Hoeveel weeg IFS loadbin?
Posted: Sun Dec 11, 2016 5:43 pm
Ek wil iets probeer maak vir 'n camper en wil die Loadbin afhaal om camper daarop te bou.
Weet iemand hoeveel gewig ek sal spaar wanneer ek die loadbin afhaal.??
MAW, hoeveel weeg n loadbin oor die algemeen of meer spesifiek , die vir IFS KZTE.?
Hoop iemand het dit al probeer om dit maklikker te maak.
Thx
Lourens