eie alu trailer

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

eie alu trailer

Post by Piesang »

Ek het my eerste trailer gekoop as 'n ou tuisgeboude trailer met klein 10" wiele op 'n tuis gemaakte as.
Ek het 'n nuwe as met 13" wiele gekoop die wa se A'baar laat verleng en oorgetrek met alu, gerrykan houers en gasbottel houers aangebring. My plaaslike engeneering shop he die welding en yster werk gedoen en ek het die afronding met alu hoekyster ens gedoen
Image
Die kamptrailer het ek met my opel astra staasiewa gesleep.

Toe ek my hilux koop het ek grooter gedink en weer eens het my plaaslike eng/shop vir my die welding en yster werk gedoen
die keer op wiele wat op die hilux pas
Image
Image
die boks gedeelte en al die alu werk het ek self tuis gedoen die alu vir die deure het ek by die plek wat waar ek die plaat gekoop het laat buig en hulle het ook al die ander op maat gesny
Image
Ek het hom al gebruik om te gaan kamp, maar daar is nog baie wat ek aan hom wil doen
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: eie alu trailer

Post by Hi-Hilux »

Baie nice gedoen, het al klaar in my kop gesien waar ek wat in daai trailor sal sit. Wat kos die aluminium plaat nou al?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: eie alu trailer

Post by Piesang »

Ek koop dit nou al teen R289.69 per 4m
Teen die prys wat die ouens nou kry vir scrap moet 'n ou die wa maar goet toesluit
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: eie alu trailer

Post by Scorpion »

Baie, baie netjies! :mrgreen: Wat het die hele kontrepsie jou gekos, as ek mag vra?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: eie alu trailer

Post by JohanM »

Baie interesant, maar waar is die prentjies???? :roll: :wink:
Johan Marais
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: eie alu trailer

Post by ToyX4 »

JohanM wrote:Baie interesant, maar waar is die prentjies???? :roll: :wink:
Daar is prentjies Johan. Dalk moet jy hulle net kans gee om te laai :D:

Piesang, jy't nie dalk jou afmetings en planne wat jy met ons kan deel nie asb?
ImageImage
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: eie alu trailer

Post by JohanM »

[quote="ToyX4"][quote="JohanM"]Daar is prentjies Johan. Dalk moet jy hulle net kans gee om te laai :D: quote]


:oops: :oops: :oops:
Johan Marais
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: eie alu trailer

Post by Piesang »

Kyk as ek nou sê hoeveel hy my gekos het dan kan ek hom mos nie verkoop vir die prys wat ek wil hê nie!!!!

Nee ek terg net, ek het nie presies boek gehou nie, maar ek reken ek het totdusver R15000 uitgehaal. Daar moet nog rakke en laaie gemaak word en dan moet hy nog 'n daktent kry wat ek ook wil laat maak na my smaak.

Die hoof boksdeel is 2.1m lank 1.1m breed en 1m hoog. Die bokse teen die kant het ek my mee mis gis en die hoogte wat die agterse een se deur opening moes wees deur gegee as totale hoogte nou kan my gerry kanne nie daar ingaan nie. Maar wat nou lekker is van die kant bokse is dat ek al my grondseile en tente daar in sit. As ek by die kampplek kom haal ek my grondseile eerste uit kry dit reg, haal die tente uit slaan op en dan pak ons die res uit op die grondseil en op sy plek in die tent of waar ookal. As ek oppak is dit net omgekeerd met grondseile laaste. Wat die foto nie wys is dat die spaarwiel regop op die 'A'raam staan.

Om sterkte aan die onderstel te gee het ek eenyster vir die 'a'raam gebruik wat regdeur tot agter loop. Dus is die vere direk aan die 'a'raam vas. Nou sleep jy nie die boks en die boks die wiele nie, jy sleep die wielle en die dra die boks.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: eie alu trailer

Post by JohanM »

Piesang wrote:Om sterkte aan die onderstel te gee het ek eenyster vir die 'a'raam gebruik wat regdeur tot agter loop. Dus is die vere direk aan die 'a'raam vas. Nou sleep jy nie die boks en die boks die wiele nie, jy sleep die wielle en die dra die boks.
Ek hou van daardie idee en dink dit is baie beter so, want anders is die sleepwaens geneig om by die a-raam soms te begin kraak.

Het dit al baie gesien op rubberducks en "offroad" trailers se galvanized chassis wat begin kraak na hulle van hulle afrika paaie af terug gekom het. :roll: :shock:
Johan Marais
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: eie alu trailer

Post by Piesang »

Johan dit is juis hoekom ek die onderstel so laat maak het, want as jy deur gatte of oor klippe gaan wil die wiel agter bly en die 'a'raam voortgaan dan breek hy iewers onder die boks. Wat my fies maak is dat jy tenduurste vir 'n trailer betaal wat dan deur sogenaamde ingeneurs ontwerp is wat hier tekort skiet waar dit die belangrikste is.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: eie alu trailer

Post by JohanM »

Pieter,

Ek stem heelhartig saam met jou oor daardie punt.

Ja nee ek kyk elke keer as ek by al die outdoor shows is na al die waens in detail en sien ongelooflike baie nuttelose dinge asook swak ontwerpe wat betref die sterkte van onderstelle. :shock:

Ek moet darem eerlik wees en sê dat ek nie `n wa sleep nie, want ons is net 2 in my Hilux en pa se Fortuner is die ander 2. :wink:
Johan Marais
Post Reply

Return to “Build your own:”