DYI York met Starter vir on board air

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Ek is besig om n York - Winch/startermotor kombinasie te bou en het al redelik navorsing op die topic gedoen. Daar is een van 2 maniere wat ek kan sien hoe om die ding te bou en nou vra ek julle raad.
Opsie 1:
Direct shaft coupling mod:
Dit lyk vir my of dit dalk moeiliker gan wees omdat die york n tappered shaft het om parte ty kry wat pas:
Image
Image

Opsie 2:
Side by side configuration
Die lyk vir my baie eenvoudig en om gears in die hande ty kry sal maklik wees. Ek kan dan ook gebruik maak van die york se bestaande tapered shaft unit.
Image
Image

Nou my vrae:
Aangesien die storie n baie kort duty cycle sal he wil ek sommer n starter motor (1.1kW +)gebruik. Weet iemand van n starter wat kan los boud van sy reduction gears af waar mens nie die head bearing gaan nodig he om die storie aan mekaar vas te hou nie? Hoppy sal dalk hier kan raad gee(starter motors by scrap yards kos nie veel nie)!
Indien so iets moeilik beskikbaar gan wees watse alternatiewe DC12V motor kan mens gebruik en waar kan ek een kry(winch motors is belaglik duur)?

PS ek wou die york op die fan belt in die enginbay laat loop het maar daar is te min plek met die 1UZ daar binne.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Rianc »

Simpel vraag in onkunde, maar die starter motor kan nie lank aanmekaar loop met die temp faktor nie. ??
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Dit is waar ja! Maar soos ek daar bo gese het is die duty cycle baie kort! hy gan n klein silindertjie vol pomp en dis dit. Ek sal dalk nog n ou haerdroer fan ook op die solenoid connect.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Is hier nie een ou wat kan bydrae lewer in terme van die starter nie?? Ek kan dit amper nie glo nie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Pote »

Hello Stef.

Kyk hier. Ek dink een van die motors sal beter werk en nie so warem word nie.
http://za.rs-online.com/web/c/?sra=oss& ... tric+motor" onclick="window.open(this.href);return false;

En so iets om dit te join....
http://za.rs-online.com/web/c/?searchTe ... ra=oss&r=t" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
Image
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Hi Pote(Johan)

Dankie! Ek het al na die ouens gekyk veral vir die spider gears maar hulle motors is bietjie lig in die broek... Die wat gear ratios het sal sterk genoeg wees maat het weer te min spoed(min 500rpm volgens die York spec). Ek wonder of n kleiner trekker starter motor nie bearings DE en NDE het nie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Pote »

In wat wil jy die sit Stef???
Image
Image
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by WayneSchalk »

Laat maak 'n pully vir jou crank dat hy van dit af loop, ek praat nou net stront :silent:
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Pote »

WayneSchalk wrote:Laat maak 'n pully vir jou crank dat hy van dit af loop, ek praat nou net s****t :silent:
Dit is half wat ek ook gedink het. Hardloop hom van 'n verandered crank pulley en sit 'n "Clutch Pulley" op die compressor. Dieselfde as wat op 'n "Aircon pomp" is.
Image
Image
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Pote »

Kyk hier ook
http://www.jedi.com/obiwan/jeep/yorkair.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
Image
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by WayneSchalk »

So toe praat ek nie teveel gemors nie, dit hang sekerlik ook af van spasie.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

WayneSchalk wrote:So toe praat ek nie teveel gemors nie, dit hang sekerlik ook af van spasie.
dit is presies my probleem... Daar is nie genoeg spasie in die cruizer se neus om die york aan die motor vas the boud en dan te drive met n belt nie... so toe gaan ek vir die alternatiewe roete... elektriese motor... Glo my ek het alles getry...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Ou vale1 »

Hoekom gebruik jy nie 'n aircon compressor met 'n tenk nie? Starter motor gaan jou battery moor al is dit in kort siklusse, die goed trek 600+ Amperes.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Ou vale1 wrote:Hoekom gebruik jy nie 'n aircon compressor met 'n tenk nie? Starter motor gaan jou battery moor al is dit in kort siklusse, die goed trek 600+ Amperes.
n aircon pomp anders as die RV2 en die York kort n inline oiler om die storie gelube te hou anders seize hulle en dus is alles vol olie in jou sisteem. Die york is ook n aircon pomp maar met n sump vir lubrication. n 1.1kW starter motor kan ook nie 600 amps trek nie behalwe as die voltage na 2V gan wat ook nie sal gebeur nie. (P=VI dws I = 1100/12 = +-90A)
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Okkie Van Wyk »

