STAMPER
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
STAMPER
Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bumper
Ek het my bakie liggies teen 'n boom bestamp toe die agter STAMPER nie sy werk kon doen nie omdat hy vrot geroes was, water gaan by die bol se boutgate in en kan dan nie uitloop op die koppe nie.
Ek het 'n stuk 3m reghoek yster gekry, die punte gesny en toe gebuig.
Die arms van die pyp afgesny en die nuwe yster aan gesit en twee klein gatjies onder geboor vir water om uit teloop. Moet nog die pyp vir di hilift jack in sit en afrond.
Ek wil net weet of dit gaan werk as ek 'n groot pyp waar die ligprop in sal pas in die bumper kan in bou sodat die wa se prop nie so ver van die bumper uitsteek of dat die nie telaag onder die bumper is nie. Indien wel watter grote pyp gebruik ek. Sal nog later die arm vir die spaarwiel ook maak en opsit.
Het nie nou 'n foto van die bumper soos hy nou lyk op die bakkie nie sal een neem en op sit (as ek die fotos hierbo op gekry het)

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: STAMPER
Hi pieter
Dit lyk of die "STAMPER" wat jy me besig is net die ding is vir my ek sal ook graag meer daarvan wil sien .
Het jy al die hak aan of gaan jy een van daai "VERWYDERBARE" tipes maak wat kan af haal as jy nie iets sleep nie ?Ek sal graag wil sien omdat ek self in daai rigting dink
Okkie

123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Dankie dis die woord wat ek gesoek het, maar ek hou van die woord stamper, want ek sal graag 'n ou treinspoor staaf voor en agter wou opsit om 'n paar taxis mee te buffer wat sommer reg voor jou inry en dan net daar stop.So ver ek weet is dit buffer
Ja ek moes dringind die hak aansit, want ons het oor die groot dae getrek en ek moes 'n groot wa sleep en die ou buffer sou dit nie maak nie. Ek het die verwyderbare een oorweeg maar moes doodgedwonge die ou een terug sit.Het jy al die hak aan of gaan jy een van daai "VERWYDERBARE" tipes maak wat kan af haal as jy nie iets sleep nie ?
Die buffer sit die selfde hoogte as die voorige een en ek wil dit verander dat hy hoër is en daarvoor het ek gedink dat die arms reguit van die onderstel af moet uit kom en nie met 'n val soos die een uit die fabriek nie. Daarvoor sal ek 2 openinge in die bak agter moet maak waar die arms kan uitkom. Ek sal kyk of ek vandag nog 'n foto kan meen van hoe hy nou op die bakkie lyk en op sit.
Gepraat van foto. Ek verstaan nie lekker hoe die foto opsit werk nie. Ek gebruik photobucket en kry nie die foto soos voorheen dat hy copy as jy op die link kliek nie, toe regskliek ek en copy en toe wys die fotos nie op die pos na ek klaar was nie en vanoggend is die fotos daar. Is een van jul vaardige manne dalk die engeltjie wat dit oor nag regstel indie wel sê my hoe dat ek dit van die begin af kan reg doen.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: STAMPER
n Stamper is daai stingeltjie in die middel van 'n blom waar 'n insek kom sit om stuifmeel oor te dra (of daai blom in 'n geel land rover watse bonnet so gefrommel is)
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STAMPER
Uitgevang! Dit was ek wat dit reggemaak het. Jy het die [img] tags verdubbel rondom die link na die foto toe. As jy die link copy op photobucket dan lyk hy klaar soPiesang wrote:Gepraat van foto. Ek verstaan nie lekker hoe die foto opsit werk nie. Ek gebruik photobucket en kry nie die foto soos voorheen dat hy copy as jy op die link kliek nie, toe regskliek ek en copy en toe wys die fotos nie op die pos na ek klaar was nie en vanoggend is die fotos daar. Is een van jul vaardige manne dalk die engeltjie wat dit oor nag regstel indie wel sê my hoe dat ek dit van die begin af kan reg doen.
Code: Select all
[IMG]http://i235.photobucket.com/albums/ee261/thysdj/avrs/fatal_error.gif[/IMG]
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Dankie Kaspaas jy is 'n dooring, ek is bang om te sê 'n engel netnou is die ander Engel op die forum nie heppy met my as dit klink ek vergelyk jou met hom nie.
