Hand in die hare
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Hand in die hare
Hello
Waar is die manne met die goeie idees en planne? Ek moet n nuwe bumper vir my Hilux dc sfa 4x4 bou en wil graag iets mooi maak.Ek weet nog nie hoe en wat nie.Het al gepost maar niks idees terugvoering gekry nie.Wil julle manne nie maar n ou wat MOEDELOOS is help nie Planne en fotos sal BAIE BAIE waardeer word Dankie by voorbaat vir die reaksie op my versoek
Groete Hansman&Vaaltyn

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Hand in die hare
Hans jy weet hier was al n hele paar projekte. So die manne weet hoe :)
Soek jy n klasieke Burnco\ARB tipe ? http://www.burnco.co.za/shop/" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier was ook al meer as een projek wat "pyp-bumpers" gemaak het ... fyn lyn om dit prakties EN netjies te hou ... lyk gou na n DIY joppie ...
GENIET die projek !!

-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Hand in die hare
Hans ,kyk hierdie thread viewtopic.php?f=41&t=6105" onclick="window.open(this.href);return false; .Het my idees uit die 4x4 boeke uit gekry.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- peetvdw
- Low Range 4WD
- Posts: 160
- Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Jeep
- Real Name: Peet
Re: Hand in die hare
Hou nogsteeds van myne
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: Hand in die hare
More Hansman
Het my bull bar ook self gemaak
Het my bull bar ook self gemaak
- Attachments
-
- 20140422_103510.jpg (127.72 KiB) Viewed 2704 times
-
- 20140419_132843.jpg (118.13 KiB) Viewed 2704 times
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hand in die hare
Built mine from the old bull bar.
- Attachments
-
- 45.jpg (59.18 KiB) Viewed 2664 times
-
- 32.jpg (65.76 KiB) Viewed 2664 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Hand in die hare
@Martin and Roger
Very nice
Very nice
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Hand in die hare
en my backyard job
- Attachments
-
- uploadfromtaptalk1422559216841.jpg (293.77 KiB) Viewed 2640 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Hand in die hare
Joune was al in 'n tydskrif Louis, dit tel nie
Maar dit bly nog steeds een van my gunsteling
bumpers
Maar dit bly nog steeds een van my gunsteling
bumpers
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: Hand in die hare
Hello
BAIE BAIE DANKIE dit is n wondrliike reaksie en al die fotos spreek van trotsEk moet se ek het nie gewwet daar is so baie self geboude bumpers nie Ek moet se die standard van die manne se werk is so hoog en onberispelik dat dit my bang maak om self te prober
Ek is trots om aan die forum te behoort maar meer trots op die vriende wat mens leer ken sonder dat mens hulle ontmoet het.
Groete
Hansman&Vaaltyn