My kamp sleepwa
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
My kamp sleepwa
Ek het die sleepwa gekoop vir R2000
Ek wou dit eers net regmaak en n deksel opsit.Verskoon die slegte foto
Toe besluit ek om hom heeltemal te verander.
Ek het in die aande en naweke gewerken baie verander en versterk soos ek verder gegaan het.
Ek het eers modderskerms gekoop,maar dit was te lomp,toe maak ek maar vir my uit 2mm plaat.
Hierdie is toe ek hom so bietjie gaan toets het.
En so lyk hy toe hy klaar is.
Fotos is by Weesgerus geneem.
Die sleepwa is 220v/12v en gas uitgerus met n 500w inverter.Hy het ook n yskas en frieskas in
wat ek nog sukkel om van die inverter af te trek,maar sal maar n groter een moet insit.Hy het 12vligte binne
en n 220v lig buite.n 225aph battery met laaier en twee gasbottels is voor in die nosecone.Ek laai ook die battery van die bakkie se dual sistem af.
Die sleepwa het my so twee maande gevat om te bou en ek is nog steeds besig met ekstras.
Alles het my so ± R15000 gekos.

2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: My kamp sleepwa
Nice, very nice en n lekker groot workshop ook
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: My kamp sleepwa
Baie Mooi
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: My kamp sleepwa
Lyk baie netjies Johan. Lyk na lekker baie spasie wat jy het in daai trailer enoll. :)
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: My kamp sleepwa
Nice, Johan!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: My kamp sleepwa
Johan dit lyk baie goed.
Het jy hom 'n dubbele wand gegee?
Ek het 'n soortgelyke een gebou, maar aluminium gebruik en wil hom nou binne uitvoer met panneelbord met isolasie tussen die plaat en bord(koelboks).
Het jy hom 'n dubbele wand gegee?
Ek het 'n soortgelyke een gebou, maar aluminium gebruik en wil hom nou binne uitvoer met panneelbord met isolasie tussen die plaat en bord(koelboks).
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: My kamp sleepwa
Johan, dit lyk baie goed. Lyk my jy het seker gemaak dat daardie disselboom lekker sterk is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: My kamp sleepwa
Dankie ouens,ek geniet hom sover.Riaan ,ek gaan probeer om minstens een keer n maand te kamp.Ek het gedink om dubbel want in te sit maar het so een of twee water lekke wat ek nog eers moet wegkry.Ek het maar die dusselboom versterk omdat ek nie geweet het hoe swaar hy gaan wees nie.Hy weeg so± 900kg volgelaai.
Dink julle nie dis n bietjie swaar vir n kamp sleepwa nie?
Dink julle nie dis n bietjie swaar vir n kamp sleepwa nie?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: My kamp sleepwa
Jislaaik Johann, ek's skoon jaloers! Very nice!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: My kamp sleepwa
Baie dankie.En hier is my nuwe tent.Die ander een lek so bietjie water.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: My kamp sleepwa
:D tx, good idea, cheaper than buying a trailer new
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Tue Jan 06, 2009 12:36 pm
- Town: Richards Bay
- Vehicle: 92 hilux d/c 4x4
- Real Name: Danie
Re: My kamp sleepwa
Hi Johan
Wat is die "load rating" van die as wat jy op die wa gebruik het?
Wil ook graag eie wa bou maar besluit nog eers oor die tipe as wat ek wil of moet gebruik!
Dink aan "gebriek" of net vryloop as te gebruik.
Thx Danie
Wat is die "load rating" van die as wat jy op die wa gebruik het?
Wil ook graag eie wa bou maar besluit nog eers oor die tipe as wat ek wil of moet gebruik!
Dink aan "gebriek" of net vryloop as te gebruik.
Thx Danie
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: My kamp sleepwa
Danie tot op 750kg het jy nie remme nodig op 'n sleepwa nie als bo dit moet hy remme hê.Wat is die "load rating" van die as wat jy op die wa gebruik het?
Wil ook graag eie wa bou maar besluit nog eers oor die tipe as wat ek wil of moet gebruik!
Dink aan "gebriek" of net vryloop as te gebruik.
Thx Danie
Ek het wel 'n ton as gebruik sonder remme vir die wa wat ek gebou het. Ek het verkies om sonder demme te gaan, want dan is jy gedwing om so lig as moontlik te toer, anders vat ma en kinders die huis ook saam.
Ek het my as by 'n duitser in Montagu Gardens gekoop en die as was nie reg nie, hy wou nie al my geld terug gee en het konsuis nie 'n ander as gehad om teruil nie, toe gaan ek na Burquip in Kuilsrevier, by die huis gekom toe is die as ook nie reg en by hulle het ons nog 3 eenkant gesit wat nie reg was. Soo maak baie seker dat die as reg is voor jy vat en loop.
As jy die as op die grond sit, of sommer op die toonbank met die hubs op die toonbank, en jy rol die as moet die hubs nie bakkel nie, kyk een hub op 'n slag. Die hub moet stilstaan en die as moet draai, van die aste wat ek na gekyk het het die hub bo tot 5 mm in en uit beweeg as jy die as draai. Dit beteken jy gaan of met towin of towout op jou bande loop en jy gaan bande hê wat binne of buite afloop.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: My kamp sleepwa
Dit lyk nou sommer heel spogerig!!!
CJ
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: My kamp sleepwa
Hi Danie.Die as wat ek gebruik het was in die sleepwa toe ek dit gekoop het,dit lyk soos n ou woonwa as.Ek sal jou aanraai om n as met remme te gebruik bo 500kg gelaai,as jy dalk offroad wil gaan.Om te sleep,geen probleem,maar om te stop teen n afdraande op n modder pad is n ander storie.Ek gaan myne ook verander sodra die finansies dit toelaat.Rather safe than sorry.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Sun Jul 08, 2007 6:06 pm
- Location: Malmesbury
Re: My kamp sleepwa
Baie netjies gedoen Johan en die geld gespandeer se alles....
Basie
Basie
Life is not a journey to the grave with the intention of arriving safely in a pretty and well preserved body, but rather to skid in broadside, thoroughly used up, totally worn out, and loudly proclaiming,
WOW !!! What a ride!
WOW !!! What a ride!
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: My kamp sleepwa
Jo Jo nou is ek lus vir kamp man,
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."