OOOja en as ek jou 'n engel noem dink die ouens dalk daar is fout by my.
OOOja en as ek jou 'n engel noem dink die ouens dalk daar is fout by my.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STAMPER
nee reg so Pieter... Daai hoeke op die T/B is darem skerp...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
daai hoek het al klaar 'n duik in my Golf se deur gedruk
my seun (16) die bakkie omgedraai (pa was by die werk) om die laaste goed van die trek uit telaai toe hy die Golf hak. Toe vat ma oor en druk die lux se neus in 'n dik boomtak vas.
my seun (16) die bakkie omgedraai (pa was by die werk) om die laaste goed van die trek uit telaai toe hy die Golf hak. Toe vat ma oor en druk die lux se neus in 'n dik boomtak vas.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STAMPER
PIeter dis nou nie te lekker om dit te hoor nie, maar darem weet jy die Buffer agter is mooi beskermend in die parkeerterreine waar die mense mos soos Schumacher net vinning oor die die streep parkeer.....En hulle deure dan oopmaak teen jou voertuig.
Johan Marais
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Ja ek sou graag runnerboard wou op sit van 6mm plaar wat so 1voet uit staan dat daai ou sy deur goed teen die board kan kap.maar darem weet jy die Buffer agter is mooi beskermend in die parkeerterreine waar die mense mos soos Schumacher net vinning oor die die streep parkeer.....En hulle deure dan oopmaak teen jou voertuig.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STAMPER
Piesang wrote:Ja ek sou graag runnerboard wou op sit van 6mm plaar wat so 1voet uit staan dat daai ou sy deur goed teen die board kan kap.maar darem weet jy die Buffer agter is mooi beskermend in die parkeerterreine waar die mense mos soos Schumacher net vinning oor die die streep parkeer.....En hulle deure dan oopmaak teen jou voertuig.
Ek hoor jou, die ou SFA Raiders het sulke lekker bree trappe opgehad. Is lekker sterk ook, moes lank soek vir `n stel om op my non raider SFA te sit. Maar nou parkeer ek altegraag baie mooi netjies en worrie nie meer oor die karre wat hulle deure oop maak nie.....
Dink dalk moet ek nou `n stel pype opsit wat die Fenders beskerm soos wat hulle in Australie gebruik en sommer nog so `n mod doen agter die bumper wat tot by die agterkan by die modderklap draai. Kyk bietjie na die ARB Designs. Dink ek gaan so iets maak werk op my Hilux....
Johan Marais
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
ek dink nog steed dat 'n stuk treinspoor voor en agter, wat so voet by die bak werk verbystaan en skerp gemaak word (soos my STAMPER se punte) vir daai taxis wat so voor jou dubbel parkeer of op geel/rooi streppe om sy passesiers opte laai, 'n geen stilhou bord staan mos deesdae vir 'taxi stop'.
Dink net hoe gaan daai bus lyk as jy by hom moet verby skuur in die nou gangetjie wat hy vir jou los.
Dink net hoe gaan daai bus lyk as jy by hom moet verby skuur in die nou gangetjie wat hy vir jou los.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STAMPER
Ja nee, dan maak jy daai taxi sommer `n open fun ride cut down voertuig!!! Sal laaik om so een se gesig te sien as jy sy skuifdeur en alles soo oopskeur van `n kant af dat dit lyk asof jy `n grinder gevat het en self gesny het...Piesang wrote:ek dink nog steed dat 'n stuk treinspoor voor en agter, wat so voet by die bak werk verbystaan en skerp gemaak word (soos my STAMPER se punte) vir daai taxis wat so voor jou dubbel parkeer of op geel/rooi streppe om sy passesiers opte laai, 'n geen stilhou bord staan mos deesdae vir 'taxi stop'.
Dink net hoe gaan daai bus lyk as jy by hom moet verby skuur in die nou gangetjie wat hy vir jou los.
