Page 2 of 2

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon Apr 30, 2018 3:01 pm
by Dowe Koos
Hier is my recovery box. Die oop spasie is vir my tools en kragboks.
A5.jpg

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 01, 2018 9:55 am
by FIRSTGEER
:thumbup: Lyk baie goed Hennie

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 01, 2018 11:25 am
by Dowe Koos
Dankie Tony en Andy.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 01, 2018 5:00 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 01, 2018 5:00 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 07, 2018 9:58 am
by Thunder02
Dowe Koos wrote: Tue May 01, 2018 5:00 pm Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy
Hennie, pics did not load.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 07, 2018 12:52 pm
by Mud Dog
It's a duplicate post Neil .... same photos as in the post above it. :winkx:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 07, 2018 5:27 pm
by Dowe Koos
Yea Neil, not sure how I had duplicated it.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 08, 2018 4:10 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Het vandag my watertenk en battery boks in en vas. Gaan die naweek die elektrisiteit van die canopy klaarmaak. Die ligte vir die canopy is klaar op by al die flappe en die deur. Sal julle op hoogte hou.
A8.jpg
A9.jpg
Vir die wat wil weet, dit is 'n 120 liter watertenk.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 08, 2018 8:05 pm
by LouisZ
Dit lyk smart.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue May 08, 2018 9:35 pm
by Dowe Koos
Dankie Louis.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 13, 2018 6:18 pm
by Dowe Koos
Naandsê mense.
Dit is hoe vêr ek gekom het met die elektrisiteit.
Batterykoppeling
A17.jpg
Batteryboks
A18.jpg
Kragboks
A19.jpg
Moet net besluit of ek die Inverter nou moet insit of later.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 13, 2018 6:27 pm
by Dowe Koos
Hier is die fotos wat geneem is net voor die sonondergang.
Hie kan ons sien waar die LED's af is en aan is.
A20.jpg
(34 KiB) Not downloaded yet
A21.jpg
A22.jpg
(26.08 KiB) Not downloaded yet
A23.jpg
A24.jpg
A25.jpg

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 13, 2018 6:30 pm
by Dowe Koos
Die twee fotos wat nie wys nie nie, klik maar op die link.
Weet nie wat aangaan daar nie.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 14, 2018 10:42 pm
by Mud Dog
Lyk goed so ver!! :thumbup:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sat May 19, 2018 3:22 pm
by Leeuplesier
Hennie, dit lyk baie goed sover. Die manier hoe jy dinge prakties toepas soos jyself diy wil hê is puik. Sal die post volg tot jy klaar is.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sat May 19, 2018 5:08 pm
by Dowe Koos
Dankie Stephan.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 20, 2018 7:11 pm
by Thunder02
Looking great Hennie.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 20, 2018 8:47 pm
by Dowe Koos
Thanks Neil.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun Jun 10, 2018 9:08 pm
by Dowe Koos
Nog dinge wat ek die naweek klaargemaak het.
Ek het die deel wat die asbak en die houer het weggevat en 'n nuwe een gebou wat drie lighter socket vat.
D5.jpg
Jerrykanne en gasbottel houers.
D6.jpg
Het ook begin om die laaistelsel te bou, maar sal die week klaarmaak.
L1.jpg
L2.jpg
(26.53 KiB) Not downloaded yet
L3.jpg
L4.jpg
L5.jpg
Sal fotos opsit soos ek vorder.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue Jun 12, 2018 3:55 pm
by Dowe Koos
Dis hoe vêr ek gekom het vandag.
L6.jpg
(29.97 KiB) Not downloaded yet
L7.jpg
L8.jpg
L9.jpg
L10.jpg
L11.jpg

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue Jun 12, 2018 6:05 pm
by FIRSTGEER
A job well done Hennie :thumbup:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue Jun 12, 2018 7:37 pm
by Mud Dog
:thumbup: Keep it up and looking forward to seeing how you progress. :winkx:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Tue Jun 12, 2018 8:48 pm
by Dowe Koos
Thanks Tony and Andy.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun May 12, 2019 6:02 pm
by Dowe Koos
Dagsê mense.
Na die Suidwes trip verlede jaar, het ek besluit om so paar veranderinge aan te bring. Dit is wat ek sover al gedoen het.
Hier kan julle sien voor die verandering - yskas bo op 'n slider en die battery onder.
a.jpg
a.jpg (33.53 KiB) Viewed 5946 times
Nou is die yskas onder en die battery bo
aa.jpg
Aan die regterkantse se twee flappe was waar die toolboks en die recovery tools was.
b.jpg
b.jpg (37.63 KiB) Viewed 5946 times
Dit word nou ons klerekas. die tasse in en uithaal is nou iets in die verlede. Gaan hierdie week my canvas met zip kry om dan die klerekas toe te hou maar ook om die stof uit te hou.
bb.jpg
Hier kan julle nou sien hoe maklik kan my vroutjie by die yskas uitkom.
c.jpg
Vorige setup
d.jpg
d.jpg (39.15 KiB) Viewed 5946 times
Hier kan julle sien die een jerrykan carrier wat ek verloor het op die Suidwes trip is nou vervang met 'n nuwe een. Asook het ek nou plek gemaak vir my "homemade hi-lift jack".
dd.jpg

