Page 1 of 1

VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 8:18 am
by Jaco Mulder
More manne,
Ek het hierdie roof console ingebou vir my vhf radio.
Moet nog net die Mic en die kabel insit.

Groete,
Lekker dag

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 9:34 am
by CasKru
Man daai is nou netjies gedoen

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 9:37 am
by JohanW
Sjoe sjoe sjoe, daardie is bitter netjies. Die probleem wat ek met meeste roof consoles het is dat jy op 'n stadium jou kop gaan stamp teen dit. Nie met hierdie een nie. Knap gedaan.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 9:41 am
by swartvark
Netjies man........netjies. :thumbup:

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 2:00 pm
by Pietman
Die lyk nou baie netjies. Ek het self 'n Out Back Roof Console. n' Roof console is 'n moet vir 'n Hilux

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 4:46 pm
by Jaans
Baie mooi.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 4:59 pm
by The Legend
Jaco Jy mag maar :thumbup:

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Wed Mar 23, 2016 7:15 pm
by Family_Dog
Very nice indeed, Jaco!


-F_D

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Thu Mar 24, 2016 10:48 am
by Johan Kriel
Dis baie netjies. hoe sit jy dit vas daar.? Dis seker die beter plek vir die radio, maar ek hou nie van die roof conole wat mens in SA kry nie, te vet!.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Fri Mar 25, 2016 12:29 pm
by hansman
Mooi BLY mooi geluk met netjiese werk Het jy dalk n plan vir ou Vaaltyn my 1989 dc? Sal waardeer!

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Fri Mar 25, 2016 8:22 pm
by pietpetoors
Baie netjies, ek hou van jou idee.
Ek is nie mal oor die lang consoles wat hier langs mens se kop sit nie.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Fri Mar 25, 2016 10:10 pm
by Froll
Very nicely done. :thumbup: :thumbup:

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Mar 28, 2016 4:16 pm
by Gert Greeff
Baie goeie idee...was besig om die oorspronklike groot weergawe te bou, maar plan het so pas verander....uitstekende idee.

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Tue Mar 29, 2016 11:00 am
by Jaco Mulder
Baie dankie manne, ek het dieselfde skroewe gebruik wat die vorige standaard holder was gehou het.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 8:17 am
by Jaco Mulder
More more,

So ek was nie baie mal oor die swart nie. Toe maak ek dit dieselfde greys as die dak.
Werk baie lekker en is uit die pad uit.

Lekker week
Jaco

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 10:15 am
by pietpetoors
Baie netjies, dalk net by Eric hoor of daai radio nie dalk ventilasie gate moet kry.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 11:57 am
by Jaco Mulder
Het ook daaraan gedink, dink hy kan warm word as hy n dag aan is.
Daar is plek agter op die boks vir ventilasie gate.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 4:11 pm
by Family_Dog
In 'standby' behoort hy nie te warm te wees nie, die probleem kom net as ju begin transmit. Ventilasie fate sal nie 'n sleg idee wees nie, veral met temperature wat ons Desember maand gekry het.

Console lyk beter nou met die kleur verandering!

-F_D

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 4:23 pm
by Jaco Mulder
Dink ek gaan maar ventilasie gate is sit as ek n tydjie kry.
Vir n man wat altyd voor moet ry, praat daai radio maar gereeld met n mens.

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Apr 18, 2016 4:39 pm
by Thunder02
Jaco Mulder wrote:Dink ek gaan maar ventilasie gate is sit as ek n tydjie kry.
Vir n man wat altyd voor moet ry, praat daai radio maar gereeld met n mens.
Fit a small 12V fan in with a separate switch, works perfect :thumbup:
12 volt fan.jpg
12 volt fan.jpg (6.05 KiB) Viewed 8191 times

Re: VHF Radio Roof Console

Posted: Mon Jul 03, 2017 7:16 am
by salmonj
Hi Jaco
Very neat
I am looking to make one but lose the pain of mistakes
Do you have advice, pictures of mount and structure etc you could pm me
thanks
John