Johan Marais
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
dit lyk my ons is hier besig om 'n paar 007 4x4's te bou
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STAMPER
Ja ons doen, maar iemand moet begin orde skep!!!! Ek soek nogsteeds a Paintballgun met so 1000 rondtes voor in My Lux dat ek hom kan dress en colour code. Wil die oukie agter die wiel sien as jy eweskielik sy "wrak" met verf bykom...........
Johan Marais
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Die wrak sal dalk beter lyk nadie tyd ons is mos nou 'n rainbownationWil die oukie agter die wiel sien as jy eweskielik sy "wrak" met verf bykom...........
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: STAMPER
Jinne maar julle manne is aggressief hê? Ek dink julle moet by doktor Phil gaan kuier oor julle undercover road rage issues.
Pieter
Daai nommerplaat is dit een van daai personalised goete wat by jou pos titel pas?
Pieter
Daai nommerplaat is dit een van daai personalised goete wat by jou pos titel pas?
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Re: STAMPER
So ly n taxi wat nie wou padgee vir my modified Lux nie.... :Net jammes dit is ook Toyota......
- Attachments
-
- My Hilux
- 30102008(013).jpg (2.39 KiB) Viewed 3498 times
One day at a time please..
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: STAMPER
Mooi opgelet en baie skerp Bennie...CEO
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: STAMPER
Nice stamper piesang,laat my dink aan my RSM se snor.Kan sien jy het al voorheen gesweis ook.Geen kritiek nie, maar ek stem saam met Kaspaas oor daai skerp hoeke.Oorweeg dit om die punte bietjie korter te maak en dan kan kan jy begin adverteer.Lyk tonne beter en sterker as die ronde pype. Lekker breed en hoog genoeg vir die HILUX FORUM sticker ook.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STAMPER
Al te grend stamper Piesang, My 2sent, as jy die twee kante box, sal dit jou die moeite spaar om modder daaruit te grou. En dalk 'n stukkie aluminium stepplate bo-op om die verf job te beskerm
Hier is fotos van my BLOUBUL sticker, en tuisgemaakde stamper
Hier is fotos van my BLOUBUL sticker, en tuisgemaakde stamper
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: STAMPER
mooi stamper, jammer jy het nie daai ding meer van die pad af gestamp
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: STAMPER
Piet, gooi weg die BB sticker, doesn't match. Think how nice a SHARKS sticker would look there!
(Courtesy of Jack-KZ-TE)
-F_D
(Courtesy of Jack-KZ-TE)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: STAMPER
Eish JackJack KZ-TE wrote:So ly n taxi wat nie wou padgee vir my modified Lux nie.... :Net jammes dit is ook Toyota......
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: STAMPER
Pragtig PragtigBushwacker wrote:Al te grend stamper Piesang, My 2sent, as jy die twee kante box, sal dit jou die moeite spaar om modder daaruit te grou. En dalk 'n stukkie aluminium stepplate bo-op om die verf job te beskerm
Hier is fotos van my BLOUBUL sticker, en tuisgemaakde stamper
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STAMPER
OFF TOPIC
But while we're there...
But while we're there...
- Attachments
-
- SORRY ERIC
- sharks suck.jpg (13.4 KiB) Viewed 3449 times
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: STAMPER
Jealousy is a NASTY thing!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STAMPER
I know
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Re: STAMPER
Sorry mense, ek leer nog om te re-size
Sal volgende keer beter wees.. :shifty:
Sal volgende keer beter wees.. :shifty:
One day at a time please..
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Bennie nee, ek het hom so van die Vrekeers Dep gekry. Lekker kort en my Golf sin is 9210, hier by ons het die nommers nou eers onlangs oor 9999 gegaan.Daai nommerplaat is dit een van daai personalised goete wat by jou pos titel pas?
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Baie skerp Ek het vanoggend gesit en slaap en nie dit gesnap nieMooi opgelet en baie skerp Bennie...CEO
Dit buffer is net eers opgesit om dat ek moet trek, hy kom die week weer af dan word die gatte geboor vir die Hilift jack punt en sy arms word verander dar hy hoër van die grond gelig word. en ja hy kry die aluminium strook boop.Al te grend stamper Piesang, My 2sent, as jy die twee kante box, sal dit jou die moeite spaar om modder daaruit te grou. En dalk 'n stukkie aluminium stepplate bo-op om die verf job te beskerm
Hier is fotos van my BLOUBUL sticker, en tuisgemaakde stamper
Ek weet nog net nie van galvinising af nie, want verf hou nie daarop nie. Het gedink om hom net te spry en dan omdat hy heeltemal toe is so lieter olie genemg 50/50 met diesel in hom te gooi sy drein gat te slopt en so paar maande so met hom tery en dan te drein. Dan is hy goed gesmeer binne vir roes. ?????
