Frame for canvas canopy
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Frame for canvas canopy
We are busy planning for a frame for canvas canopy and a slider for my bakkie.
Frame for canopy will be from 40mm square tubing going just higher than roll bar.
Any suggestions and pictures will be appreciated.

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Frame for canvas canopy
Contact Bosvark (member here) he uses one
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Frame for canvas canopy
Niel my oê focus nog nie so lekker nie, nou net opgestaan. Toe ek so vinnig lees sien ek
Jack
On Herman's Safai I saw he left the panels on top too large without support, and it does not bother except in a heavy storm if the vehicle is stationary, it forms big puddles on tpo as the canvas keeps the water in.
I would suggest supporting it by making blocks smaller (hope you understand what I am trying to say) and also he used a stretch rope at the bottom to secure the panels so this allows the canvas on the roof to pull the sides up as the water in the puddle becomes more. Maybe securing the canvas better with Velcro or zips may help or even lift the centre portion slightly so that the water runs down quicker.
Ek wou net sê hows daai vir stating the obvious?Contact Bosvark (member here) he has issues.
Jack
On Herman's Safai I saw he left the panels on top too large without support, and it does not bother except in a heavy storm if the vehicle is stationary, it forms big puddles on tpo as the canvas keeps the water in.
I would suggest supporting it by making blocks smaller (hope you understand what I am trying to say) and also he used a stretch rope at the bottom to secure the panels so this allows the canvas on the roof to pull the sides up as the water in the puddle becomes more. Maybe securing the canvas better with Velcro or zips may help or even lift the centre portion slightly so that the water runs down quicker.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: Frame for canvas canopy
Dankie Bennie,
Die water ding is definitief iets om in gedagte te hou. My idea is to put something solid on top, to act as a roof-rack at the same time, so stretch rope at the bottom should work fine then.

- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Thu Dec 18, 2008 10:50 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Hilux S/C 2.7
- Real Name: Dennis
Re: Frame for canvas canopy
Velcro werk beslis baie goed en die seil sit mooi netjies op die raam. Trek hom eweredig styf en kom nie los op spoed nie.
Ek het nou so jaar gelede 'n Jacil op my 2007 S/C gesit en hy lyk nog nuut.
Wat die raam betref is myne nie "square tubing" nie maar ronde pyp. Ek vermoed dat dit die roete is om te gaan want wrywing teen die hoek van die "square tubing" kan die seil beskadig, maar dit weet ek nie vir seker nie.
As dit sal help kan ek 'n paar foto's van die raam neem en pos?
Ek het nou so jaar gelede 'n Jacil op my 2007 S/C gesit en hy lyk nog nuut.
Wat die raam betref is myne nie "square tubing" nie maar ronde pyp. Ek vermoed dat dit die roete is om te gaan want wrywing teen die hoek van die "square tubing" kan die seil beskadig, maar dit weet ek nie vir seker nie.
As dit sal help kan ek 'n paar foto's van die raam neem en pos?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: Frame for canvas canopy
Dankie Dennis,
Foto's sal baie gaaf wees. Ek sal in gedagte hou wat jy se' oor ronde pyp ipv square tubing.
Foto's sal baie gaaf wees. Ek sal in gedagte hou wat jy se' oor ronde pyp ipv square tubing.
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Thu Dec 18, 2008 10:50 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Hilux S/C 2.7
- Real Name: Dennis
Re: Frame for canvas canopy
Hi Jack
Ek kry hulle nie gelaai nie. Ook nie baie groot nie so ek doen iets verkeerd.
As een van die Mods wil, dan mail ek dit vir hulle (of self aan u).
Laat weet maar.
Ek kry hulle nie gelaai nie. Ook nie baie groot nie so ek doen iets verkeerd.
As een van die Mods wil, dan mail ek dit vir hulle (of self aan u).
Laat weet maar.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Frame for canvas canopy
here they are
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Thu Dec 18, 2008 10:50 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Hilux S/C 2.7
- Real Name: Dennis
Re: Frame for canvas canopy
Dankie vir die help.
Sal nog regkom op my kant. :)
Sal nog regkom op my kant. :)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
- Town: Kokstad KZN
- Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
- Real Name: Jack
- Location: Kokstad KZN
Re: Frame for canvas canopy
Baie dankie Dennis en Niel,
Dennis jou canopy lyk spoggerig! Het jy self die frame gemaak of het die ouens wat die seil gemaak het dit gedoen?
Zips en velcro werk klaarblyklik baie goed. Dit lyk of velcro aan die onderkant die aangewese ding is. Ek sien jy het ook die probleem met water wat opdam bo-op die dak, ek weet nog nie hoe om dit te vermy nie.
Dennis jou canopy lyk spoggerig! Het jy self die frame gemaak of het die ouens wat die seil gemaak het dit gedoen?
Zips en velcro werk klaarblyklik baie goed. Dit lyk of velcro aan die onderkant die aangewese ding is. Ek sien jy het ook die probleem met water wat opdam bo-op die dak, ek weet nog nie hoe om dit te vermy nie.
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Thu Dec 18, 2008 10:50 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Hilux S/C 2.7
- Real Name: Dennis
Re: Frame for canvas canopy
Hi Jack
Ja, hy vang bietjie water op maar binne is dit droog.
Nee ek het nie self gesweis nie. Die hele job was maar R3500 by Jacil, so ek het dit maar aan hulle oorgelaat. Die besparing sou nie so groot gewees het nie.
Ek gaan self wel 'n Alu-cab aanmekaar timmer want daar dink ek is die besparing die moeite werd, en mens kan hom mos self baie beter en haaks bou. Gaan Niel en Pietpetoors se patent vir die doel steel.
Sterkte met joune.
Ja, hy vang bietjie water op maar binne is dit droog.
Nee ek het nie self gesweis nie. Die hele job was maar R3500 by Jacil, so ek het dit maar aan hulle oorgelaat. Die besparing sou nie so groot gewees het nie.
Ek gaan self wel 'n Alu-cab aanmekaar timmer want daar dink ek is die besparing die moeite werd, en mens kan hom mos self baie beter en haaks bou. Gaan Niel en Pietpetoors se patent vir die doel steel.
Sterkte met joune.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Frame for canvas canopy
Dennis, laat weet ek het baie pics wat nie op die site is nie
-
- Newbie
- Posts: 7
- Joined: Thu Dec 18, 2008 10:50 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Hilux S/C 2.7
- Real Name: Dennis
Re: Frame for canvas canopy
Hi Niel
Baie dankie vir die aanbod.
Ek sal enige foto's wat u goeddink om te stuur waardeer.
By die epos adres wat ek die foto's vanaf gestuur het. (Baie vinniger).
Ek wil eersdags begin.