Page 1 of 1

Replace steering draglink balls with tie-rod ends

Posted: Sun Mar 10, 2019 5:27 pm
by The Legend
n Baie goeie vriend van my wat die gereedskap het,het my steering drag link se balls op die pitman arm en J arm vervang met tie-rod ends. Verby is die dae van steering drag link balle wat afbreek,uitwerk of los kom.

Re: Replace steering draglink balls with tie-rod ends

Posted: Mon Mar 11, 2019 6:14 am
by Mud Dog
Baie mooi gedoen Dawie. :thumbup: Hoekom Toyota dit nie van die begin nie gedoen het weet ek nie .... baie beter setup.

Re: Replace steering draglink balls with tie-rod ends

Posted: Mon Mar 11, 2019 12:54 pm
by pampoen
Awsome! I will bookmark this page for one day when I buy myself an old Hilux again.

Re: Replace steering draglink balls with tie-rod ends

Posted: Tue Mar 12, 2019 8:38 pm
by Thabogrobler
Netjies!

En kort voor lank gaan almal wil weet of hy hulle s'n ook kan vervang!

Re: Replace steering draglink balls with tie-rod ends

Posted: Sat Jan 16, 2021 7:12 pm
by Bergskilpad
Dit is baie netjies, en net soos Thabo voorspel het, sal hy myne kan doen? ;-)