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 13, 2019 4:32 pm
by Haboob
Lyk baie mooi Hennie,
Ek glo nou dat dit baie beter gaan werk.
Ek neem aan dat die gereedskap na agter - binne geskuif word.
Wat van die stoele.
Indien ek hier kommentaar kan lewer, sal ek voorstel, dat jy 'n laai bou,
Wat onder die dak kom van agter, met 'n "hindge" agter - na die voorkant van die binne kant van die kanopie,
Met 'n "latch", hier by die agterkant van die kanopie agter, waar jy agter oopmaak.
Jy kan dan die latch oopmaak/losmaak, en die laai laat gedeelte wat nader aan jou is, laat sak,
Die stoele kan dan in die laai gesit word, die laai word dan weer opgedruk, teen die dak, en die latch gekoppel,
Waar die stoele teen die dak van die kanopie gehou word, uit die pad en maklik beskikbaar.
Jy maak dan net die "hindge" wat die laai toelaat om afteswaai, wat die laai agter die heeltyd in posisie hou,
net dat die voorste kant, op en af kan beweeg, om die stoele in en uit te kan kry...

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon May 13, 2019 5:14 pm
by Dowe Koos
Dankie Edge.
Ek het so 'n plat stel wat aan die skarniere vas is agter en wat met 'n rek die voorste deel teen die dak hou vir my tafel en stoele.
Ja die tools gaan nou na die agterste trommel wat in my laaistelstel is. Dis mos goeters wat die minste gebruik word op 'n trip. Sal net die basiese tools byderhand hou vir klein goedjies.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Wed May 15, 2019 10:29 am
by Haboob
Hennie, Ek glo die setup gaan baie beter werk.
Daar is nou ook minder goed wat kan breek, en klere is nader en makliker om by te kom.
Waar kom die wasmasjien?
Het jy een gekry?
Wil nie sien dat arme Sonja, julle afdag moet gebruik, net om wasgoed te doen nie.
So veel makliker om elke dag, net daai dag se wasgoed te doen.
Moennie waslyn vergeet nie.
Die beste seep is, automatiese wasmasjien, koue water seep.
Die skuim die minste en is die maklikste om uit te spoel.
Het julle "Goggles en Snorkel" vir duik in die meere?
Ons het net een gekoop om te deel...

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Wed May 15, 2019 9:20 pm
by Dowe Koos
Ja Edge. het my wasgoed balie gekoop, sal die naweek kyk hoe gaan ek dit mount. Wasgoed lyn is uitgesorteer.
Ek het mos verlede jaar my eenmaal 'n jaar se swem oorskry, so ek gaan nie hierdie jaar swem nie. :laugh2: :lmao: :yahoo:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Thu May 16, 2019 2:11 pm
by Haboob
Hulle se dis prastig om te snorkel in die meere, so het maar voorsienning gemaak.
Dit behoort daar warmder te wees as by die Dooie See, waar jy swem, sowel as beter uitsig.
Miskien nie so gesond nie.
Jy het ook jou BRAAI kwota VERRRR oorskry, Jy weet mos, meng jou met die semels,
en die varke vreet jou op. Jy weet mos, ons het nie eiende nie. Rof en onbeskof.
Jy weet mos, ek bad net so eenkeer in die somer, en BIETJIE minder in die winter...

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Thu May 16, 2019 2:25 pm
by Dowe Koos
:laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun Jun 02, 2019 7:15 pm
by Dowe Koos
Daar is dit.
My klerekas is nou klaar.
20190601_151257.jpg
20190601_151320.jpg
Daardie geel houer is nou my wasmasjien, haha.
20190602_142141.jpg

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun Jun 02, 2019 8:03 pm
by Haboob
Mooi Hennie. Kon jy die wasmasjien nie op die onderste rak gekry het nie?
Die boonste rak moet nou die gewig dra, en die "center of gravity", is nou net bietjie hoer...

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Sun Jun 02, 2019 8:21 pm
by Dowe Koos
Die onderste rak is volgepak met trommels. Die centre of gravity gaan nie rêrig enige invloed hê daar nie.

Re: Alu Canopy en Eie krag

Posted: Mon Jun 03, 2019 3:52 pm
by Haboob
Julle moet nou minder saamry, nie meer nie... :D: