Nuwe projek vir die werkswinkel

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Ek het gistraand begin om die karavaan te teken en wil vandag bietjie rond krap vir staal dat ek die chassis kan begin bou
Hy is gebaseer op die ausie 4x4 karavane wat hulle mee kamp

:dance1: :dance1: :bye: :bye: :boss:
Attachments
IMG_4511.JPG
IMG_4511.JPG (28.44 KiB) Viewed 6434 times
IMG_4512.JPG
IMG_4512.JPG (28.55 KiB) Viewed 6434 times
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by CasKru »

Dit lyk netjies... wonder net so by myself... watse tipe terrein gaan jy met hom ry? Hoekom ek vra is daai afstand van die hak na die eerste as is darem maar baie lank... so jy gaan nie regtig die op en af ding kan doen nie
To God be the glory
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Hi Cassie

Ek het op die aussie sites gekyk en meeste van hulle werk op n 55% / 45% ratio vir jou aste en gebruik n 16 duim band dus die chassis is amper 500mm van die grond so jy het baie travel op jou voor en agter kant. Sal sien as die chassis klaar is en ek hom kan toets op die plaas oor n paar rowwe plekke :blushing: :blushing:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by CasKru »

Maak sin... ek het nou natuurlik 'n gewone karavaan se grondvrye hoogte in gedagte gehad
To God be the glory
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Ja ek het ook nie geglo nie tot ek die video clips gesien het waar hulle in die outback ry

Die langste een is 28 voet lank so dis n groot wa :thumbup: :thumbup:
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Cassie

Hier is n foto van hoe hulle lyk

:dance1: :dance1:
Attachments
Bushtracker.jpg
Bushtracker.jpg (57.16 KiB) Viewed 6374 times
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by CasKru »

Ek kry net daai wa jammer wat hom gaan moet sleep....
To God be the glory
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Ja dit is maar als behalwe die Chassis is van Aluminuim en ek gebruik stacko plaat om hom te klad
Maar n cruiser is nie bang vir sleep nie :surrender: :surrender: :surrender:
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Het my Tig welder aan die gang gekry en nou gaan ons lekker bou
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by 4x4BEES »

CasKru wrote:Ek kry net daai wa jammer wat hom gaan moet sleep....

Solank dit 'n TOYOTA is, sal daar nie 'n probleem wees nie :thumbup: :thumbup:
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

http://www.thegallboys.com/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier is hoe die aussies hulle kamp saam sleep
:dance1: :dance1: :bye: :bye:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by The Legend »

Aussies vat nie nonsense met hulle karavane nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Willem01 »

liewe wetter daai is n mooi woonwa .....hierdie maak n fendt se naam tottie....ek sal veel meer ook so een soos die rondsleep
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Ja nee Willem

Gaan kyk ook op http://www.trakmaster.co.au" onclick="window.open(this.href);return false; dis die ander fabriekaat wat offroad karavane bou. Hulle is in n ander klas as ons fabriekate
:bye: :bye: :dance1: :dance1: :siffler:
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Willem01 »

http://www.trakmaster.com.au/" onclick="window.open(this.href);return false;

sorry jou link kort n m :thumbup:

Daai Tanami eish hy's mooi
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Dankie Willem

Het gister begin met die chassis sal vandag foto's neem en post
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Hier is die begin van die chassis
:dance1: :dance1:
Attachments
IMG_4564.JPG
IMG_4564.JPG (65.44 KiB) Viewed 6149 times
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Nou kom die groot dink werk
:dance1: :acute: :acute:
Attachments
IMG_4565.JPG
IMG_4565.JPG (60.49 KiB) Viewed 6148 times
IMG_4563.JPG
IMG_4563.JPG (60.59 KiB) Viewed 6148 times
Stefan Swarts
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
Town: PTA
Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
Real Name: Stefan

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Stefan Swarts »

Dit lyk sommer bakgat, lekker as n man die regte gereedskap en werkswinkel het om sulke projekte aantepak!! Sterkte en stuur nog fotos!
Groete
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Dankie Stefan

Ek het nie die week kans gekry om tewerk aan die chassis nie dis fin jaar afsluiting en ons is vrek besig

Sal Maandag weer fotos neem en post

Lekker Naweek almal
:bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Het darm bietjie tyd weer gekry om aantegaan met die projek weens al die reen

Die buite raam is klaar moet nou begin met die stutte
Attachments
IMG_4722.JPG
IMG_4722.JPG (58.92 KiB) Viewed 5967 times
IMG_4720.JPG
IMG_4720.JPG (68.95 KiB) Viewed 5967 times
IMG_4718.JPG
IMG_4718.JPG (66.59 KiB) Viewed 5967 times
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

Paul wat is die tubing se grootte en die wand diktes? Dankie
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Hangover »

Lyk of daai wa n gewiggie gan he as hy klaar is...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Hi Andre, Stef

Die materiaal is 50x100x3mm vir die chassis en die buite raam die drawbar is 50x100x6mm.
Die binne ramme is van 25x50x2mm dis nou die vensters en die deure.
die dak gaan ek bou van 25x25x2mm en dan oortrek met aluminium plaat soos die res van die wa
Binnekant gaan als aluminium wees

Die Jurgens Explorer weeg std 1360kg ek dink ek gaan so op 1500kg uitkom want ek kan die raam nog aan die voorpunt optel en as ons 3 is tel ons die hele raam op
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Mud Dog »

Lyk goed sover! :thumbup:

Ek sien jy's ook besig om daai lang 6 diesel ook reg te maak sodat die wa self-aangedrewe sal wees! :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

