Page 1 of 1

IFS replacement bumper bou.

Posted: Mon Feb 06, 2017 2:36 pm
by GRWLR ZN
Middag,

Het enige iemand dalk miskien mates (tekeninge) ens vir die bou van n' IFS replacement bumper vir n' late '98 Hilux (3000D)
Of nog beter, is daar enige iemand in die Richardsbaai - Empangeni area, met n' replacement bumper op dieslefde model waar ek so paar mates kan neem?

Groot ASSEBLIEF..

Dankie baie
:mrgreen: