DIY Rocksliders en lightbar mounting

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

DIY Rocksliders en lightbar mounting

Post by coetzer94 »

Dagse

Ek dreig al n rukkie om fotos van my sliders op te laai.

Hierdie is uiteindelik version 1.3 om die waarheid te se.
Ek en n vriend het v1.1 oor 2 dae aan mekaar geslaan, ons het op die ou eind amper meer tyd spandeer om die goed op die bakkie tekry as wat dit gevat het om te bou. Die voorste brakcet het baie min spasie gehad en ons het maar gespartel om hom gefit te kry! Net daarna is ons kungweni toe vir n dag en het hulle iewers bakwerk geraak en n stamp geluid veroorsaak as die pad bietjie stamperig geraak het.

Ek het probeer uitfigure waar die goed raak, maar kon niks sien nie, het hulle toe maar afgehaal en met die grinder oral waar ek kon bietjie platter gemaak. Ek het gedog dit het die probleem opgelos, maar op n trip caprivi toe het ek weer die geluide gehoor, die ergste was dat ek nie die toeristing daar gehad het om dit reg te maak nie so ek het gereeld die stamp geluid gehoor wat my die mure uit gedryf het. Toe ek by die huis kom het ek myself vererg en sommer die sliders afgehaal en die oorspronklike steppies opgesit. Ekt maar gewag tot ek afgekoel het voordat ek weer aan hulle werk.

V1.2
Na die Caprivi het die gestamp klein merkies gemaak so ek kon sien waar die probleem was. Ek het toe n klein keep in die arm gesny wat van die chassis af kom en n stuk dik hoekyster daar ingeweld (die oorspronklike ontwerp was duidelik bietjie naby aan die bakwerk wat bietjie meer kan beweeg agv die rubber tussen die chassis en body), ek was bekommerd oor sterkte, maar daar was nie n ander opsie nie.

Ek het gedog die probleem was nou final gestop, maar soos n goeie daklek het hy net weer terug gekom, ek het die sliders sumier afgehaal en hulle het vir seker 6 maande in die garage gelos.

Toe ek eendag onder die kar le opsoek na die skuldige sien ek n plekkie by die voorste bracket waar dit lyk of hy gestamp het, ek kon my gat skop dat ek dit nie vroeer gesien het nie :slap:

Op die ouend het ek met v1.3 die hele voorste braket se vasmaak gedeelte uitgesny en n nuwe mounting bracket gemaak wat aan die cross member op die chassis vasmaak (soos met die stofpad sliders).

Hulle is gepowdercoat en opgesit, baie makliker as die vorige keer. Hulle het n paar naweke terug by hennops en n dag op n pel se myn goed hanteer, en is beslis sterk genoeg verklaar na ek oor n bietjie van n skerp bultjie was en hulle effens gekrap het. Maar dis mos hoekom hulle daar is. As ek dit weer doen sou ek net n grooter gaping tussen die 2 pype gemaak het,ons het daai tyd net nie die regte toeristing gehad om lekker met die ronde pyp te werk nie.
Die pype is teen mekaar wat ek sou verander as ek weer sou bou
Die pype is teen mekaar wat ek sou verander as ek weer sou bou
Die kepe met die bracket
Die kepe met die bracket
rps20151127_170931.jpg (33.07 KiB) Viewed 1846 times
Die nwe gedeelte wat ingeswys is
Die nwe gedeelte wat ingeswys is
rps20151127_170846.jpg (31.96 KiB) Viewed 1846 times
V1.3
V1.3
Die lightbar het ek soos op die foto gemount, uit die oog uit, ons gaan juis Namibie toe volgende jaar en ek wil nie stories he nie. Jammer daars geen fotos van die bracket.
Waar die lightbar sit. Swak foto, daar was baie stof!!
Waar die lightbar sit. Swak foto, daar was baie stof!!
Die bar skyn n blok vorm
Die bar skyn n blok vorm
rps20151127_171151.jpg (16.84 KiB) Viewed 1846 times
Last edited by coetzer94 on Sat Nov 28, 2015 12:53 pm, edited 1 time in total.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Rocksliders en lightbar mounting

Post by coetzer94 »

Die lightbar is onder die nommerplaat, amper te goed weg gesteek :yahoo: die stof van die dag maak dit net moeilik om te sien.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: DIY Rocksliders en lightbar mounting

Post by rood »

As jy die dag ander slider maak, sal ek daai by jou oorneem
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: DIY Rocksliders en lightbar mounting

Post by coetzer94 »

Haha, hulle hoort ongelukkig nou nie vinnig weer af te kom nie, maar dankie
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: DIY Rocksliders en lightbar mounting

Post by Haboob »

Very nice...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: DIY Rocksliders en lightbar mounting

Post by Mud Dog »

:thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Build your own:”