Tyre en jerrykanne carrier

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Hallo almal
Het begin om dinge en voorrade bymekaar te kry vir my Desember Richtersveld trip. My eerste projek was om 'n carrier te bou wat ek van laas week en oor die naweek gedoen het. Is so 95 % klaar.
Al probleem, is hoe om die fotos te plaas. Ek het oral gekyk, maar kon nie tips kry nie. Kan iemand my net verduidelik hoe ek dit kan doen. Help my dat ek die fotos kan plaas.

Groot dankie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Bushwacker »

User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier met fotos

Post by Dowe Koos »

RTFF help
Dit is waar ek die carrier lock
Dit is waar ek die carrier lock
IMG_0689~1.jpg (8.87 KiB) Viewed 3312 times
Dit is waar die carrier swaai
Dit is waar die carrier swaai
IMG_0688~1.jpg (7.85 KiB) Viewed 3312 times
Heeltemal oopswaai
Heeltemal oopswaai
IMG_0687~1.jpg (9.92 KiB) Viewed 3312 times
Halfpad
Halfpad
IMG_0685~1.jpg (10.64 KiB) Viewed 3312 times
Toe
Toe
IMG_0684~1.jpg (10.26 KiB) Viewed 3312 times
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier met fotos

Post by Dowe Koos »

Dankie Piet vir die link
Soos my een vriend altyd sê RTFF (Read the F...... File)
Het toe reggekom
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Mars »

Dit lyk goed!
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Froll »

Looking good. :thumbup: :thumbup:
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Dankie ouens, sal die naweek klaar maak. Al wat nog gedoen moet word is die klampe opsit vir die jerrykanne. Sal foto plaas met wiel en jerrykanne op.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Oupa Stig »

Gaan daai besigheid nie jou lorrie se gaai kwaai laat hang nie?

Sit bietjie agter die stuur, en laat iemand van so 80kg op die oop tailgate staan. Dan laat jy daai ou afspring. Jy sal verbaas wees oor hoeveel effek daai paar kilos doer ver agter het.

Ek kritiseer nie, want ek ken nie jou setup nie. Ek vra maar net.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Hallo Mickey, dankie vir jou advies. Nooit daaraan gedink nie. Sal die naweek dit toets en ek sal dit plaas wat die effek was.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by swartvark »

Dowe Koos wrote:Hallo Mickey, dankie vir jou advies. Nooit daaraan gedink nie. Sal die naweek dit toets en ek sal dit plaas wat die effek was.
Dit gaan seker maar dieselfde weeg as 'n Double Spare Carrier? As jy nog standaard suspention het mag hy dalk uitbottom ...veral as sy bak nog gelaai ook is met jou water en ander kamp goed.

Dis nou 'n goeie verskoning om Old Man Emu of Mikem's suspention te kry! :thumbup: :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Dankie Tiaan vir jou tips. As die bakkie 'n eentonner is en jy laai hom net 600kg, alles wat nodig is vir die trip. kan hy dan nie die punch vat.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Oupa Stig »

Hennie, daar's net een manier om te weet of dit vir jou sal werk en dis om die ding te gebruik waarvoor jy hom ontwerp het. Laat weet hoe dit gaan.
En maak net seker daai bumper/towbar is goed vas. Het eenkeer vir 'n ou 'n guns gedown en 'n hengse swaar sleepwa gesleep van Bloem tot in Jhb. Toe ons stop toe taan die towbar so 30grade skuins af soos hy gesak het van die swaar sleepwa. Boute geskuif... Kon gelukkig regmaak, maar dis scary!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by ThysdJ »

Wel gedaan Hennie, dit lyk sommer lekker stewig. :thumbup: :thumbup:

Maar ek wil ook net ietsie noem. Jy moet versigtig wees vir laterale vibrasie/beweging van die swing-arm. Veral as jy oor sinkplaat paaie ry, kan dit die besigheid nogals negatief beinvloed. Ek het lank gelede hierdie thread begin juis oor 'n soortgelyke swing-arm setup wat ek gesien het. Hier is die link: viewtopic.php?f=3&t=10177&p=110632" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Dankie vir Mickey en Thys. Sal die naweek deurgaan soos wat julle aanbeveel het. Sal na die trip aan julle laat weet hoe dit gegaan het. Baie intersante link wat jy gestuur het, Thys. Soos ek altyd verstaan het kan die hak 'n ton vat maar omdat meeste van dien sleepwa en karavane so gebalanseer is dat hulle tussen half ton en 750 kg plaas op die hak , het ek geredeneer dat die towbar setup ook daardie gewig kan vat. Dus as my hele carrier met twee vol kanne en 'n spaarwiel so 100 kg weeg behoort dit mos nie 'n probleem te wees nie. Help my reg as ek verkeerd geredeneer het. Die plan was ook om by die laaste vulstasie die jerrykanne vol te maak voor ek in die park te gaan.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by ThysdJ »

Hennie dis nie die loodregte gewig wat pla nie, die towbar sal dit kan dra sonder probleme, dis die vibrasie wat die probleem is. Sorg dat hy nie vibreer nie, en dinge behoort wim te wees.. :thumbup: :thumbup: MAW as jy die wiel en die jerries opgesit het, en jy staan agter die bakkie en trek/wieg die wiel vorentoe en agtertoe, en as daar dan die geringste beweging is het jy probleme...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Sal daarna kyk, dankie Thys
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Ja Thys en Mickey, as ek agter die bakkie staan kan ek dit vorentoe en agtertoe beweeg maar het klaar die probleem opgelos. As ek die carrier swaai voel, is daar nie beweging dat die bakkie kantel nie. Towbar is goe vas. Hier is die fotos van die voltooide carrier. Dankie vir julle raad en advies. sal na die trip laat weet hoe het carrie gemaak
Linkerkant van bakkie waar dit gesluit word
Linkerkant van bakkie waar dit gesluit word
IMG_0690~1.jpg (9.34 KiB) Viewed 3110 times
Regterkant waar die swing is
Regterkant waar die swing is
IMG_0691~1.jpg (9.24 KiB) Viewed 3110 times
Halfpad oop aan eenkant
Halfpad oop aan eenkant
IMG_0692~1.jpg (10.24 KiB) Viewed 3110 times
Halfpad oop aan anderkant
Halfpad oop aan anderkant
IMG_0693~1.jpg (8.54 KiB) Viewed 3110 times
Skuins onder
Skuins onder
IMG_0694~1.jpg (9.51 KiB) Viewed 3110 times
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by hansman »

Hello
Netjies kan alles maklik ykom as nodig.Glo my met die Lexus en klein tenk in die ingevoerde Hilux al paar keer die "jerriekanne" nader gesleep.
Sterkte
Hansman&Vaaltyn
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by ThysdJ »

Lyk goed Hennie. Lekker ry, en geniet die trip.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by ChrisF »

Hennie netjiese projek.

Manne het klaar die gevare uitgewys - so hier is n lekker positiewe tip :

maak vol, kry als reg, ry 200km en decant daai eerste jerry !!

200km later decant jy die tweede jerry.


Dus verwyder jy daai gevare so gou as moontlik :)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by ThysdJ »

200km op 'n Jerry?? :twisted: :twisted: :twisted:

Dis baie goeie raad Chris... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Haboob »

Lyk baie mooi Hennie...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by Dowe Koos »

Dankie Chris vir die goeie voorstel en ook Edge. Sal julle laat weet hoe dit gegaan het.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Tyre en jerrykanne carrier

Post by louis fourie »

ThysdJ wrote:200km op 'n Jerry?? :twisted: :twisted: :twisted:

Dis baie goeie raad Chris... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dit is goeie raad.....dis groot 20 liter kanne:D
Post Reply

Return to “Build your own:”