Net n dom vraag om die soos ek in te lig
Hoekom n york ? Wat mak dit so anders
daar is mos draagbare goedkoop compressors op die mark
oor n toonbank tekoop ?
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Okkie Van Wyk wrote:Net n dom vraag om die soos ek in te lig
Hoekom n york ? Wat mak dit so anders
daar is mos draagbare goedkoop compressors op die mark
oor n toonbank tekoop ?
Dit gan maar net oor die york is baie meer robust en hou baie langer... daar is ouens wat al baie toetse gedoen het. Die york is ook gemaklik om te start op 7 bar waar gewone draagbares maar swaar kry. Ek het self n T-max 150l/min pomp wat die job nog doen maar soos ek se ek wil onboard air met n silinder he vir lockers ens wat nog moet inkom... gan kyk na http://www.oasismfg.com/" onclick="window.open(this.href);return false; hulle bou die pompe soos wat ek nou besig is mee. Jy kan airtools hardloop op hom so sterk is hy...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Ek het die motor, pomp, sprockets en ketting in die hande gekry kort nou n 200A solenoid. Het iemand raad? 2 x 85A solenoids sal ook werk!!??
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Ek het die storie maar sonder rerig enige raad aangepak maar dink dit het mooi uitgekom.
Die pomp en motor:
IMG_3582 (Medium).JPG
IMG_3583 (Medium).JPG
Ek het n 300A contactor op aliexpress gekry(Dankie Hans)wat op 12V intrek. Daar is n oil separator in wat uitloop na n 4 way air connection. Een vir die pressure switch, een vir die air outlet na watookal(Airhorn of wiele pomp of ARB Lockers in die future) ek wil en een na die silinder toe. Ek soek eintlik n 6way een wat ek kan mount maar kon nognie so iets opspoor nie.
IMG_3836 (Medium).JPG
IMG_3837 (Medium).JPG
Ek het van die eerste foto na die 2de een n York op ge@!##$@ omdat die spoed te hoog was(15 and 19tand op pomp = +-5500RPM). het toe n groter sprocket op die pomp kant gesit om die spoed af te bring na so 2500RPM sonder las en dus meer torque op so 10Bar.
Ek het die pomp getoets en hy loop gerieflik tot op 12 BAR as jy die pype toe druk
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Quadmyster »

Dit lyk baie netjies. En die figure klink goed. Ek wil die selle doen maar het nog nie eers begin navorsing doen nie. Ek het n systeem in die bakkie met n 12v pomp maar hy hou nie. wat se motor het jy toe gebruik?
Image
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Quadmyster wrote:Dit lyk baie netjies. En die figure klink goed. Ek wil die selle doen maar het nog nie eers begin navorsing doen nie. Ek het n systeem in die bakkie met n 12v pomp maar hy hou nie. wat se motor het jy toe gebruik?
As jy plek onder die bonnet het is n pulley en fanbelt die beste opsie. Ek het n Lucas Merc starter gebruik. 3.3kW met n 15tand pulley op hom en n 39tand op die pomp. Ek wou direct drive gegan het maar die rat en ketting storie het op die ou ent die maklikste gewerk. Ek dink ook ek moes dalk n kleiner starter gebruik het omdat ek n groot/klein gear ratio gebruik. Ford escort starter motor is eintlik die een. Maak seker as jy elektries gaan jy gebruik dik genoeg drade!! ek het 4guage power cable gebruik en dis nogsteeds bietjie lig in die broek. Die 2de battery staan darem naby so die volt drop is nie te bad nie.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Quadmyster »

Die D4D het nie rerig plek onder die bonnet vir dit nie. Die belde is so weg gesteek dat jy nie some daar sal uit kom nie.
So sal die eletriese roete moet gan. Het jy gesukkel om n york in die hande te kry? Ek hardloop my onboard nou al meer as n jaar en werk tot op 7 bar maar kort meer. Die 12v pompe vat te lank en hulle hou nie. Ek hetkla tanks in en alles. So ek sal maar na die opsie moet begin loer. Word daai starter vinnig warm?
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by george »

Jissie Stef daai lyk nou baie bakgat :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Hangover »

Quadmyster wrote:Die D4D het nie rerig plek onder die bonnet vir dit nie. Die belde is so weg gesteek dat jy nie some daar sal uit kom nie.
So sal die eletriese roete moet gan. Het jy gesukkel om n york in die hande te kry? Ek hardloop my onboard nou al meer as n jaar en werk tot op 7 bar maar kort meer. Die 12v pompe vat te lank en hulle hou nie. Ek hetkla tanks in en alles. So ek sal maar na die opsie moet begin loer. Word daai starter vinnig warm?
Die pomp is vrek vinnig so sal verseker n verbetering wees. Om die waarheid te se ek het die ding nognie lank genoeg laar pomp om presies te toets nie wag nog vir die contactor dat ek die bedrading kan klaar maak. Ek het ook 150A connectors by 4x4 direct bestel en sodra ek alles het sal ek n video of 2 maak om te kyk hoe vinnig, hoe warm ens. Die starter draai ongelooflik maklik agv die gear ratio tot op 10 bar so ek glo nie hitte sal te groot probleem raak nie. Die duty cycle is ook laag op die storie. Ek hoop die contactor kom nog in die week dan kan ek alles die naweek toets. Ek sal ook toets of die 4AWG kabel gan werk en of ek gan skuif na n 35mmsq sagte welding kabel.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by Froll »

Baie mooi gedoen. :thumbup: :thumbup:
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: DYI York met Starter vir on board air

Post by dd6 »

Daai is baie netjies!
Post Reply

Return to “Build your own:”