XXL HILUX SURF
Re: XXL HILUX SURF
Jeepers Wimpie, with a wheelbase that short your Surf will make light work of the most challenging obstacle nê
Nice work, very neat man, well done
Nice work, very neat man, well done
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: XXL HILUX SURF
looking very good so far!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: XXL HILUX SURF
Looks like a nice project!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: XXL HILUX SURF
Is it going to be named Shrek
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: XXL HILUX SURF
Herman ek dink jy het hom nounet n naam gegee.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: XXL HILUX SURF
Lekker ENJIN in daai een!!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: XXL HILUX SURF
JA Louis ons het die Lexus enjin Prado ratkas,KZTEtranscase en dan het ons die voorste independent suspention uitgehaal en hilux sfa diff ingesit.Het bilstein shocks en ek gaan van Spitronic gebruikmaak vir die enjin en ratkas.As die shocks in is dan kan ons een wiel 1.5m opjack en die ander bly op die grond.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: XXL HILUX SURF
Daai is serious flex!wim wrote:... ons een wiel 1.5m opjack en die ander bly op die grond.
To God be the glory
- Tinman
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Thu Jul 31, 2008 2:12 pm
- Town: perth
- Vehicle: 1991 hilux surf with 31" kuhmo kl71's
- Real Name: Stuart
Re: XXL HILUX SURF
sweet hilux surf mate a+ ride
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: XXL HILUX SURF
Smaart
Dit was vir my opvallend hoeveel Hilux Surf's daar in Botswana is, dit maak my skoon jaloers dat die voertuig nie by ons ook beskikbaar was nie.
Dit was vir my opvallend hoeveel Hilux Surf's daar in Botswana is, dit maak my skoon jaloers dat die voertuig nie by ons ook beskikbaar was nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: XXL HILUX SURF
Maar hoe moeilik is dit om die goed daar tekoop en oor te vat SA toe? of betaal jy invoerbelasting om nou weer die ouens se braai op n Vrydag te betaalPiesang wrote:dit maak my skoon jaloers dat die voertuig nie by ons ook beskikbaar was nie.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: XXL HILUX SURF
Shrek the appropiate name for that colour :? when are we gonna see the finish product;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: XXL HILUX SURF
Dis glo onwettig om n tweedehandse voertuig in te voer van Swaziland na SA,hoe waar dit is weet ek nie.Die voertuig het sy pad gevind deur kanale waar ons n besigheid het met n tak in Swaziland.Daar is wel nou probleme met sy papiere maar pla ons min want as ons hom nie gerigestreer kry nie dan gaan hy van die pad af bly en net offroad gebruik word.Our normal day jobs comes first and only then we will spend time on the surf.Ass its going now we will have too look at some overtime ass im booket two weeks in advance and the surf is so close to finish that ill have to put in a little extra efford to get it done.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: XXL HILUX SURF
Ja ek het al gehoor as jy iets van Botswana af bring is dit ook n storie, ek verstaan dit nie hulle is dan almal broers
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: XXL HILUX SURF
Soos ek verstaan kan jy net 'n2de handse voertuig in bring as jy in die anderland gewoon het en terug trek RSA toe. Ek het gehoor dat voertuie oor die algemeen baie goedkoper in die buiteland is as by ons en dit is om die plaaslike mark te beskerm dat daar 'n verbod op die invoer van 2de handse voertuie is.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: XXL HILUX SURF
Jy slaan die spyker op sy kop.Ek het al self in Swaziland surfs gesien met 58000KM op die klok dan gaan hy vir onder R60000.Moet ook byse dat ek surfs daar gesien het wat ek nie verniet wil he nie.Ek het so n rukkie gelede tussen Mbabane en Manzini by n gesteelde voertuig park n gesteelde voertuig gaan haal en ek was sprakeloos oor wat ek daar gesien het.Die oorspronklike park het afgebrand met al die voertuie in en dit was vreeslik om die rye en rye gebrande voertuie te sien.Daar was meer as een honderd voertuig wrakke gewees.Hulle het net lanksaan n nuwe park begin en toe ek daar was was daar al meer as een honderd voertuie in die nuwe park.Dit maak seker nie saak hoe goedkoop die voertuie daar is nie n gesteelde een is seker nog die goedkoopste.Piesang wrote:Soos ek verstaan kan jy net 'n2de handse voertuig in bring as jy in die anderland gewoon het en terug trek RSA toe. Ek het gehoor dat voertuie oor die algemeen baie goedkoper in die buiteland is as by ons en dit is om die plaaslike mark te beskerm dat daar 'n verbod op die invoer van 2de handse voertuie is.