Toets net die water

Members' DIY projects
Post Reply
Driko
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4x4
Real Name: Driko
Location: Pretoria

Toets net die water

Post by Driko »

Ek oorweeg om weer die nodige welders en plasma cutters en dalk later n pipebender aan te koop

Dit raak vrek boring om altyd net in n klaskamer te staan en raas , ek wil weer begin om as n stokperdjie die nodige 4x4 accesories te bou - let wel as n stokperdjie en uitsleitlik op kliente se aanvraag en spec

Hoe lyk dit manne sal daar belangstelling wees?
The older the Hilux the more fun it is!!
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Toets net die water

Post by ecotech »

ja, roofrack vir n 04 kzte? voorste bumpers? side steps?

as die prys reg is sal dit werk
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
Driko
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4x4
Real Name: Driko
Location: Pretoria

Re: Toets net die water

Post by Driko »

Prys is juis die rede Martin , daar is tonne plekke wat die goed vervaardig maar hulle pryse noodsaak jou om jou lux in te ruil as deposito , ek wil dit doen natuurlik vir n wins maar my grootste pyn was altyd die ouens ruk hand uit met hulle pryse en hulle luister nie na jou as eienaar se versoek nie - ek wil begin bou maar ek wil die goed vir die eienaar of sal ek saam met die eienaar se sketse en idees bou.
The older the Hilux the more fun it is!!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toets net die water

Post by ThysdJ »

Ek is met jou Driko, ek sal ook graag so 'n klein besigheid hier in die Kaap wil begin..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Build your own:”