Brad Harrison plug vraag

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Brad Harrison plug vraag

Post by Masekind »

Ek sit n duel battery system in en wil hoor hoe druk die brad Harrison plug se pinte in die casing
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by Toppie4x4 »

Hi daar, dit kan net een manier indruk, jy sal hoor as hy "klick" daar is nie n mail en female nie, draai net die een om dan pas hy in die nader een.........................hoop dit maak sin.
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by bloubulon »

Druk net die punte in, as hy click of haak dat jy hom nie kan uittrek nie dan is hy reg in. as hy uittrek draai net die punt om
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by ChrisF »

vat die grys plastiek in jou linker hand, met die agterkant van die eenheid wat na regs wys.

Vat die ROOI draad se konnekteer-punt en druk dit in die gleuf waar u n "+" sien.

Daar is n "haak" aan die voorkant van die konnekteer-punt, dit moet haak aan die plaat wat binne die grys eenheid is. Wanneer die konnekteer punt ten volle ingedruk is sal dit haak indien u dit "reg-om" ingesit het - indien dit nie haak nie, haal uit, draai 180 grade en dan sal dit haak.



vir die slim manne ... die proses werk ook so indien u die rooi brad harisons sou gebruik ..... grapgatte .... :)
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by bloubulon »

More Chris,
ek het nogal gedink jy gaan nou presies weet hoe om die situasie te verduidelik (*
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by Masekind »

Dankie sal so maak
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by Toppie4x4 »

mooi man humorsin is altyd nodig op n Vrydag!!!!!!!!!!! gaan vanmiddag kamp by My Private Bush Camp buite Warmbad, altyd lekker stil en die brakkie mag saam gaan.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Brad Harrison plug vraag

Post by ChrisF »

bloubulon wrote:More Chris,
ek het nogal gedink jy gaan nou presies weet hoe om die situasie te verduidelik (*
skuus ... was maar stout gewees .... :tease:


Moet dalk n paar fotos neem wanneer ek weer een opkoppel ... :subscribed:
Post Reply

Return to “Build your own:”