die kampplek se badkamers het beter dae gesien. So die kamp plek het my nie laasjaar beindruk nie. Gaan nog kyk watse plekke in in die omgewing.
Jaans,

Was van plan om daardie naaweek 'n plekkie in ficksburg te gaan toets maar sal dalk eerder julle kant toe kom.

Vind uit hoeveel mense stel belang om te kamp en dan laat weet die bestuur (van die plek) dat jy hulle kampeer geriewe nie kan aanbeveel as gevolg van die badkamers..... Dalk doen hulle iets daaroor.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Sep 26, 2013 9:54 pm
by Thunder02
Baasvark wrote:

Sounds like a plan Shane :thumbup:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 5:05 am
by Jaans
Ek het gisteraand gedink om by Jim Fouche vankansie oord te bespreek vir kamp dit is nie ver van Villiers nie maar dit lyk my die plek is toe. Die pryse wat ek kon kry vir gastehuise en hotelle is nie vir ons bedoel nie maar vir oorsee se mense. Dit is baie beter wees om daar te bly vir die naweek as om net vir die Saterdag deur te ry maar ek gaan nie n fortuin betaal om iewers te bly nie en ek wil ook nie weer koud stort of in die aand sonder ligte en koue water skottelgoed was nie.

Weet een van julle van ander kamp plek in die omgewing?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 6:19 am
by Bazzer
Gaan kyk hier, hulle noem al die kamp plekke daar. http://www.villiersadventure.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 6:27 am
by JEEPIE
is daai nie om en by naby lekoa lodge nie ?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 8:27 am
by Hangover
Jip ek dink dis die plek! het al daai trail gery dis rerig vrek lekker! Jy ry so teen die rivier af deur sand en modder en enige stront...

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 7:06 pm
by Jaans
Bazzer wrote:Gaan kyk hier, hulle noem al die kamp plekke daar. http://www.villiersadventure.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek het al daar gekyk en die enigste kamp plek is by Vaal Holiday Resort en dit is die een waar ons laasjaar ook gekamp het. Behalwe as ek die ander kamp plekke misgekyk het.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 7:10 pm
by Jaans
JEEPIE wrote:is daai nie om en by naby lekoa lodge nie ?

Ja Shaun dit is ook daar naby en word ook as een van die verblyf plekke aanbeveel.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Sep 27, 2013 7:22 pm
by Thunder02
Jaans wrote:
JEEPIE wrote:is daai nie om en by naby lekoa lodge nie ?

Ja Shaun dit is ook daar naby en word ook as een van die verblyf plekke aanbeveel.
Come now Jaans,we all counting on you :tease:

Also doing research,will let you know if i find something :thumbup:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Sat Sep 28, 2013 12:14 pm
by stumps
flip lyk na baie lekker trip. Kampplek sal great wees. Ek het 'n pel wat plaas het in daai rigting. Ek vind biedjie vir ons uit of hy slaapplek het en kampplek.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Sat Sep 28, 2013 2:37 pm
by Thunder02
stumps wrote:flip lyk na baie lekker trip. Kampplek sal great wees. Ek het 'n pel wat plaas het in daai rigting. Ek vind biedjie vir ons uit of hy slaapplek het en kampplek.
Dit klink goed :thumbup:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Sat Sep 28, 2013 6:32 pm
by Jaans
stumps wrote:flip lyk na baie lekker trip. Kampplek sal great wees. Ek het 'n pel wat plaas het in daai rigting. Ek vind biedjie vir ons uit of hy slaapplek het en kampplek.
:thumbup: Laatweet asseblief.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Sat Sep 28, 2013 10:31 pm
by Thabogrobler
Net voor Villiers is Vaal Truck Stop - ek stop altyd daar om diesel te gooi; hulle prys is heel billik

MAAR

nog beter is die melk wat hulle daar vekoop! Nie die bekende, afgewaterde handels merke nie, nee, regte egte Simmentaller melk! Gewoonlik met so lekker lagie room bo-op!

Onhou om sommer 3x2L Sondag oppad terug ook te kry!

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 11:32 am
by Frederick
Thabogrobler wrote:Net voor Villiers is Vaal Truck Stop - ek stop altyd daar om diesel te gooi; hulle prys is heel billik

MAAR

nog beter is die melk wat hulle daar vekoop! Nie die bekende, afgewaterde handels merke nie, nee, regte egte Simmentaller melk! Gewoonlik met so lekker lagie room bo-op!

Onhou om sommer 3x2L Sondag oppad terug ook te kry!
Is jy seker van daai een? Simmentaller?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 3:08 pm
by Jaans
Ek gaan heelwaarskynlik by Aan-die-Vaal Nature Reserve plek bespreek vir die naweek. Dit is nie kamp nie jy slaap in hutte met n bed en beddegoed. Hulle het plek vir 26mense by die ou Kraal bundu kamp. Ek wag nog net om te hoor hoeveel plek het hulle nog oor. Dit kos R100p/persoon want dit is buite seisoen. Laatweet of julle belangstel.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 3:41 pm
by Hangover
Jaans wrote:Ek gaan heelwaarskynlik by Aan-die-Vaal Nature Reserve plek bespreek vir die naweek. Dit is nie kamp nie jy slaap in hutte met n bed en beddegoed. Hulle het plek vir 26mense by die ou Kraal bundu kamp. Ek wag nog net om te hoor hoeveel plek het hulle nog oor. Dit kos R100p/persoon want dit is buite seisoen. Laatweet of julle belangstel.
Hi Jaans

Is dit daai jag kamp naby lekoa? So redelik teen die koppie se krans?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 4:41 pm
by Frederick
Waar boek mens vir die naweek en wat is die koste per voertuig?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 5:24 pm
by Jaans
Hangover wrote:
Jaans wrote:Ek gaan heelwaarskynlik by Aan-die-Vaal Nature Reserve plek bespreek vir die naweek. Dit is nie kamp nie jy slaap in hutte met n bed en beddegoed. Hulle het plek vir 26mense by die ou Kraal bundu kamp. Ek wag nog net om te hoor hoeveel plek het hulle nog oor. Dit kos R100p/persoon want dit is buite seisoen. Laatweet of julle belangstel.
Hi Jaans

Is dit daai jag kamp naby lekoa? So redelik teen die koppie se krans?
Was nog nie by een van die twee nie maar dit is n jagkamp.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 6:02 pm
by Jaans
Frederick wrote:Waar boek mens vir die naweek en wat is die koste per voertuig?
Ek sien dit is nie op hulle webwerf nie sal uitvind en laatweet. As ek kan reg onthou was dit R400 laasjaar. Jy kan net die e-mail adres hier bo mail as jy wil gaan.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Sep 30, 2013 9:51 pm
by Frederick
Jaans wrote:
Frederick wrote:Waar boek mens vir die naweek en wat is die koste per voertuig?
Ek sien dit is nie op hulle webwerf nie sal uitvind en laatweet. As ek kan reg onthou was dit R400 laasjaar. Jy kan net die e-mail adres hier bo mail as jy wil gaan.
Hi Johannes
Ek mail gestuur maar dit hou aan terugkom. Weet nie of die fout aan my kant is nie.
Ons is moontlik n paar gesinne wat wil gaan maar wil net eers presies hoor van kostes ens. Is dit kinder vriendelik. Kan ons die quads saambring ens.
Groete

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Tue Oct 01, 2013 12:16 pm
by Jaans
Frederick wrote:

Ek sukkel ook om hulle in die hande te kry. Sal laatweet sodra ek meer inligting het.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Tue Oct 01, 2013 12:25 pm
by Thunder02
My wife phoned one of the campsites yesterday,she was told the event coordinators had booked out there facility's and we had to book through them at an inflated price. (a few campsites ):thumbdown: :thumbdown:

If that's how they want to run things,they will never see me for dust.
BAD BUSINESS :banned:

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Wed Oct 02, 2013 2:22 pm
by Jaans
Stem saam. Dit was nie laasjaar die geval nie. Ek het ook al n paar keer probeer om hulle in die hande te kry e-maail en telefoon en nie een werk op die stadium nie.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Oct 03, 2013 4:18 pm
by Frederick
Hoe sal ons nou weet of die storie nou aan of af is?

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Thu Oct 03, 2013 6:16 pm
by Jaans
Ek is weer Maandag terug by die werk dan sal ek die skool bel en probeer uitvind wat aangaan.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Fri Oct 04, 2013 6:33 pm
by 4x4Maniac
Watching this thread with interest.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Mon Oct 07, 2013 12:05 pm
by Jaans
Ek het die mense in die hande gekry. Dit kos R400 per voertuig. Hulle gaan die Web bladsy opdateer. Volgens Jacques wat die oganiseerder is is jy nie veronderstel om meer te betaal vir verblyf nie. Hulle doen gladnie die verblyf bespreekings nie maar die plekke self. As julle hom wil bel sy nommer is 083 vier vyf 6 drie 252.

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Wed Oct 09, 2013 4:50 am
by stumps
looks like a plan. Gaan biedjie met mamma praat oor ons beplanning

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Posted: Wed Oct 30, 2013 4:18 pm
by Jaans
Wie gaan saam?