Page 1 of 1

Hoeveel weeg IFS loadbin?

Posted: Sun Dec 11, 2016 5:43 pm
by Rooikappie
Ek wil iets probeer maak vir 'n camper en wil die Loadbin afhaal om camper daarop te bou.

Weet iemand hoeveel gewig ek sal spaar wanneer ek die loadbin afhaal.??

MAW, hoeveel weeg n loadbin oor die algemeen of meer spesifiek , die vir IFS KZTE.?

Hoop iemand het dit al probeer om dit maklikker te maak.
Thx
Lourens

Re: Hoeveel weeg IFS loadbin?

Posted: Mon Dec 12, 2016 9:12 am
by smokintyres
Ek het my bak/loadbin verlede jaar afgegooi en met 'n platbak vervang. Nog nie een oomblik spuit nie! Die bak kan van twee mans gedra word. Ek vermoed dit weeg rondom 150kg met die "tailgate", maar sonder rollbar of einige ander goed.

viewtopic.php?f=41&t=40613