Bumper vir Vigo/Fortuner

Members' DIY projects
Post Reply
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Uys »

Hi almal.

Ek wil die bumper bou, kritiek asb.

Uys

Image


Image
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by CasKru »

My enigste kritiek is: "Bou jy net vir jouself?!" :)

Lyk asof dit mooi kan werk.
To God be the glory
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Uys »

CasKru,

Nee, ek gaan nie net vir myself bou nie. Die goed wat atans op die mark is is net te duur, ARB Sahara bar is nou R20k :crazy:

Dis hoekom ek wil weet wat almal hiervan dink, veral van die vorm. En ander vereistes.

Uys
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by CasKru »

Gaan jy die huidige bumper sny dat hy die rondings onder die ligte voltooi na jou nuwe bumper toe?
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by JohanM »

Baie Netjies Uys!!!

Ek dink dat daar heelwat belangstelling gaan wees op so `n bumper!! Wat van die foglights, gaan jy plek vir hulle ook maak in die bumper???

Cassie, ek het nou al gesien dat ndie nuwe voertuie se bumper gesny word om die boonste afronding te gee, so basies op so `n replacement bumper, word die ou bumper se replacement deel afgesny en dan afgewerk om te pas by die res van die voertuig. :shock: :shh:
Johan Marais
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Uys »

Cassie, ja, daar is nie veel ander keuse nie. Om 'n mold te maak om die boonste deel te injection mould is duidelik buite die kwessie agv die kostes. En om die vorm uit staal te maak is bykans onmoontlik sonder 'n pers, wat weereens te duur si.

Johan: Ja, die ligte sal gebeur as die bumper eers klaar is. Ek gaan veselglas laat mould om die ligte in te sit. Bo in die bumper sal hy nog 'n "cut out" kry vir 'n flikker/parkeer lig.

Winch plaat sal standaard wees, me baie sterker mounting brackets as die huidige opsies.

Uys
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by 3RZ »

Het jy al gekyk na die Onca http://www.onca4x4.co.za/products_1.html R9250
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Uys »

Ek het na Onca s'n gekyk, maar dis darem maar lelik!
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
Zantus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 312
Joined: Mon Aug 20, 2007 11:32 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Hilex

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Zantus »

Uys wrote:Cassie, ja, daar is nie veel ander keuse nie. Om 'n mold te maak om die boonste deel te injection mould is duidelik buite die kwessie agv die kostes. En om die vorm uit staal te maak is bykans onmoontlik sonder 'n pers, wat weereens te duur si.
Wel, jy kan altyd 'n Burnco bumper kry, hulle volg die hilux se mooi lyne perfek, en hulle maak dit van staal sonder 'n pers. As ek 'n Vigo gehad het sou ek nie eers na iets anders gekyk het nie. Ek sou hom net laat colour code het, dan lyk hy eers ongelooflik.

As ek reg onthou kos hulle so R9000(VAT excl.)

Image
Barto de Koning
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by warthog »

Hallo Uys, ek't nou die dag eers gejoin, en sien toe die bumper wat jy beplan het. Dit was 5 maande terug, het jy die ding toe al klaargemaak, en hoe lyk dit?
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Bumper vir Vigo/Fortuner

Post by Uys »

Hennie.

Nee, ek het besluit dis nie prakties vir my nie - ek ry elke dag met die kar en kan dit nie vir 'n paar dae laat staan om die bumper te bou nie. Ek het toe maar 'n Redback opgesit, komplimente van Tuff Stuff (bok raak gery, tupper in sy moer in!)

Uys
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
Post Reply

Return to “Build your own:”