Wat die bloubul sticker betref, ek het tot bekeering gekom en nou sal blou strepe oor die wit bakkie mooi pas met 'n disa sticker.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STAMPER
Solank disa BLOUBUL sticker
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Maak eindlik nie saak watse sticker nie, daar sal geen sticker wees, want vandat Naas nie meer rugby speel is ek nie 'n rugby fen nie en toe hul vir Hansie uit die krieket haal toe sterf krieket ook 'n stadige dood.Solank disa BLOUBUL sticker
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: STAMPER
Stamper Hansie
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Ek het raad nodig op die buffer.
Ek moes dit so hastig reg kry om op tesit vir die trek dat daar nie tyd was om die hilift points in die buffer in te bou nie.
Nou kan ek nie gat van agter maak, want die arm se dwars yster is in die pad om van agter met 'n boor in tekom en 'n holesaw gaan nie van voor regdeur tot ater uit nie.
Nou het ek gewonder as ek aan die onderkant van die buffer 'n vierkant uit sny en in plaas van ronde pyp 'n vierkant in te swys.
Sal die hilitf jack se ronde punt stewig genoeg daar in werk of gaan ek probleeme op tel.
JA JA JA JA ek weet ek moet in die eerste plek nie vassit nie.
Ek moes dit so hastig reg kry om op tesit vir die trek dat daar nie tyd was om die hilift points in die buffer in te bou nie.
Nou kan ek nie gat van agter maak, want die arm se dwars yster is in die pad om van agter met 'n boor in tekom en 'n holesaw gaan nie van voor regdeur tot ater uit nie.
Nou het ek gewonder as ek aan die onderkant van die buffer 'n vierkant uit sny en in plaas van ronde pyp 'n vierkant in te swys.
Sal die hilitf jack se ronde punt stewig genoeg daar in werk of gaan ek probleeme op tel.
JA JA JA JA ek weet ek moet in die eerste plek nie vassit nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: STAMPER
Baie netjies Piet
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: STAMPER
Piet, laat weet as jy nog van hulle bou, ek soek ook een!Bushwacker wrote:Ek het een van die goete gebou, en dit werk.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: STAMPER
I like your Hi-Lift bracket for your rocksliders, that's pretty ingenious
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: STAMPER
Jinne, Piet - baie smart! Laat weet maar as jy dit wil patenteer...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: STAMPER
Piet baie goeie Hi-lift bracket, het jy stoppers op jou rocksliders om te keer dat die Hi-Lift bracket nie gly nie
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: STAMPER
Vraag?
Gaan die versekering uit betaal as jy 'n tuis gemaakte sleepstang opsit wat nie sabs goed gekeur is nie?
Gaan die versekering uit betaal as jy 'n tuis gemaakte sleepstang opsit wat nie sabs goed gekeur is nie?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: STAMPER
Nie as hy breek nie maar anersins kan ek nie sien hoekom nieGertc wrote:Vraag?
Gaan die versekering uit betaal as jy 'n tuis gemaakte sleepstang opsit wat nie sabs goed gekeur is nie?
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: STAMPER
Gertc wrote:Vraag?
Gaan die versekering uit betaal as jy 'n tuis gemaakte sleepstang opsit wat nie sabs goed gekeur is nie?
Dit is n baie goeie vraag Gert.Die versekering soek n rede om nie uit te betaal nie.Maar wat van die moontlike eise en aanklagtes sou die sleepstang breek en jou sleepwa neuk in aankomende verkeer in.
Onthou n stamper is een ding ,n sleepstang is ander ding.Daar is n rede hoekom n sleepstang SABS goedgekeur moet wees.Ek sou baie versigtig wees.