My canopy
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
My canopy
Hi guys,
'n Paar fotos van my canopy. Staal raam met alu plaat. Furnlock sliders met houtkaste.
Cheers,
Chris

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: My canopy
Chris,dit lyk baie profesioneel.Hoe lank het dit jou gevat om te bou en wat was die kostes?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: My canopy
Hi Chris
Die canopy lyk baie nice en kompak. Is daar noig plekkie vir n muis Dit lyk my jy het net een gas rider per deur ingesit?
Hoeveel bar het jy die gas rider laat pomp?
Die canopy lyk baie nice en kompak. Is daar noig plekkie vir n muis Dit lyk my jy het net een gas rider per deur ingesit?
Hoeveel bar het jy die gas rider laat pomp?
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: My canopy
Hi ouens,
Hoe lank en hoe baie?? Moeilike vraag, met al die veranderinge wat ek al gedoen het. EK het hom oorspronklik in 2003 gebou, ek skat hy het my toe so R 3000 gekos, alles het toe met ammo bokse gewerk. DIe dak en voorkant is 1.5 mm Alu, die deure is 2.5 mm dik. Raam o.a. van 20 mm x 20 mm x 1.6mm square tubing, 25 x 3 mm flat bar ens. Vasmaak meganismes is klein "anti loose fasteners", dieslfde goed wat die ou Isuzus en Landies se bakke agter toegehou het. (Omtrent R15 een). Geen gas lifters nie, sommer round bar wat ek so in die deur inhak. Skarniere is "bullet hinges". Kaste se hout, pop rivets, alu, skarniere, furn locks ens het seker nog so R 1500 gekos, seker so R 5 - 6000 (ongeveer min of meer). As jy van die begin reg ontwerp, sal 'n alu raam seker ligter wees, maar jy gaan nie maklik verander aan hom nie. Alu welding is ook duur. Hoe lank? Jy gaan hom nie oor 'n naweek bou nie, miskien so 'n maand of twee se naweke (te veel pop rivets). Ons hou van toer, en as jy elke aand op 'n ander plek slaap wil jy nie sukkel nie, en ek is nog lui en ongeorganiseer ook, sal liewer langs die vuur sit en strooi praat as om kamp te organiseer/tent op te slaan. Binne in is nog 2 50 liter water tenks met 'n kraantjie buite. SO, hy werk lekker vir my, ek skat hy is nou omtrent soos ek hom wil he. Die kaste wat agtertoe uittrek is klerekaste, die een aan die kant is die koskas. As julle nog info soek laat weet maar. VOlgende is om alles outomaties te laat uitskuif, dink nog of dit pneumaties of hidrolies sal werk )).

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: My canopy
Chris... .dit lyk bleddie nice man. Ek like die idee dat alles so lekker uitskyf.
Is dit dieselfde bakkie as wat julle agter ons aan gery het vir daai entjie naby daai rots tekeninge in Swazi?

To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: My canopy
Nice Chris, 'n plekkie vir alles en alles op sy plek...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: My canopy
Jy sien dis nou goed gedoen - Baie beter as wat mens in enige winkel kan koop.
eendag as ek groot is...
eendag as ek groot is...
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: My canopy
Hier kom my Lux se volgende projek.....Iets soortgelyk bou wat lekker veelsydig is!!! Ek moet nou net begin spaar vir dit..... :roll:
Johan Marais
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: My canopy
Yes Chris
Dit het nogal lank gevat vir jou om die post te maak. Manne ek wil net vir julle se, daai bakkie en eienaar is walking talking driving bron van inligting op overlanding. Ek dink ek gaan in die toekoms vir Chris elke keer saam nooi. Die ou het alles en nog meer in daai canopy en dit wat hy nie het nie, maak hy plan mee.
Stunning my maat stunning. Kan nie wag vir die volgende trip nie.

97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: My canopy
NICE CHRIS :!: :!:
Glad to see the fridge has a place of it's own, still running well I presume?

"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: My canopy
Hi guys,
Thx for the compliments. When I built mine there wasn't that many canopies on the market, so I had to make a plan with the doors and fasteners (couldn't steal with the eye). Piet and Neil's canopy looks much better. Also, I had a huge problem with dust (mine doesn't seal that well). Found some vents at a canopy builder, put that in the front doors, works very well to pressurise the canopy, now no more dust inside.
Scot, yep, fridge still 100%. Thx again for that rectifier. Did you sort out yours? Only problem with mine now is that the battery is now old, doesn't hold charge any more.
Happy planning and building!!