Page 1 of 1

Nuwe towbar

Posted: Fri Mar 09, 2018 7:05 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Het net skielik besluit ek wil 'n ander towbar hê. Wat meer funksioneel gaan wees. Daar is dit.
Ou Towbar.
aaa~1.jpg
Besig om te maak.
bbb~1.jpg
Onderlaag geverf.
ccc~1.jpg
Sal moreoggend finale laag gee en dit moremiddig opsit.

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 12:25 am
by Mud Dog
:thumbup:

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 9:32 am
by FIRSTGEER
:thumbup:

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 1:04 pm
by Dowe Koos
Thanks Guys

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 1:49 pm
by Mud Dog
Hoe sal die swing-arms werk?

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 2:04 pm
by Dowe Koos
Sal volgende week daarmee begin, so oor twee weke behoort dit klaar te wees. Dis weer eksamentyd.
Jy sien dat daar twee tubes ingebou in die bumper.
Kleiner tubes met enkele staal ghoen in die middel wat as n bearing speel gaan dan binne in die tubes wat aan die bumper is.

Re: Nuwe towbar

Posted: Sat Mar 10, 2018 5:27 pm
by Dowe Koos
Opgesit maar nie klaar geverf nie. Moet nog 'n ding of twee doen.
ddd~1.jpg
eee~1.jpg

Re: Nuwe towbar

Posted: Sun Mar 11, 2018 8:19 pm
by The Legend
Mud Dog wrote: Sat Mar 10, 2018 1:49 pm Hoe sal die swing-arms werk?
Andy ek sit nou aan dieselfde ding en dink. Wou vir hulle se die towbar is nog nie klaar nie.Waar is die spaarwiel se swing arm?? :D:

Re: Nuwe towbar

Posted: Sun Mar 11, 2018 8:21 pm
by The Legend
Hennie intussen sal dit werk as "rod holders" :D: :D:

Re: Nuwe towbar

Posted: Sun Mar 11, 2018 8:50 pm
by Dowe Koos
Ja ja, gee my kans.

Re: Nuwe towbar

Posted: Tue Mar 13, 2018 8:20 am
by niclemaitre
If you want to reinforce the chassis rails at the back, 76x38mm U channel fits inside the rails like it was designed that way.

Re: Nuwe towbar

Posted: Tue Mar 13, 2018 9:12 pm
by Dowe Koos
Will look at it. Thanks Nic

Re: Nuwe towbar

Posted: Tue Mar 13, 2018 9:45 pm
by Thabogrobler
Kan ek oom bietjie laat wakker le vir 'n aand of 2?

Sny dalk deur die bakwerk dat die bumper se brackets reguit vanuit die chassis agter toe loop, sodoende tel die bumper op en kanse is baie minder dat die bumoer 'n ploeg word...?

Re: Nuwe towbar

Posted: Wed Mar 14, 2018 7:17 am
by Dowe Koos
Ja Thabo, die bumper is omtrent 80mm hoër en ook omtrent 70mm nader aan die bakwerk. Sal maar sien as ek 4x4 ry.