Hi Paul ek dink nie die staal is te swaar nie, lyk goed. Die woonwaens van vandag het vacuum bond panele wat baie lig en sterk is, gewoonlik gemaak van chromadeck met polystyrene, miskien moet jy dit oorweeg vir die sypanele. Die manne wat koelkamers bou gebruik dieselfde tegniek. Dit is lekker om die werkspasie te he vir so n projek.
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Baasvark »

Ek kan jou verwys na iemand daar wat ons help daarmee :

Duncan - nul 7 twee 8 twee 413 agt 5

Se Shane het jou verwys.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by hansman »

More
Dit lyk regtig baie profesioneel en ek dink jy gaan dit baie goedkoper doen s klaar koop.
Die anderkant is jy kry ook presies wat jy wi he.Baie netjies en tewig, Sterkte met die res
Hansman&Vaaltyn
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by ROOFER »

sjoe dit lyk al klaar baie goed maar daar le nog werk voor wat moet klaar kom :!: Sterkte dit gaan sommer bakgat lyk :thumbup: :thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by WayneSchalk »

Paul Grobler. wrote:Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?

Die manne is nou nie in PTA nie maar dalk help dit http://www.sondor.co.za
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Pote »

Paul Grobler. wrote:Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?
Kyk of die klomp jou kan help. Hulle is hier naby Brits teen Silkaats nek.
M & G KOELKAMERS
Phone: 012 250 2621, 012 250 2229
Fax: 012 250 3822
Share Call Fax: 086 600 3822
Cell: 082 564 2725
Email: info@coldrooms.co.za
Website: http://www.coldrooms.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
Image
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Dankie Wayne en Johan

Ek het nou met die ouens gepraat op Brits en hulle maak hulle vir R 290.00 excl vat per vierkante meter
dit gaan werk soos n bom
:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Pote »

Groot plesier Paul...
Image
Image
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

yip ek ken die ouens baie goeie produk, probeer om 25 tot 30mm dikte te kry by hulle wat ek dink reg sal wees vir die sypanele. ek dink n karavaan se panele is 20 mm
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Andre

My wand dikte is 50mm van die raam so ek het prys op 50mm gekry en polistireen is mos lig so ek dink nie dit gaan teswaar wees nie of hoe dink julle

:slap: :slap:
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

Ek het net gedink as jy dalk standaard woonwa vensters wil gebruik is dit beter om so na as moontlik aan hulle dikte te bly.
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Andre

Ek gaan aluminium skuif vensters insit en hulle is ook in n raam van 50mm dik
En dan gaan ek my agterkant uitvou en voor ook uitvou as 2 beddens daar is gladnie beddens in die karavaan nie als is uitvou buite toe
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

klink na n goeie plan, hou jy boek van die kostes............................jy kan dalk n bestelling of twee kry.
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by TOYOTA 4YEFI »

HI you can use the panels alone for the top structure to save weight the are really sturdy if used with the proper glue where the panels interlock
Here is a pic of the trailers we build for anglo plat that they use as training units in zim

IMG247.jpg
(153.61 KiB) Downloaded 585 times
Copy of P040909_13.59_[02].jpg
(137.64 KiB) Downloaded 585 times
Copy of P010709_12.24_[01].jpg
(114.9 KiB) Downloaded 585 times
P290909_07.42_[01].jpg
(169.76 KiB) Downloaded 585 times
P290909_07.42.jpg
(188.91 KiB) Downloaded 585 times
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Thanks Juan

That looks great. How thick is your panels that you used ?

:thumbup: :thumbup:
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Ek het gister bietjie gevorder met die bouwerk :dance1: :dance1:
Attachments
IMG_4787.JPG
IMG_4787.JPG (65.81 KiB) Viewed 5779 times
IMG_4790.JPG
IMG_4790.JPG (67.11 KiB) Viewed 5779 times
IMG_4782.JPG
IMG_4782.JPG (70.17 KiB) Viewed 5779 times
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Willem01 »

WayneSchalk wrote:
Paul Grobler. wrote:Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?

Die manne is nou nie in PTA nie maar dalk help dit http://www.sondor.co.za
As die mag help die besighied het n tak in Silverton het self al daar goedjies gekoop,,,naby die verkeersdepartement in ...Pretoria Branch
Tel: +27 (0) 12 803 4471
Fax: +27 (0) 12 803 4400
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by TOYODA »

Willem01 wrote:
WayneSchalk wrote:
Paul Grobler. wrote:Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?

Die manne is nou nie in PTA nie maar dalk help dit http://www.sondor.co.za
As die mag help die besighied het n tak in Silverton het self al daar goedjies gekoop,,,naby die verkeersdepartement in ...Pretoria Branch
Tel: +27 (0) 12 803 4471
Fax: +27 (0) 12 803 4400

266 Haak Street. Waltloo. Silverton. Pretoria
User avatar
Paul Grobler.
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
Town: Koedoeskop
Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
Real Name: Paul

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Paul Grobler. »

Hi Tiaan en Willem

Baie dankie gaan hulle verseker n lui gee Maandag
Die projek moet nou bietjie wag die son is weer uit hier by ons so die werk kom nou bietjie eerste

:yahoo: :celebrate: :thumbup: :thumbup:

:subscribed: :subscribed:
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Obelix and Dogmatix »

om so 'n werkskamer te he kan ek maar net droom!!

Dit lyk baie goed!!
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Thabogrobler »

Isowall vervaardig die panele in Silverton. Roadque is net om die hoek van isowall en veskaf alle sleepwa benodighede baie bekortigbaar.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Post by Toppie4x4 »

Hi Paul, het jy weer aan die woonwa gewerk......................ek oorweeg nou dieselfde projek??
Post Reply

Return to “Build your own:”