Page 1 of 1

Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Wed Feb 21, 2018 5:22 pm
by Dowe Koos
Dagsê almal, weet iemand van iemand wat private sweiswerk kan doen in Pretoria. Ek het die dop wat ek laat maak vir my RTT by 'n ou laat sweis wat nie vir my goeie werk gedoen het nie. Nou moet ek net 'n klein sweiswerk doen wat groot maatskappye miskien nie sal belangstel om vir my die korreksie aan te bring. Ek is bereid om te betaal.
Groot waardering.
Hennie

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Wed Feb 21, 2018 8:23 pm
by Thabogrobler
Hallp Oom Hennie,

Ek stuur per PM Stephan Share se nommer. Hy is baie naby aan oom - regoor die Eugene Marais hospitaal.

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Mon Feb 26, 2018 8:16 am
by TOYOTA 4YEFI
Jy kan my skakel ek sal jou kan help

Groete Juan
072twee2agt285twee

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Tue Mar 20, 2018 9:44 pm
by Dowe Koos
Thabogrobler wrote: Wed Feb 21, 2018 8:23 pm Hallp Oom Hennie,

Ek stuur per PM Stephan Share se nommer. Hy is baie naby aan oom - regoor die Eugene Marais hospitaal.
Sal hom nie weer gebruik nie. Het baie swakker gewerk as die vorige ou en was buitensporig duur.

Jaun, jy is die volgende ou om te toets vir my volgende projek, as jou prys reg is.

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Wed Mar 21, 2018 8:12 pm
by The Legend
Hennie, Ek weet dit mag miskien te ver wees vir jou.Ek ken n ou wat by sy huis privaat sweiswerk doen in Kempton Park. Hy werk op die lughawe en doen sweiswerk op vliegtuie.Dit alleen behoort vir jou te kan se dat sy sweiswerk van uitstaande kwaliteit is.

As jy belangstel om van hom gebruik te maak ,laat weet my en ek gee jou sy kontak besonderhede.

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Posted: Wed Mar 21, 2018 8:31 pm
by Dowe Koos
Dankie Dawie, sal so maak.